Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76372
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78411", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76373", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76371" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000181824", "attributes": { "name": "Hart vir 'n heler", "subtitle": "", "description": "Liana Louw is n rykmansdogter met n passie vir armes en mense in nood. Haar ouers verstaan hierdie eiewyse enigste dogter van hulle maar alte goed en maak geen beswaar toe sy haar as verpleegsuster bekwaam en in die hartjie van die bedenklike middestad tussen haar pasiente gaan woon nie. Hulle hoop dat die suksesvolle ginekoloog dr Pierre Bosman, wat al met Liana bevriend is sedert hulle skooldae, daarin sal slaag om haar hand en haar hart te wen. Wanneer die sjirurg Brink Fouche, self uit n arm agtergrond, haar lewe binnestap, is daar vir die eerste keer iemand wat werklik haar passie vir die mense van die middestad verstaan. Brink laat haar kniee lam word, maar vir hom is mooi vroue bloot afleiding. En daar is dr Ellen Dupisanie, sy vennoot, wat reeds haar kleim om Brink afgepen het. Liana word moet haar nie net uit die intriges van die middestad losmaak nie, maar ook van n mooi dokter wat steeds na sy vrou hunker. . .", "author": "Hetta Kotze", "slug": "hart-vir-n-heler-181824-9780624051909-hetta-kotze", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051909.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181824", "product_url": "/app/ecom/book/181824/hart-vir-n-heler-181824-9780624051909-hetta-kotze", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046974", "EISBN13": "9780624051909", "EISBN10": "0624051900" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193575" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181823", "attributes": { "name": "The Bird of Heaven", "subtitle": "", "description": "Mandla is a young Swazi boy training to be a sangoma. After completing the quest for his muti bag, he is initiated into the mysteries of Nkosatana, the Princess of Heaven, and becomes a heaven-herd by catching a bird of lightning. But this is only the start of his path toward maturity: he participates in the annual Incwala ceremony, where he uncovers a plot to kill the King. This is a coming-of-age story with and exciting and symbolic narrative that is sure to appeal to young readers and adults alike.", "author": "Peter Dunseith", "slug": "the-bird-of-heaven-181823-9780624051220-peter-dunseith", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051220.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181823", "product_url": "/app/ecom/book/181823/the-bird-of-heaven-181823-9780624051220-peter-dunseith", "bisac_codes": [ "F" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624045571", "EISBN13": "9780624051220", "EISBN10": "0624051226" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193455" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181822", "attributes": { "name": "Die naamlose", "subtitle": "", "description": "Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke. Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reendag, het sy gese, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk. Maar nou le Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig. In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. Jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.", "author": "Mariel le Roux", "slug": "die-naamlose-181822-9780624051152-mariel-le-roux", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051152.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181822", "product_url": "/app/ecom/book/181822/die-naamlose-181822-9780624051152-mariel-le-roux", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624049111", "EISBN13": "9780624051152", "EISBN10": "0624051153" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193835" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181820", "attributes": { "name": "Wat Seuns moet weet", "subtitle": "", "description": "Suid Afrika se bekendste en mees gesaghebbende gids vir tieners is opgedateer vir die nuwe generasie. Dit verskaf al die vrae wat tieners te skaam is om te vra.Tieners sal maklike verstaanbare en verantwoordelike advies kry oor: seks verhoudings seksueel oordraagbare siekties dwelms pornografie swangerskap VIGS", "author": "Jan van Elfen", "slug": "wat-seuns-moet-weet-181820-9780624050841-jan-van-elfen", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624050841.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181820", "product_url": "/app/ecom/book/181820/wat-seuns-moet-weet-181820-9780624050841-jan-van-elfen", "bisac_codes": [ "JNF024000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048602", "EISBN13": "9780624050841", "EISBN10": "062405084X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193927" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181821", "attributes": { "name": "Die boek van Ester", "subtitle": "", "description": "As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van n dagblad in die land geword het. Alles wat sy geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie. Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in Suid-Afrika vir n mode-artikel wat in die Laeveld geskiet word. Hier ontmoet sy vir Samuel McGreggor, n veearts van beroep, maar ook betrokke by n verskeidenheid bewaringsorganisasies. Hy is n gewilde spreker by kongresse en is raadgewer vir heelwat regerings- en nie-organisasies oor die onderwerp van bewaring. Hy is uitgesproke teen groot korporasies wat ekologies en humaniter stompsinnig is en net na die balansstaat van hulle maatskappye kyk en regeringsamptenare wat hulle self verryk deur te maak of hulle nie bewus is van sekere vergrype wat aan die gang is nie. Samuel is onlosmaaklik deel van die kontinent en glo dat daar genoeg mense is wat n verskil wil maak. Wanneer Ester hom leer ken, beskuldig sy hom daarvan dat hy naief is en nie wil sien dat hy met n hopelose poging besig is nie. Terselfdertyd fassineer sy geloof in die proses waarmee hy besig is haar en kan sy nie help om haar eie verbondenheid met hierdie land en sy mense te evalueer nie. Haar Joodse herkoms herken en verstaan die onlosmaaklike verbondenheid aan n landstreek wat hard op sy inwoners is. Die pad wat sy moet loop om by aanvaarding uit te kom, is nie so maklik nie en in die proses verklaar sy eers oorlog teen n kontinent en sy mense, haar ouers en broer en teen n man wat nie wil aanvaar dat hy met n verlore saak besig is nie. Maar Afrika is rooi grond word ook nie maklik uit n mens se skoene geskud nie.", "author": "Wilna Adriaanse", "slug": "die-boek-van-ester-181821-9780624051800-wilna-adriaanse", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051800.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181821", "product_url": "/app/ecom/book/181821/die-boek-van-ester-181821-9780624051800-wilna-adriaanse", "bisac_codes": [ "FIC027020" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046837", "EISBN13": "9780624051800", "EISBN10": "0624051803" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193427" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181819", "attributes": { "name": "Yskoue, vuurwarm liefde", "subtitle": "", "description": "Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle sn net n vakansieromanse in n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?", "author": "Madeleine Malherbe", "slug": "yskoue-vuurwarm-liefde-181819-9780624051763-madeleine-malherbe", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051763.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181819", "product_url": "/app/ecom/book/181819/yskoue-vuurwarm-liefde-181819-9780624051763-madeleine-malherbe", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624049142", "EISBN13": "9780624051763", "EISBN10": "0624051765" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193315" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181818", "attributes": { "name": "Elita en haar lewe met F.W. de Klerk", "subtitle": "", "description": "Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Na n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoener Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend. Sy vergesel haar man op talle sakereise wereldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud ...\nMoeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas n vervulde vrou.", "author": "M Meiring", "slug": "elita-en-haar-lewe-met-fw-de-klerk-181818-9780624051572-m-meiring", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051572.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181818", "product_url": "/app/ecom/book/181818/elita-en-haar-lewe-met-fw-de-klerk-181818-9780624051572-m-meiring", "bisac_codes": [ "BIO006000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624044239", "EISBN13": "9780624051572", "EISBN10": "0624051579" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193593" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181817", "attributes": { "name": "Kus vir die Kluisenaars", "subtitle": "", "description": "Dorkasbaai is n bar en afgesonderde strandplaas aan die Weskus. Ook die mense wat daar woon het bar geword van afsondering, veral Eli van Egeren en sy seuns, Joac en Benjamin. Waarom wil Fransie van Zyl dan haar gemaklike stadsbestaan laat vaar om juis Dorkasbaai toe te gaan? Die antwoord le verskuil in die blou bladsye van die briewe wat Melissa von Meelis, haar stiefmoeder, nagelaat het. Daar gaan soek Fransie die sleutel tot haar onverstaanbare dood. En so raak haar lewe verweef met Joac, wie se huwelik met die onstabiele Alexa n marteling geword het; met Benjamin, die liefdevolle hemelkind wat sku in sy eie wereld leef; met Liza, Eli se tweede vrou, wat haar eie kronkelpad deur senusiekte en ineenstorting moes vind. Op onnaspeurlike manier bring Fransie se tussenkoms verandering in hul lewens, totdat die geheime van die ongelukkige seeplaas een vir een wyk.", "author": "Esta Steyn", "slug": "kus-vir-die-kluisenaars-181817-9780624051169-esta-steyn", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051169.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181817", "product_url": "/app/ecom/book/181817/kus-vir-die-kluisenaars-181817-9780624051169-esta-steyn", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047629", "EISBN13": "9780624051169", "EISBN10": "0624051161" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193219" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181816", "attributes": { "name": "Ena Murray Omnibus 18", "subtitle": "", "description": "Ena Murray skryf met seldsame insig oor die liefde tussen mense, en beeld ook met groot begrip die skadukant daarvan uit. Diena van Die Eike is n roman wat die leser n onvergeetlike blik gee in die hart van n vrou wat deur die smeltkroes van die lewe moes gaan omdat sy te liefgehad het. Die benaming Diena van Die Eike is die somtotaal van wat sy word weg van die hoofstroom van die lewe, buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. In Soveel blye dae kom die tergende vrae aan die bod: Hoe leef n vrou voort wanneer alles binne haar gesterf het? En hoe herwin sy respek vir haarself en vertroue in haar medemens? En in Helder is die nag beleef Hugo n Damaskuspad-ervaring. Deur dure ervaring moet hy uiteindelik leer dat geluk nooit van hartseer geskei kan word nie", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-omnibus-18-181816-9780624051862-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051862.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181816", "product_url": "/app/ecom/book/181816/ena-murray-omnibus-18-181816-9780624051862-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046431", "EISBN13": "9780624051862", "EISBN10": "0624051862" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193648" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181815", "attributes": { "name": "Victoriavalle van liefde", "subtitle": "", "description": "Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambie te gaan werk. Emesia het egter haar eie plan: sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe. Wanneer sy in Livingstone kom, is dit egter nie Rex wat haar hart laat vinniger klop nie, maar Deon, sy buite-egtelike broer. Dit wil net lyk asof Deon aangetrokke is tot haar. Maar dan begin die vonke spat, want Rex probeer alles in sy vermoe om die hotel te verkoop en Deon, wat weer sy erfenis ten alle koste wil behou, glo vas Emesia konkel saam met Rex . . .", "author": "Lizet Engelbrecht", "slug": "victoriavalle-van-liefde-181815-9780624051749-lizet-engelbrecht", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051749.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181815", "product_url": "/app/ecom/book/181815/victoriavalle-van-liefde-181815-9780624051749-lizet-engelbrecht", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624049135", "EISBN13": "9780624051749", "EISBN10": "0624051749" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192916" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181814", "attributes": { "name": "Ena Murray Omnibus 19", "subtitle": "", "description": "Terug na Kolkbaai is die verhaal van n jong vrou se soeke na haarself, na vrede en na geluk. n Soeke wat deur die dieptes moet gaan om weer by die hoogtes van die liefde uit te kom. In Anderkant die horison moet Loanne, dogter van die graaf De Ruelle, tydens die Franse Revolusie vir haar lewe vlug of die guillotine is haar voorland. Die enigste een wat haar kan help, is Philippe Fouche, haar staljonge. Die meisie uit die adelstand moet nou die kneg se bevele trou gehoorsaam. Hulle vlug na die Kaap de Goede Hoop. n Tyd om te ween is n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos n mens dit beplan. Na Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so n suksesvolle geneesheer op so n klein plekkie?", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-omnibus-19-181814-9780624051879-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051879.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181814", "product_url": "/app/ecom/book/181814/ena-murray-omnibus-19-181814-9780624051879-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046950", "EISBN13": "9780624051879", "EISBN10": "0624051870" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193275" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181813", "attributes": { "name": "Oorkom depressie", "subtitle": "", "description": "Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy stryd met depressie sou verdwyn namate hy ouer word. In hierdie hersiene weergawe van Oorkom Depressie die Siekte van ons Tyd, skryf hy op aangrypende wyse, hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring en gee advies, oor hoe om met depressie saam te leef. Destyds het dit as radioprogram met n psigiater begin, en toe n topverkoper boek geword wat talle herdrukke beleef het. In 1986 is sy boek met die Andrew Murray-prys bekroon.", "author": "Izak de Villiers", "slug": "oorkom-depressie-181813-9780624051473-izak-de-villiers", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051473.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181813", "product_url": "/app/ecom/book/181813/oorkom-depressie-181813-9780624051473-izak-de-villiers", "bisac_codes": [ "HEA018000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046127", "EISBN13": "9780624051473", "EISBN10": "0624051471" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193599" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181812", "attributes": { "name": "Kortetjies en 'n lange", "subtitle": "", "description": "Onder die storievertellers is PG du Plessis n gerekende en bekende. Nie net op die TV of van die verhoog af nie, maar ook in koerantrubrieke en in die bundels wat reeds in boekvorm verskyn het. Baie van die stories is oorgewerk vir die TV en het in n ander medium gestalte gekry (soos die onsterflike reeks Kooperasie-stories). Het olifante elmboe en Neklis, twee van sy vroegste kort-kortverhaalbundels, gaan nou onder n nuwe titel gesamentlik (en met nuwe verhale bygeskryf) n heruitgawe beleef. Die titel van die samestelling kom uit die ou slinger-luie van plaas-oproepe: Kortetjies en n lange. Maar net n heruitgawe is dit nie, want PG het, in sy eie woorde, aan party stories gepeuter onder meer aan die wat hy tydens sy verhoog-optredes (eers saam met Alexa Strachan en later met Ollie Viljoen, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys) vertel het. Van hulle, so se hy, het hy nou effens in die rerige verteltrant van n verhoog af oorgeskryf, aangedik en verander want die beperking van die koerante en tydskrifte was van sy nek af. Hulle lees dus anders, ligter en soms uitgesponne vir n eerste-aanhoor-verstaan. Dus trek die bepeuterdes allermins op well-made, gekristalliseerde kort-kortverhale. Dalk kan mens hulle, in die ware sin van die woord (weer uit PG se mond uit) rerige bek-vertellings noem. Maar daar is ook die lange by: n rasegte kortverhaal wat met sy een voet in die Anglo-Boere-oorlog staan en met die ander een so tussen 1948 en vandag. Ons mond, heet hy en aan hom is daar nie n jota of tittel verander nie, omdat die verhaal volgens PG te waar van sy lewe en te heel in homself is.", "author": "PG du Plessis", "slug": "kortetjies-en-n-lange-181812-9780624051350-pg-du-plessis", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051350.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181812", "product_url": "/app/ecom/book/181812/kortetjies-en-n-lange-181812-9780624051350-pg-du-plessis", "bisac_codes": [ "JUV038000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048107", "EISBN13": "9780624051350", "EISBN10": "0624051358" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194177" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181811", "attributes": { "name": "Ngiyolibala Ngifile", "subtitle": "", "description": "Khanyisile has eventually divulged to her mother, MaKhoza, that her baby was conceived after she had been raped by her own father, Jabulani Madonsela. MaKhoza is devastated by this information and tries in vain to calm down Khanyisile. MaKhoza learns about this while Madonsela, who has risen to be a prominent government official, is still away in the USA on an official visit. The story addresses one of the current challenges of the abuse of daughters by their own fathers and advocates for no compromise in exposing such indiscretion.", "author": "E.D.M. Sibiya", "slug": "ngiyolibala-ngifile-181811-9780624051008-edm-sibiya", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051008.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181811", "product_url": "/app/ecom/book/181811/ngiyolibala-ngifile-181811-9780624051008-edm-sibiya", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624049203", "EISBN13": "9780624051008", "EISBN10": "0624051005" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193556" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181810", "attributes": { "name": "Its a Vets Life", "subtitle": "Adventures in the City and the Wild", "description": "Well-loved vet Dr Roy Aronson shares some of his weirdest and most wonderful experiences with domestic pets and wild animals. From treating a rhino that ran head first into a zoo wall to destepping the fierce fangs of a so-called wolf dog, he remains committed to healing his patients. He relies on years of experience, gut instinct and when necessary, he'll even call in the help of medical doctors.", "author": "Roy Aronson", "slug": "its-a-vets-life-181810-9780624051251-roy-aronson", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051251.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181810", "product_url": "/app/ecom/book/181810/its-a-vets-life-181810-9780624051251-roy-aronson", "bisac_codes": [ "PET000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047667", "EISBN13": "9780624051251", "EISBN10": "0624051250" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193423" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181808", "attributes": { "name": "Ettie Bierman Keur 4", "subtitle": "", "description": "Toe lugwaardin Willemien Visagie in Ruiker vir n spioen vir kaptein Gerrie Roux die trekpas gee en saam met skrywer Flip Keyter oor n nuwe toekoms begin droom, het sy geweet dat dit nie maklik sal wees nie. Maar sy het nie besef sy sal haar juwele moet verpand en op perde wed ten einde n behoorlike inkomste te he nie . . . Janna is n onderwyseres, valerig en nie meer so jonk nie. Wanneer oom Faan haar prontuit vertel dat sy n oujongnooi is, besluit sy dis tyd om n plan te maak. Sy gaan hou alleen by die see vakansie. Op Magnoliastrand raak sy verlief op die skrywer Stefan Roux, n ongewone man vol komplekse en neuroses, bitter onbeskof en onvoorspelbaar. Strand van die stormwinde is n liefdesverhaal vol kinkels wat die leser sal laat raai.Helene Wallington kom uit Amerika vir Erik Lourens kuier, maar hier gekom vind sy uit hy is in die hospitaal na n beroerteaanval. Sy broer, Riek, neem haar na Erik se huis op Saringwa-wildreservaat. Hier maak die Amerikaanse stadsmeisie kennis met al wat n wilde dier en ding is. Storm oor Saringwa is n humoristiese verhaal wat die leser se aandag gevange sal hou.", "author": "Ettie Bierman", "slug": "ettie-bierman-keur-4-181808-9780624051893-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051893.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181808", "product_url": "/app/ecom/book/181808/ettie-bierman-keur-4-181808-9780624051893-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046998", "EISBN13": "9780624051893", "EISBN10": "0624051897" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193903" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181807", "attributes": { "name": "Howzat!", "subtitle": "", "description": "Set in the KwaZulu-Natal Midlands, the action surrounds the cricket team of St Barnabas, or Saints, as theyre called. When a new learner, Brian Lawson, joins the team, he has to show that he is not the arrogant show-off his team mates expect, having captained the KwaZulu-Natal Colts while at his former school in Durban. He also has to get used to the girls on the team!A great read for boys 9-11 years", "author": "Brenda Munitich", "slug": "howzat-181807-9780624051343-brenda-munitich", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051343.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181807", "product_url": "/app/ecom/book/181807/howzat-181807-9780624051343-brenda-munitich", "bisac_codes": [ "YD" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047698", "EISBN13": "9780624051343", "EISBN10": "062405134X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193774" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181806", "attributes": { "name": "In landsbelang", "subtitle": "", "description": "Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine, n lid van die opposisie, op die punt om n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat die staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar fotos bestaan van hom saam met n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings. Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het. En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was... Nerine besef dat die ambassade rekords sou hou van die wapenonderhandelings en Johan word teen sy sin betrek in n soektog na bewysstukke. Waartoe wend jy jou wanneer jy vermoed die staatspresident lieg? Hoeveel moet verberg bly? En watter optrede is geregverdig mits dit geskied in landsbelang?", "author": "Quintus van der Merwe", "slug": "in-landsbelang-181806-9780624051084-quintus-van-der-merwe", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051084.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181806", "product_url": "/app/ecom/book/181806/in-landsbelang-181806-9780624051084-quintus-van-der-merwe", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048466", "EISBN13": "9780624051084", "EISBN10": "0624051080" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193329" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181805", "attributes": { "name": "Eksklusief uit Eden", "subtitle": "", "description": "Mia Bindemann skryf vir n lewe. Maar anders as wat sy graag wil, skryf sy nie artikels of nuusberigte nie. Sy skryf sepie-opsomminkies vir Nuusweek se TV-gids. Dan kry sy haar kans: Nuusweek stuur haar na Bahrein, n eksotiese woestyneiland in die Midde-Ooste, n plek bekend as die Tuin van Eden. Sy moet n artikel gaan skryf oor n bomontploffing op n veerboot waarin baie Suid-Afrikaners dood is. Maar dit kan nie sommer enige artikel wees nie, waarsku Grethe haar vooraf. Sy moet n scoop kry eksklusief vir Nuusweek. n Boheemse duiker genaamd Eric voer haar weg op n Midde-Oosterse towertapyt van geure, genot en gevaar. Met die son in sy blonde krulhare, is Eric vir Mia n onweerstaanbare engel al val daar soms skadus oor sy seeblou oe. Deur Eric leer ken sy die wonders van Bahrein, maar ook die eiland se donker kant. En dan is daar die ambisieuse Malan Retief, hoofverslaggewer van Verslag, wat met Mia meeding om die scoop. Met sy ontwerperskoene, stoppelbaard en geamuseerde glimlag maak hy Mia se lewe ondraaglik. En tog gaan haar hart aan die klop elke keer as n e-pos van hom met n pieng in haar inboks land...", "author": "Marida Fitzpatrick", "slug": "eksklusief-uit-eden-181805-9780624051831-marida-fitzpatrick", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051831.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181805", "product_url": "/app/ecom/book/181805/eksklusief-uit-eden-181805-9780624051831-marida-fitzpatrick", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046929", "EISBN13": "9780624051831", "EISBN10": "0624051838" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194193" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181804", "attributes": { "name": "Die engele staar", "subtitle": "", "description": "Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy n pos as polisie-informant in Zambie aangebied word, huiwer sy gn oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man hou en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.", "author": "Marie Reyneke", "slug": "die-engele-staar-181804-9780624050124-marie-reyneke", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624050124.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181804", "product_url": "/app/ecom/book/181804/die-engele-staar-181804-9780624050124-marie-reyneke", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048510", "EISBN13": "9780624050124", "EISBN10": "0624050122" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193699" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76372, "pages": 78411, "count": 1568204 } } }
Response Info
Default: None