Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76370
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76371", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76369" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000181912", "attributes": { "name": "Sirkusboere", "subtitle": "", "description": "Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning, bulder Ben. U is by die grootste militere skouspel wat die wereld nog gesien het! Hy stap van een kant van die arena na die ander. Ek wil u voorstel aan n groep helde uit die mees verafgelee dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier. Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook n stil figuur. Agter hom huiwer n vrou en n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. Generaal Piet Cronje, roep Ben oor sy megafoon. Cronje gaan staan met n geboe hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronje dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teekom: Cronje wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede en hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.", "author": "Sonja Loots", "slug": "sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053361.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181912", "product_url": "/app/ecom/book/181912/sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots", "bisac_codes": [ "FIC014000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053354", "EISBN13": "9780624053361", "EISBN10": "0624053369" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193578" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181910", "attributes": { "name": "Tuiskoms", "subtitle": "Stories oor die liefde", "description": "In hierdie boek word n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde in sy vele fasette uitgebeeld is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoe merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.", "author": "Irma Joubert", "slug": "tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053729.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181910", "product_url": "/app/ecom/book/181910/tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052791", "EISBN13": "9780624053729", "EISBN10": "0624053725" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193090" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181909", "attributes": { "name": "Staan in die algemeen nader aan vensters", "subtitle": "", "description": "In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van n sprekerstem poeties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgele. In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie. Hier word juis teen die poetiese tradisie gerebelleer, terwyl daar tegelykertyd n waardering van klassieke invloede is.", "author": "Loftus Marais", "slug": "staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052418.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181909", "product_url": "/app/ecom/book/181909/staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047254", "EISBN13": "9780624052418", "EISBN10": "0624052419" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193080" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181908", "attributes": { "name": "Boerekryger", "subtitle": "'n Seun se hoogste offer", "description": "Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.", "author": "Albert Blake", "slug": "boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053446.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181908", "product_url": "/app/ecom/book/181908/boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake", "bisac_codes": [ "HIS000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053439", "EISBN13": "9780624053446", "EISBN10": "062405344X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193501" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181907", "attributes": { "name": "Kronkelpad", "subtitle": "", "description": "n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, n Italianer wat in n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.", "author": "Irma Joubert", "slug": "kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053880.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181907", "product_url": "/app/ecom/book/181907/kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624093817", "EISBN13": "9780624053880", "EISBN10": "0624053881" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194106" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181906", "attributes": { "name": "Speurhond Willem en die seerowers", "subtitle": "", "description": "Adriaan se ma wen n reis op n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom. Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.", "author": "Elizabeth Wasserman", "slug": "speurhond-willem-en-die-seerowers-181906-9780624053767-elizabeth-wasserman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053767.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181906", "product_url": "/app/ecom/book/181906/speurhond-willem-en-die-seerowers-181906-9780624053767-elizabeth-wasserman", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052852", "EISBN13": "9780624053767", "EISBN10": "0624053768" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193203" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181905", "attributes": { "name": "Soekers na die son", "subtitle": "", "description": "Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het n vol en regverdige lewe agter die rug daarvan kan sy seuns Helgard en Arnold, en sy skoondogters Elise en Rita en ook hulle kinders getuig. Maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom. Heeltemal onverwags word die sondes van die vaders (en die moeders!) geopenbaar, en moet elkeen van die kinders Nols junior, Isabe en Janneman skielik bitterlik swaar dra aan die gevolge van hul ouers se dade gevolge wat ook tot in die volgende geslag gevoel sal word . . .", "author": "Ena Murray", "slug": "soekers-na-die-son-181905-9780624056072-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056072.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181905", "product_url": "/app/ecom/book/181905/soekers-na-die-son-181905-9780624056072-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624056072", "EISBN10": "0624056074" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194036" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181904", "attributes": { "name": "Speurhond Willem en die wilddiewe", "subtitle": "", "description": "Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle die keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer", "author": "Elizabeth Wasserman", "slug": "speurhond-willem-en-die-wilddiewe-181904-9780624053316-elizabeth-wasserman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053316.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181904", "product_url": "/app/ecom/book/181904/speurhond-willem-en-die-wilddiewe-181904-9780624053316-elizabeth-wasserman", "bisac_codes": [ "JUV002000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053309", "EISBN13": "9780624053316", "EISBN10": "0624053318" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193497" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181903", "attributes": { "name": "Fees van die ongenooides", "subtitle": "", "description": "Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei n tent soos n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar, sou teen die helder tentdoek die silhoeet sien van n man wat oor die klawerbord van n klavier buig. Die een wat vanuit die nag sou kyk, sou ook op die kampbed die regop gestalte van n sittende vrou kon uitmaak. Diegene wat vanuit die kamp sou luister, hulle wat nie reeds volledig deur die stryd tussen lewe en dood ingeneem is nie, sou dalk agter die onbeholpe klavierspel van die man die vergeefse smagting hoor, agter die wankelende note die stilte wat groter is as enige geluid.Jare later buig majoor Philip Brooks in n biblioteek oor n vergelende foto. En hy probeer vasstel wat dit is wat hy op daardie foto sien. Hy probeer onthou wat gebeur het. Dit was hy in daardie tent. Die vrou op die bed was die mooiste vrou wat hy nog gesien het. Die klavier het gekom uit haar huis, een van die plaashuise wat sy soldate afgebrand het. Nou probeer hy kyk met die oog van Joey Drew, die skeeloog sukkelaar van Somerset, Engeland, wat die fotos geneem het. Hy kyk na n foto van n vrou met n baba in haar arms. Hy weet wat die pa van die kind nie geweet het toe hy die foto gesien het nie, dat die kind dood was. Dat hy een van die duisende slagoffers van die konsentrasiekampe was. Hy kyk na n familiefoto van die Van Wyks, en nog een keer, voordat die vergetelheid so koud soos die graf self oor alle geheue sak, probeer hy deur Joey se fotos die verhaal van die Van Wyks agterhaal. Hierdie roman is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Deur elkeen van hierdie onvergeetlike Van Wyks en hul bywoners, die Minters, dra hy n eie persoonlike tragedie in by die wyer ellende van die oorlog, en so word die oorloggegewe n vervlegting van uiters intense menslike dramas, onvergeetlike taferele van vergeefse liefde, verydelde drome en die verbryseling van menslikheid. Sentraal is die verhaal van Daantjie en Magrieta van Wyk, hy n Blinkstefaans en sy die allerpragtigste vrou. Hulle twee oorleef die oorlog, maar dan as draers en verteenwoordigers van die uiterstes in die menslike aard wat deur die oorlog op die spits gedryf is. Ook die Engelse offissier Philip Brooks oorleef die oorlog, en in sy bewussyn kry hierdie droewe geskiedenis n nuwe relevansie. Du Plessis se roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook n werk wat in n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet. En stellig die klinkklaarste antwoord op hierdie vrae is die feit dat sy boek n onvergeetbare leeservaring is.", "author": "PG du Plessis", "slug": "fees-van-die-ongenooides-181903-9780624052616-pg-du-plessis", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052616.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181903", "product_url": "/app/ecom/book/181903/fees-van-die-ongenooides-181903-9780624052616-pg-du-plessis", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048374", "EISBN13": "9780624052616", "EISBN10": "0624052613" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193147" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181902", "attributes": { "name": "Vlinder teen die ruit", "subtitle": "", "description": "Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, verlief wees? Is dit bloot onbewustelike simpatie oor die groot tragedie wat sy lewe en op n manier ook haar eie onverwags oorval het? Gelukkig is Hendro se hoof by Suidkus-radio, Douw van der Linde, die man met die sjokolade-stem, byderhand om Hendro te ondersteun en te sorg dat hy, beeldhouer en vrye gees wat kort-kort neig om weer die ver paaie aan te durf, opnuut sy lewe in n vaste baan kry. Maar is Douw nie dalk ook juis die mens wat Surita se lewe in n nuwe rigting gaan dwing nie? En die dierbare klein Jorie, vol onskuld en onbewus van die onderstrominge in die lewens van die mense om haar . . . gaan sy dalk iewers n slagoffer word?", "author": "Ettie Bierman", "slug": "vlinder-teen-die-ruit-181902-9780624052173-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052173.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181902", "product_url": "/app/ecom/book/181902/vlinder-teen-die-ruit-181902-9780624052173-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046240", "EISBN13": "9780624052173", "EISBN10": "0624052176" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193638" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181901", "attributes": { "name": "Ruiter van my drome", "subtitle": "", "description": "Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in n gekrokte viertrekvoertuig, en n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met n kind . . . haar kind, buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gese. Ou vriende kyk haar nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie sy hart gebreek het en hom vir ander vroue ruineer het? En wat tog van die kind?", "author": "Schalkie van Wyk", "slug": "ruiter-van-my-drome-181901-9780624054603-schalkie-van-wyk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054603.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181901", "product_url": "/app/ecom/book/181901/ruiter-van-my-drome-181901-9780624054603-schalkie-van-wyk", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054597", "EISBN13": "9780624054603", "EISBN10": "0624054608" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194090" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181900", "attributes": { "name": "Susanna M Lingua se gunstelinge", "subtitle": "", "description": "Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter n vlam wat n vlinder se vlerkies kan skroei . . .Son op die horison: Kort na haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met die van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland?Haar naam was Marina Neser: Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marques De Conna, ontmoet het n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.", "author": "Susanna M Lingua", "slug": "susanna-m-lingua-se-gunstelinge-181900-9780624054764-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054764.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181900", "product_url": "/app/ecom/book/181900/susanna-m-lingua-se-gunstelinge-181900-9780624054764-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054757", "EISBN13": "9780624054764", "EISBN10": "0624054764" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193357" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181899", "attributes": { "name": "Ena Murray Omnibus 33", "subtitle": "", "description": "Ena Murray se Paradys-sage is n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom, Huise van klei, Soekers na die son en Terug na Eden. Die gemene deler in al vier heerlike verhale is die Karooplaas genaamd Paradys.", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-omnibus-33-181899-9780624054726-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054726.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181899", "product_url": "/app/ecom/book/181899/ena-murray-omnibus-33-181899-9780624054726-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054719", "EISBN13": "9780624054726", "EISBN10": "0624054721" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193378" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181898", "attributes": { "name": "Die goue vlinder", "subtitle": "", "description": "Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter n vlam wat n vlinder se vlerkies kan skroei . . .", "author": "Susanna M. Lingua", "slug": "die-goue-vlinder-181898-9780624064442-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064442.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181898", "product_url": "/app/ecom/book/181898/die-goue-vlinder-181898-9780624064442-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624064442", "EISBN10": "0624064441" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192724" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181897", "attributes": { "name": "Restless Nation", "subtitle": "Making Sense of Troubled Times", "description": "South Africa's rainbow nation has become a restless nation. Citizens are faced with poor service delivery and corruption, while a new bling culture has infected both politics and business. Renowned political commentator William Gumede takes a fearless look at these and other burning issues which threaten the South African democracy: leadership battles within the ANC, attacks on the constitution, black economic empowerment strategies which only benefit a few, racism and moral bankruptcy. Does the government have the ability - and the will - to lead us out of this malaise? Gumede is not convinced. Yet in his distinctive style, he not only criticises but also offers solutions to the country's unique challenges.", "author": "William Gumede", "slug": "restless-nation-181897-9780624055938-william-gumede", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055938.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181897", "product_url": "/app/ecom/book/181897/restless-nation-181897-9780624055938-william-gumede", "bisac_codes": [ "POL000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055921", "EISBN13": "9780624055938", "EISBN10": "0624055930" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193936" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181896", "attributes": { "name": "Elza Rademeyer Omnibus 5", "subtitle": "", "description": "In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wereldwys en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen wil Tobie n ouerige dame aanstel om sy kinders op te pas. Maar dan daag die bloedjong, ongekunstelde Jantjie kwansuis sy niggie op om die pos te vul. En in Verlange na Brandersbaai gaan hou Lizette en Wanda vakansie by die see. Daar leer ken Lizette vir Tom. Ook ontmoet sy die aantreklike Hennie. Na die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie daarvan nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Na die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.", "author": "Elza Rademeyer", "slug": "elza-rademeyer-omnibus-5-181896-9780624054849-elza-rademeyer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054849.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181896", "product_url": "/app/ecom/book/181896/elza-rademeyer-omnibus-5-181896-9780624054849-elza-rademeyer", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054832", "EISBN13": "9780624054849", "EISBN10": "0624054845" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193674" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181895", "attributes": { "name": "Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus", "subtitle": "", "description": "'n Omnibus van Alba Bouwer se drie klassieke verhale: Stories van Rivierplaas, Nuwe stories van Rivierplaas en Stories van Ruyswuyck. Met lyntekeninge deur Katrine Harries.", "author": "Alba Bouwer", "slug": "rivierplaas-alba-bouwer-omnibus-181895-9780624056119-alba-bouwer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056119.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181895", "product_url": "/app/ecom/book/181895/rivierplaas-alba-bouwer-omnibus-181895-9780624056119-alba-bouwer", "bisac_codes": [ "Y" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624045311", "EISBN13": "9780624056119", "EISBN10": "0624056112" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192696" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181894", "attributes": { "name": "Reise van Isobelle", "subtitle": "", "description": "Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wereldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wereldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande. Belangwekkende historiese gebeure bly egter kil feite voor dit deur die individu deurleef word. Daarin le die groot krag van hierdie meesterlike roman: Dit gebeur met mense iedereen met sy persoonlike oortuiging en ideale wat nie net op persoonlike vlak met andere bots nie maar ook vasgevang word in burgeroorloe en lotsbepalende besluite. Smutsmanne, apologete vir apartheid, liberale en oorlogshelde en bekende volksfigure soos die patriargale dominee en die oujongnooitante spreek tot die leser as onvergeetlike mense in eie reg. Wie en wat is die Afrikaner? En wat is verraad? Wie is my mense? Wanneer word die mens bloot vermink en wanneer is die stryd sinryk? Dit is die diepgaande vrae waaraan hierdie karakters dimensie verleen. As sodanig gooi die roman sy net so wyd dat dit ook aktuele werklikheid inhou vir meer as net die Afrikaner.", "author": "Elsa Joubert", "slug": "reise-van-isobelle-181894-9780624053828-elsa-joubert", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053828.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181894", "product_url": "/app/ecom/book/181894/reise-van-isobelle-181894-9780624053828-elsa-joubert", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053071", "EISBN13": "9780624053828", "EISBN10": "0624053822" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193913" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181893", "attributes": { "name": "Boereoorlogstories 2", "subtitle": "", "description": "Die Anglo-Boereoorlog van 18991902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak. In Boereoorlogstories 2 tree ook jonger skrywers tot die gesprek toe, onder andere Christine Barkhuizen Le Roux, Jaco Fouche en Gerda Taljaard. Die verhale van lyding en opoffering wat die eerste bundel gekenmerk het, word in die tweede bundel verbreed met n skerper blik op verraad. Die joiner en hensopper kom as uitgeworpene onder die soeklig (Die groot gemis, Dolf van Coller) maar ook as feilbare mens in vertwyfeling (Was Oupa dapper?, Lappe Laubscher; Groete daar op Voorstevlei, Jaco Fouche.) Die verkwikking van humor oor ernstige sake bly nie uit nie. Ook is daar erkenning vir die feit dat alle soldate van die Britse Ryk nie demone was nie (Eenmaal was daar n goeie man, Marita van Aswegen). En die Boer Gideon Scheepers vir die Britse Ryk n rebel wat teregstelling verdien het vir sy verraad jeens sy regering word geteken in sy barmhartigheid jeens n Engelse vrou op die platteland. So belig hierdie tweede bundel n nog wyer spektrum as die eerste in sterk verhale en n idioom wat die tydperk van die Anglo-Boereoorlog lewend hou: vir lesers met n voorkeur vir historiese verhale, maar ook vir enige leser wat die kortverhaalkuns waardeer.", "author": "Jeanette Ferreira", "slug": "boereoorlogstories-2-181893-9780624054344", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054344.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181893", "product_url": "/app/ecom/book/181893/boereoorlogstories-2-181893-9780624054344", "bisac_codes": [ "FIC014000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054337", "EISBN13": "9780624054344", "EISBN10": "0624054349" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193307" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181892", "attributes": { "name": "Die skrywer", "subtitle": "", "description": "Op n stil aand, in n herehuis langs n meer, dans n jong vrou in n verruklike rooi aandrok met haar werkgewer, Arthur Addington befoeterde, eens beroemde Amerikaanse draaiboekskrywer en onbeminde eienaar van die Addington-landgoed. Nooit sou Arthur, worstelend met skrywersblok en wroegend oor die dood van sy vrou en kind, kon raai dat sy stralende dansmaat soveel geheime ronddra nie. Dat Anabella Maria Bennett, kortom Ben, gn huishoudster is nie, maar n joernalis en n sendelingdogter uit Afrika. Dat hy haar lank gelede daar ontmoet het . . . Daar is n somber rede waarom Ben haar hart nie blootle nie, maar eerder saans haar eie verhaal skryf: van die Swahili-wiegelied wat haar kleintyd getroos het, die wyse Kepo wat haar leer boogskiet het, van Paka, haar grootmaakleeu, en van haar en Kepo en dokter Catherine Dumay se ylingse vlug na Bulungwi . . . Slegs Jameson, opsigter by Addington, en sy Lucy-lief begryp. Hulle word haar vertrouelinge en wakende engele. Wanneer Arthur gehawend terugkeer na n reis deur Afrika, vind hy in sy lessenaar n manuskrip wat sy lewe sal verander en hom sy skeppende krag teruggee: Anabella se Afrika-testament. Die Skrywer is n aangrypende, eg menslike verhaal met dramatiese Afrika-uitlopers.", "author": "Esta Steyn", "slug": "die-skrywer-181892-9780624054429-esta-steyn", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054429.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181892", "product_url": "/app/ecom/book/181892/die-skrywer-181892-9780624054429-esta-steyn", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054412", "EISBN13": "9780624054429", "EISBN10": "062405442X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193664" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76370, "pages": 78413, "count": 1568246 } } }
Response Info
Default: None