GET /services/catalog/products?format=api&page=76369
Response information
HTTP 200 OK
Allow: GET, HEAD, OPTIONS
Content-Type: application/vnd.api+json
Vary: Accept

{
    "links": {
        "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1",
        "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413",
        "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76370",
        "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76368"
    },
    "data": [
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181927",
            "attributes": {
                "name": "Tik",
                "subtitle": "",
                "description": "Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename van tik-verslawing wat ons polisiemane hoofbrekens besorg. Die tik-epidemie is so n onvoorsiene vloedgolf wat van die Wes-Kaap na Gauteng oorgespoel het dat niemand minder nie as kolonel Kat Harmse van die Valke na Potchefstroom gestuur word om aan die Noordwes-universiteit 'n internasionale kongres oor tikverslawing by te woon. Lesings en referate en toesprake? Beslis nie Kat se gunsteling-tydverdryf nie. As dit nie was dat die forensiese patoloog dr. Annie de Villiers (Mooi Annie!) ook die kongres moes bywoon nie, en dat daar intussen in die Vredefortkoepel n reeks erg raaiselagtige moorde plaasgevind het nie, sou hy daar en dan almal in hul koepel ingestuur het. Maar toe is Potch nie so sleg nie. Annie bly in die bungalow net langs Kat sn, hy loop sy ou pel Kris Freislich in die kroeg raak, en sien met naakte bewondering hoe mooi groot Kris se dogter, Baby, geraak het. Wat nie vir Kat so ooglopend soos Baby se kaal midderif is nie, is dat die Vredefortkoepel  n werelderfenisgebied  die sentrum geword het vir die verspreiding van tik. Die bron daarvan is n geheimsinnige plaas in die distrik Vrede, nie ver daarvandaan nie. Dit is hier waar n charismatiese godsdiensleier sy onderdane met die Bybel en tik onder sy duim hou. En dit is van hierdie plaas met sy permanent bedwelmde kultusgroep dat ene Charlie Stevens, n ou bekende in die Johannesburgse onderwereld, in die koepel aangeloop kom. Wat is Charlie se verhaal? Hoe hou dit verband met die een lyk na die ander wat in die Vaalrivier afgedryf kom? Eers toe Kat net-net daarin slaag om te keer dat Charlie self in 'n watergraf beland, begin iets van die misterie deurskemer: Die kultusleier van Vrede oefen sy mag uit deur jong kinders gyselaar te hou. As hulle nie gou speel nie, sterf 'n seun. En as hy reeds dood is, het hulle nou ook vir Baby!",
                "author": "Piet Steyn",
                "slug": "tik-181927-9780624055310-piet-steyn",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055310.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181927",
                "product_url": "/app/ecom/book/181927/tik-181927-9780624055310-piet-steyn",
                "bisac_codes": [
                    "FIC022000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624055303",
                    "EISBN13": "9780624055310",
                    "EISBN10": "0624055310"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193466"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181926",
            "attributes": {
                "name": "Anna Atoom en die magnetiese meermin",
                "subtitle": "",
                "description": "Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar - dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wereld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op 'n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?",
                "author": "Elizabeth Wasserman",
                "slug": "anna-atoom-en-die-magnetiese-meermin-181926-9780624054894-elizabeth-wasserman",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054894.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181926",
                "product_url": "/app/ecom/book/181926/anna-atoom-en-die-magnetiese-meermin-181926-9780624054894-elizabeth-wasserman",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054887",
                    "EISBN13": "9780624054894",
                    "EISBN10": "0624054896"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192781"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181925",
            "attributes": {
                "name": "Dreaming of Light",
                "subtitle": "",
                "description": "Regile is a zama-zama working illegally in an abandoned mine near Barberton. He has moved up the ranks and is now paid a salary to keep the other child workers in line. Towards the end of a three-month stint underground, a fourteen-year-old boy from Mozambique, Taiba, starts asking questions about their rescue. Taiba constantly reaffirms his belief that they will be saved: by the police, by the private security firms that guard the mines, or maybe even by the mythical Spike Maphosa. Regile knows that such hope is dangerous.",
                "author": "Jayne Bauling",
                "slug": "dreaming-of-light-181925-9780624056270-jayne-bauling",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056270.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181925",
                "product_url": "/app/ecom/book/181925/dreaming-of-light-181925-9780624056270-jayne-bauling",
                "bisac_codes": [
                    "JUV000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624056263",
                    "EISBN13": "9780624056270",
                    "EISBN10": "0624056279"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030350826"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181924",
            "attributes": {
                "name": "Annelize Morgan Omnibus 3",
                "subtitle": "",
                "description": "In Masker van die verlede raak Angelique de Busset in die Kaap onder dwang verloof aan die markies van Touraine. Swaardgevegte, liefdesdriehoeke en vele intriges le in haar toekoms, en eindelik sal Angelique moet besluit of sy gaan trou met die selfversekerde markies en of sy haar eie kop gaan volg. In Kring van wraak spoel n bittere vyandskap tussen drie Franse gesinne oor na die Kaap van Goeie Hoop wanneer hulle daarheen verhuis. Die pragtige Constance Tourain wil he dat haar ouers die strydbyl moet begrawe, veral wanneer sy liefde vind, maar ou vetes kom nie maklik tot rus nie. En in Swerwers op die goudpad is Amy altyd aan die vlug, weg van die bedrogspul waardeur sy van haar erfplaas beroof is. Nou droom sy van Pelgrimsrus se spoelgoud . . . en van liefde.",
                "author": "Annelize Morgan",
                "slug": "annelize-morgan-omnibus-3-181924-9780624054863-annelize-morgan",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054863.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181924",
                "product_url": "/app/ecom/book/181924/annelize-morgan-omnibus-3-181924-9780624054863-annelize-morgan",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054856",
                    "EISBN13": "9780624054863",
                    "EISBN10": "0624054861"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193166"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181923",
            "attributes": {
                "name": "Louisa du Toit Omnibus 6",
                "subtitle": "",
                "description": "Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou. Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe skoolhoof, Louis Paulter. In Gesig van die lewe word liefde, eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer n groep mense onder een dak saamgegooi word? En in Uur van die perel keer Brenda en Nico terug na Suid-Afrika nadat hulle op n oorsese toer ontmoet en verlief geraak het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle mekaar eers werklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding opduik.",
                "author": "Louisa du Toit",
                "slug": "louisa-du-toit-omnibus-6-181923-9780624054825-louisa-du-toit",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054825.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181923",
                "product_url": "/app/ecom/book/181923/louisa-du-toit-omnibus-6-181923-9780624054825-louisa-du-toit",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054818",
                    "EISBN13": "9780624054825",
                    "EISBN10": "0624054829"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193524"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181922",
            "attributes": {
                "name": "Wals met Matilda",
                "subtitle": "",
                "description": "Dan Sleigh se jongste manuskrip handel oor die lewe se ewige dans met die dood  alle lewe, ook die lewe van die skryfkuns. Die protagonis, Koos van der Merwe, was eens een van Goeie Hoop Uitgewers se topskrywers, en dit is waarom n woonstel in Bay View Villas aan hom toegeken is, op n verdieping wat die uitgewery reserveer vir die skrywers van topverkopers. Maar die muse het Koos verlaat. Jare reeds wag sy uitgewer vergeefs op nuwe werk uit die pen wat voorheen die kasregisters laat klingel het. Die uitgewery se geduld het opgeraak; Koos mag net in die woonstel aanbly as hy produktief is. In n bestel waarin kommersiele sukses die hoogste waarde is, is daar in elk geval nie plek vir iemand wat so verstok in sy wee is en so wars van alles wat progressief en modieus is nie. Die uitgewery speel sy troefkaart: Carelina van der Merwe is een van die inspirerendste redakteurs, en as sy nie nuwe lewe in Koos se loopbaan kan blaas nie sal niemand nie. Carelina waai soos n stormsterk suidooster by Koos se woonstel in. Hy gooi wal, hy skerm, hy vlug . . . maar uiteindelik begin hy vertel wat dit is wat die donker kolk in hom uitgeruk het waarin alle kreatiewe energie verdwyn. En al vertellende word sy skermutseling n dans. Dit is uiteindelik weer die dans met die muse, maar noodwendig weer die lewe-dood-dans, die dans van die lewe.",
                "author": "Dan Sleigh",
                "slug": "wals-met-matilda-181922-9780624053484-dan-sleigh",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053484.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181922",
                "product_url": "/app/ecom/book/181922/wals-met-matilda-181922-9780624053484-dan-sleigh",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624051466",
                    "EISBN13": "9780624053484",
                    "EISBN10": "0624053482"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193994"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181921",
            "attributes": {
                "name": "Susanna M Lingua Keur 10",
                "subtitle": "",
                "description": "Staan op, my beminde: Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.Jy is my droommeisie: Op die klein plattelandse dorpie Denneheuwel voel Liza Steenberg dat die lewe by haar verbygaan. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar, en kort voor lank bekom sy n betrekking by n vooruitstrewende sakeonderneming. Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Hy soek lankal na sy droommeisie, sy feeprinsessie, maar hoe moet hy kies tussen die mooie Liza en sy bekwame, beeldskone sekretaresse wat haar vangnet al jare lank fyn span? Lied van die reenvoel: Renet Rademeyer is radeloos verlief op die sjarmante en skatryk Oswald Strassheim. En ook Oswald het sy hart aan haar verloor n gelukkig toekoms vir die twee van hulle gesien. Maar nie een het rekening gehou met sy ma, die snobistiese en hovaardige Marion Strassheim, wat wil he dat hy met Celesta Hauser moet trou nie.",
                "author": "Susanna M. Lingua",
                "slug": "susanna-m-lingua-keur-10-181921-9780624052128-susanna-m-lingua",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052128.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181921",
                "product_url": "/app/ecom/book/181921/susanna-m-lingua-keur-10-181921-9780624052128-susanna-m-lingua",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046981",
                    "EISBN13": "9780624052128",
                    "EISBN10": "0624052125"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193206"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181920",
            "attributes": {
                "name": "Hertog van die Pampas",
                "subtitle": "",
                "description": "Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentinie, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy vind egter tot haar konsternasie uit dat die Conde Alejandro Semillano de Oragon verloof gaan raak. Sy bloubloed Spaanse familie het vir hom n vrou uit een van die voorste Spaanse aristokratiese families gekies en hulle verlowing word met n groot party gevier. In die tyd van politieke onrus bedreig die bandito Pablo Ramirez egter al die ryk estancias en mik om president Branco uit die kussings te lig. Wanneer Ramirez Miranda ontvoer met die doel om met haar te trou, spring Alejandro en sy gauchos in om die regeringstroepe te help. Sal Miranda dit regkry om Alejandro se liefde te wen? Of is sy vir hom slegs maar die dogter van sy buurman? Hertog van die Pampas speel af in negentiende eeuse Argentinie.",
                "author": "Malene Breytenbach",
                "slug": "hertog-van-die-pampas-181920-9780624051947-malene-breytenbach",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051947.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181920",
                "product_url": "/app/ecom/book/181920/hertog-van-die-pampas-181920-9780624051947-malene-breytenbach",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046936",
                    "EISBN13": "9780624051947",
                    "EISBN10": "0624051943"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193280"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181919",
            "attributes": {
                "name": "Narkose vir die hart",
                "subtitle": "",
                "description": "Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met die geheim tussen hulle ontwikkel n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word  veral deur hospitaaldokter Corne Vermaak, wat lankal n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.",
                "author": "Helena Hugo",
                "slug": "narkose-vir-die-hart-181919-9780624052012-helena-hugo",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052012.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181919",
                "product_url": "/app/ecom/book/181919/narkose-vir-die-hart-181919-9780624052012-helena-hugo",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046349",
                    "EISBN13": "9780624052012",
                    "EISBN10": "062405201X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194060"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181918",
            "attributes": {
                "name": "Trousseaukis",
                "subtitle": "",
                "description": "'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n Man begin orrelles neem in 'n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit sy eie medemenslikheid is wat beproef word. 'n Predikant verslaaf hom aan 'n rekenaarspeletjie en verloor sy houvas op alles behalwe die geel, rooi, groen en blou blokkies wat hy dag en nag met koorsagtige presisie inmekaar probeer pas. 'n Vrou wat nooit weer aan die huwelik en liefde herinner wil word nie, moet tydens haar skeisaak 'n trourok maak vir 'n aanstaande bruid wat by die dag duideliker oor die buik en bors uitsit.Dis oor boeiende mense soos die dat Annelie Botes in Trousseaukis skryf  vroue en mans met wie jy jou kan en wil identifiseer. In elkeen van die dertien stories wys die verteller dat sy die menslike swakheid en goedheid ken, en dat sy weet hoe om met empatie te vertel.",
                "author": "Annelie Botes",
                "slug": "trousseaukis-181918-9780624052487-annelie-botes",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052487.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181918",
                "product_url": "/app/ecom/book/181918/trousseaukis-181918-9780624052487-annelie-botes",
                "bisac_codes": [
                    "FIC029000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046509",
                    "EISBN13": "9780624052487",
                    "EISBN10": "0624052486"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193299"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181917",
            "attributes": {
                "name": "Tracking the future",
                "subtitle": "Top trends that will shape South Africa and the world",
                "description": "Respected analyst Daniel Silke provides a glimpse into global trends that will influence South African business and politics in the coming decade, such as the decline of the USA, the rise of emerging markets and the changing workplace. This book is for every South African person and business preparing for the changing world.",
                "author": "Daniel Silke",
                "slug": "tracking-the-future-181917-9780624053378-daniel-silke",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053378.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181917",
                "product_url": "/app/ecom/book/181917/tracking-the-future-181917-9780624053378-daniel-silke",
                "bisac_codes": [
                    "BUS096000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624049050",
                    "EISBN13": "9780624053378",
                    "EISBN10": "0624053377"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194188"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181916",
            "attributes": {
                "name": "Spookskip",
                "subtitle": "",
                "description": "Tweelingbroers Christo en Andre ontdek n glasbotteltjie in n winkeltjie vol seevaartaandenkings in Houtbaai. Die eienaardige rooi gloed en die vreemde klomp syfers wat een nag uit die botteltjie stroom verander hulle ietwat vervelige vakansie by ouma en oupa eensklaps in n opwindende avontuur!Die derde boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die Burger se kinderblad, verskyn en daarna deur Tafelberg uitgegee word. Die eerste was Fanie Viljoen se Kaptein Hamerkophaai en daarna het Harlekyn, deur Jaco Jacobs, gevolg. Skole het weekliks saamgelees en die klasaktiwiteite voltooi wat spesiaal vooraf deur n span opvoeders uitgewerk is.Lesers van die boek sal ook die aktiwiteite kan aflaai by www.dieburger.com of www.nb.co.za.",
                "author": "Antoinette Diedericks",
                "slug": "spookskip-181916-9780624053750-antoinette-diedericks",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053750.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181916",
                "product_url": "/app/ecom/book/181916/spookskip-181916-9780624053750-antoinette-diedericks",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052845",
                    "EISBN13": "9780624053750",
                    "EISBN10": "062405375X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192815"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181915",
            "attributes": {
                "name": "Mieke rock uit",
                "subtitle": "",
                "description": "Geskei op 25, en dit met net n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term band bitches) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms  ook al kom niks sonder swaarkry nie.",
                "author": "Jana du Plessis",
                "slug": "mieke-rock-uit-181915-9780624054580-jana-du-plessis",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054580.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181915",
                "product_url": "/app/ecom/book/181915/mieke-rock-uit-181915-9780624054580-jana-du-plessis",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054573",
                    "EISBN13": "9780624054580",
                    "EISBN10": "0624054586"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193092"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181914",
            "attributes": {
                "name": "Hoe gemaak met my dikmond kind?",
                "subtitle": "",
                "description": "Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is n boelie. Jou dogter is heeldag agter n toe deur.  Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer.  Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers. Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners.  Beproefde wenke van ervare ouers. n Indeling wat die soek na oplossings n plesier maak.",
                "author": "Suzette Truter",
                "slug": "hoe-gemaak-met-my-dikmond-kind-181914-9780624054368-suzette-truter",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054368.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181914",
                "product_url": "/app/ecom/book/181914/hoe-gemaak-met-my-dikmond-kind-181914-9780624054368-suzette-truter",
                "bisac_codes": [
                    "FAM034000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624049685",
                    "EISBN13": "9780624054368",
                    "EISBN10": "0624054365"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192849"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181913",
            "attributes": {
                "name": "Byna liefde",
                "subtitle": "",
                "description": "Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Begeerte, wys hy, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde.",
                "author": "Izak de Vries",
                "slug": "byna-liefde-181913-9780624052593-izak-de-vries",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052593.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181913",
                "product_url": "/app/ecom/book/181913/byna-liefde-181913-9780624052593-izak-de-vries",
                "bisac_codes": [
                    "FIC029000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046844",
                    "EISBN13": "9780624052593",
                    "EISBN10": "0624052591"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192936"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181912",
            "attributes": {
                "name": "Sirkusboere",
                "subtitle": "",
                "description": "Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning, bulder Ben. U is by die grootste militere skouspel wat die wereld nog gesien het!  Hy stap van een kant van die arena na die ander. Ek wil u voorstel aan n groep helde uit die mees verafgelee dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg  en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier. Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook n stil figuur. Agter hom huiwer n vrou en n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. Generaal Piet Cronje, roep Ben oor sy megafoon. Cronje gaan staan met n geboe hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld.  Waarom doen Cronje dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teekom: Cronje wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede en hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.",
                "author": "Sonja Loots",
                "slug": "sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053361.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181912",
                "product_url": "/app/ecom/book/181912/sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots",
                "bisac_codes": [
                    "FIC014000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053354",
                    "EISBN13": "9780624053361",
                    "EISBN10": "0624053369"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193578"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181910",
            "attributes": {
                "name": "Tuiskoms",
                "subtitle": "Stories oor die liefde",
                "description": "In hierdie boek word n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde  in sy vele fasette uitgebeeld  is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoe merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.",
                "author": "Irma Joubert",
                "slug": "tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053729.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181910",
                "product_url": "/app/ecom/book/181910/tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052791",
                    "EISBN13": "9780624053729",
                    "EISBN10": "0624053725"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193090"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181909",
            "attributes": {
                "name": "Staan in die algemeen nader aan vensters",
                "subtitle": "",
                "description": "In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van n sprekerstem poeties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgele. In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie. Hier word juis teen die poetiese tradisie gerebelleer, terwyl daar tegelykertyd n waardering van klassieke invloede is.",
                "author": "Loftus Marais",
                "slug": "staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052418.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181909",
                "product_url": "/app/ecom/book/181909/staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624047254",
                    "EISBN13": "9780624052418",
                    "EISBN10": "0624052419"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193080"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181908",
            "attributes": {
                "name": "Boerekryger",
                "subtitle": "'n Seun se hoogste offer",
                "description": "Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal.  Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.",
                "author": "Albert Blake",
                "slug": "boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053446.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181908",
                "product_url": "/app/ecom/book/181908/boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake",
                "bisac_codes": [
                    "HIS000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053439",
                    "EISBN13": "9780624053446",
                    "EISBN10": "062405344X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193501"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181907",
            "attributes": {
                "name": "Kronkelpad",
                "subtitle": "",
                "description": "n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, n Italianer wat in n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.",
                "author": "Irma Joubert",
                "slug": "kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053880.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181907",
                "product_url": "/app/ecom/book/181907/kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624093817",
                    "EISBN13": "9780624053880",
                    "EISBN10": "0624053881"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194106"
                    }
                }
            }
        }
    ],
    "meta": {
        "pagination": {
            "page": 76369,
            "pages": 78413,
            "count": 1568241
        }
    }
}

Response Info

Default: None