Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76368
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76369", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76367" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000181949", "attributes": { "name": "Droomdelwers", "subtitle": "", "description": "Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Keppies se: Hys soesie see, soes n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand le. Maar nog voordat die skuim op die sand le, word die rustige lewensloop van die sout van die aarde skielik bedreig. Hulle kom te staan voor n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby le.", "author": "Esta Steyn", "slug": "droomdelwers-181949-9780624053453-esta-steyn", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053453.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181949", "product_url": "/app/ecom/book/181949/droomdelwers-181949-9780624053453-esta-steyn", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624051459", "EISBN13": "9780624053453", "EISBN10": "0624053458" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193024" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181948", "attributes": { "name": "Wolwedans in die skemer", "subtitle": "", "description": "Wanneer Sonja Daneel na n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by die hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoe misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroee jare tagtig n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in n moderne gedaante klee met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, die slag met n nuwe, makabere kinkel . . .", "author": "Leon van Nierop", "slug": "wolwedans-in-die-skemer-181948-9780624056133-leon-van-nierop", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056133.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181948", "product_url": "/app/ecom/book/181948/wolwedans-in-die-skemer-181948-9780624056133-leon-van-nierop", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056126", "EISBN13": "9780624056133", "EISBN10": "0624056139" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192922" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181947", "attributes": { "name": "Die blou van onthou", "subtitle": "", "description": "In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook die van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek. Haar kleindogter, Tina, word groot sonder om haar bloedfamilie te leer ken. Maar bloed bly bloed, jou familie bly jou familie, jou taal bly jou taal. Daarom word dit die verhaal van 'n Afrikaanse familie, van drie opeenvolgende geslagte wat reageer op mekaar en op hul tyd, van drie vroue wat leef in die spanning tussen weggaan en moet bly, tussen vergeet en moet onthou. Saudade, leer Colette in Portugal, is die liefde wat bly nadat die voorwerp van die liefde verdwyn het. Die blou van onthou is n wydstromende rivier van n roman, n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.", "author": "Marita van der Vyver", "slug": "die-blou-van-onthou-181947-9780624055204-marita-van-der-vyver", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055204.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181947", "product_url": "/app/ecom/book/181947/die-blou-van-onthou-181947-9780624055204-marita-van-der-vyver", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055181", "EISBN13": "9780624055204", "EISBN10": "0624055205" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193597" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181946", "attributes": { "name": "Sewe dae", "subtitle": "", "description": "Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer n vriendin haar sonder haar medewete vir n kompetisie inskryf . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoistiese Pierre Vaz. Die hele idee van so n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgese word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seevier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .", "author": "Lizet Engelbrecht", "slug": "sewe-dae-181946-9780624052111-lizet-engelbrecht", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052111.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181946", "product_url": "/app/ecom/book/181946/sewe-dae-181946-9780624052111-lizet-engelbrecht", "bisac_codes": [ "FAM000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046967", "EISBN13": "9780624052111", "EISBN10": "0624052117" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192848" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181945", "attributes": { "name": "Arendsnes", "subtitle": "", "description": "Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie dis n mannewereld. Sy het egter ook deursettingsvermoe, en dit is deurslaggewend wanneer sy te make kry met n reeks moorde wat dalk iets gemeen het: n polisieman wat voor sy woonstel in Wonderboom-Suid geskiet is; die lyk van n gesiene sakeman in die parkeergarage van n kantoorkompleks; n weermagman tussen die klippe langs Fort Klapperkop . . . Een van die spore lei Lydia en haar span na n kleinhoewe buite Pretoria. Die eienaar is ene Kalvyn Botha, n oudsoldaat wat nou n veiligheidskonsultant is. n Geheimsinnige man, wat boonop op die mees onverwagse tye in Lydia se lewe opdaag. Lydia se ontwikkelde intuisie het al so dikwels oplossings gebied, maar waardeur word dit die keer gevoed? Deur Kalvyn se ruwe charisma, deur haar huweliksprobleme, of deur haar jeugherinneringe aan n plaaswerf met n stil liggaam in die bloederige stof? Dirk Jordaan se verhaal is n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen n vergeldingsdrang en n sin vir geregtigheid, en n regstelsel wat swaar gebuk gaan onder die gewig van baie ou wrokke. Met sy debuut, Die Jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kan misdaadfiksie skryf; Arendsnes bring hierdie feit doodsekuur tuis. Dit is spannend, aktueel, n verhaal van die hoogste kaliber.", "author": "Dirk Jordaan", "slug": "arendsnes-181945-9780624055334-dirk-jordaan", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055334.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181945", "product_url": "/app/ecom/book/181945/arendsnes-181945-9780624055334-dirk-jordaan", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055327", "EISBN13": "9780624055334", "EISBN10": "0624055337" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193256" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181944", "attributes": { "name": "Kelder", "subtitle": "", "description": "Gerda Taljaard volg haar sprankelende romandebuut, Engel in die hoenderhok, op met n roman wat byna letterlik veel dieper delf. Soos voorheen doen sy dit veral deur humor en satire, maar die keer is die satire snydender en omvattender, die humor inniger en ruimer. Dit is die verhaal van drie vroue wat jare uitmekaar gelewe het, maar verbind word deur drie dinge: n bemoeienis met mekaar se verhale, n aweregse lewensuitkyk en n donker, donker geheim. Esmeralda is n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar met die aanvang van die roman tref die leser haar midde-in n kreatiewe droogte. Sy sukkel. En dan word sy ast ware besoek deur n verhaal, en die keer is dit gn ligte verstrooiing nie. Dit is die verhaal van n meisie nog bogkind wat vyftig jaar tevore op n plaas n string babas gehad het en almal, behalwe een wat na geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het. Esmeralda se verbeelding gryp hierdie verhaal aan, nee, die verhaal gryp haar en ruk haar dat haar tande klap. Sy het geen verweer nie, die verhaal van Sus Niemand moet sy skryf. Is die Sus Niemand wat so by Esmeralda spook n versteurde moordenaar? Is sy bloot die slagoffer van bloedskande en veragtering? Hoeveel weet Sus van wat met haar gebeur, en watter aandeel het sy daaraan? Dit is die dinge wat Esmeralda moet deurgrond. In haar kreatiewe herskepping van Sus se verhaal kom Esmeralda agter dat die meisie kort-kort haar toevlug tot die plaashuis se kelder geneem het waar sy relikte ontdek het van n vrou wat n halwe eeu tevore daar toegesluit is briewe, fotos en graffiti. Dis n vrou met wie se kelderbestaan die meisie haar besonder vereenselwig het. Maar waarom word Esmeralda so aangegryp deur Sus se verhaal, waarvan sy die basiese besonderhede in n koerantberig gekry het? Wat is dit in die kelder van Esmeralda se gemoed wat haar so ontvanklik maak vir die verhaal van n klomp kindergraffies op n plaaswerf? n Aanduiding van die oorsprong van Esmeralda se bemoeienis is dat haar verhaal oor Sus Niemand ook die verhaal word van haar verhouding met haar seun, Benjamin. Dit is n holderstebolder verhouding wat tuimel tussen hewige konflik en tere toegeneentheid. Ma en seun se kleurryke en allermins konvensionele liefdeslewe speel hierin n groot rol, en die heerlik guitige uitbeelding daarvan, die vlymskerp satire van alles, van volksmites tot die popkultuur, word die agterdoek vir Sus Niemand se donker verhaal. Vertellend peil Esmeralda Sus Niemand se donker dieptes, en vertellend kom sy nader en nader aan n openbaring van wat in haar eie kelder verberg le.", "author": "Gerda Taljaard", "slug": "kelder-181944-9780624054320-gerda-taljaard", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054320.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181944", "product_url": "/app/ecom/book/181944/kelder-181944-9780624054320-gerda-taljaard", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054313", "EISBN13": "9780624054320", "EISBN10": "0624054322" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193839" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181943", "attributes": { "name": "Desert Prisoner", "subtitle": "", "description": "What would you do if you were left behind in the desert? Would you stay put in the hope that someone would find you? And if that someone turned out to be a scrawny stray dog, would you follow him?This is 12-year old Leo Knights dilemma when he is abandoned in the remote Namib Desert without food, water, or shelter from the searing sun. When no human help arrives, he seizes his only chance for survival he follows a mysterious dog that pitches up out of the blue.", "author": "Andrea Abbott", "slug": "desert-prisoner-181943-9780624053798-andrea-abbott", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053798.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181943", "product_url": "/app/ecom/book/181943/desert-prisoner-181943-9780624053798-andrea-abbott", "bisac_codes": [ "JUV001000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052906", "EISBN13": "9780624053798", "EISBN10": "0624053792" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193819" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181942", "attributes": { "name": "Spreuke van C.J. Langenhoven", "subtitle": "", "description": "C.J. Langenhoven, ook bekend as Sagmoedige Neelsie, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: Liefde en vriendskap, Vlyt en loon, Waardes en waagmoed, Wysheid en kennis en Leierskap.", "author": "C.J. Langenhoven", "slug": "spreuke-van-cj-langenhoven-181942-9780624054078-cj-langenhoven", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054078.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181942", "product_url": "/app/ecom/book/181942/spreuke-van-cj-langenhoven-181942-9780624054078-cj-langenhoven", "bisac_codes": [ "REF019000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054061", "EISBN13": "9780624054078", "EISBN10": "0624054071" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192971" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181940", "attributes": { "name": "Ettie Bierman Keur 7", "subtitle": "", "description": "Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder n sjarmante, aantreklike duiwel . . . Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar kerel afgese, en dan word sy byna deur n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein: Wat gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met n uiters aantreklike boer op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid . . .", "author": "Ettie Bierman", "slug": "ettie-bierman-keur-7-181940-9780624053965-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053965.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181940", "product_url": "/app/ecom/book/181940/ettie-bierman-keur-7-181940-9780624053965-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053958", "EISBN13": "9780624053965", "EISBN10": "0624053962" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193845" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181939", "attributes": { "name": "Rykie: 'n lewe met woorde", "subtitle": "", "description": "In n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.In die 1960s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir Van alle kante in Die Burger en in die 1970s vir Op die randakker in Rapport. Die rubrieke was so gewild dat dit as n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is.Van Reenen se fyn waarnemingsvermoe, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillie en Schalk Pienaar en het n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970).", "author": "Lizette Rabe", "slug": "rykie-n-lewe-met-woorde-181939-9780624054016-lizette-rabe", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054016.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181939", "product_url": "/app/ecom/book/181939/rykie-n-lewe-met-woorde-181939-9780624054016-lizette-rabe", "bisac_codes": [ "BIO007000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052975", "EISBN13": "9780624054016", "EISBN10": "0624054012" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193861" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181937", "attributes": { "name": "Annelize Morgan Omnibus 2", "subtitle": "", "description": "Pad na die skavot is n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celeste du Toit is Armand de Bordeaux meer as n werkgewer hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly, want hy is n graaf, n skatryk edelman, en sy n gewone bediende. Maar dan bevind sy haar in n avontuur wat haar hele lewe omverwerp.In Erfenis van liefde is Camille Rambart n pragtige negentienjarige meisie wat in n krot grootword nadat goewerneur Willem Adriaan van der Stel haar pa sy inkomste uit ruilhandel ontneem het. Op n dag daag n aantreklike, ryk jong man op met n aanbod wat Camille voor n pynlike keuse stel: As sy dit aanvaar, is daar uitkoms vir haar familie, maar dit sal n opoffering verg wat haar lewe kan verwoes.Die vergete era van die gouddelwers n goue era vol verdriet en ekstase word in Goud in die skemer weer lewendig gemaak. Mitzi Brandt is n tenger meisie, maar taai haar toekoms moet gebou word op n kis goud wat sy met haar eie hande help delf het. Die goud raak die spil waarom al haar geliefdes se lewens draai.", "author": "Annelize Morgan", "slug": "annelize-morgan-omnibus-2-181937-9780624053712-annelize-morgan", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053712.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181937", "product_url": "/app/ecom/book/181937/annelize-morgan-omnibus-2-181937-9780624053712-annelize-morgan", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052838", "EISBN13": "9780624053712", "EISBN10": "0624053717" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193630" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181936", "attributes": { "name": "Romanse agter die skerms", "subtitle": "", "description": "Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie n naweek saam met daardie maand se held op n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so n afpaar vir n naweek boonop met die media konstant naby kan baie romanties wees nie. In n konkelary, skryf haar vriende by die tydskrif vir Colette in en sorg dat sy n week wen saam met die Desemberheld: Emile. Maar Emile is juis die een man saam met wie Colette nie wil wees nie. Want hy het al haar hart gebreek. En sy kan hom nie verdra nie. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de La Roche wat Colette se hart sal verower? Romanse agter die skerms is weer n lekker verhaal uit Helena Hugo se pen hierdie keer met n spook of twee wat lesers lank sal vermaak.", "author": "Helena Hugo", "slug": "romanse-agter-die-skerms-181936-9780624052074-helena-hugo", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052074.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181936", "product_url": "/app/ecom/book/181936/romanse-agter-die-skerms-181936-9780624052074-helena-hugo", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047025", "EISBN13": "9780624052074", "EISBN10": "0624052079" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193572" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181935", "attributes": { "name": "Louisa du Toit Omnibus 2", "subtitle": "", "description": "Na die dood van sy vrou vlug Max na die klein dorpie Oskop. Spoedig bevind hy hom in n liefdesdriehoek. Anderkant die winter is n warm, menslike verhaal. Hoog brand die oesvuur: Een aand klop n vrou aan Vicky se deur en vertel haar dat sy eintlik die eggenoot is van Frank Jorissen, Vicky se kerel. Om weg te kom, gaan Vicky Kalahari toe waar sy sorg vir Mienta Vermolen, n halfinvalide. Maar dan vind Frank Jorrisen uit waar sy haar bevind. . . In Dans van die seekat aanvaar Leonie n pos as musiekonderwyseres om sekerheid te kry oor haar belofte om met Nols Blommeart te trou. Alles is egter nie maanskyn en rose by die hoerskool nie. Sy voel vreemd aangetrokke tot Eddie Faber, wat so anders is as Nols. Nols kom onverwags kuier en sy nuus stuur haar lewe in n nuwe rigting. Christa het alles: n fantastiese pos en die liefde van haar baas se seun. Maar sy bly soekend. Haar vriendin raai haar aan om Rus-en-Vree toe te gaan en daar kry Christa alles behalwe rustigheid. Onrus op Rus-en-Vree is n liefdesverhaal vol intrige en spanning.", "author": "Louisa du Toit", "slug": "louisa-du-toit-omnibus-2-181935-9780624051985-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051985.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181935", "product_url": "/app/ecom/book/181935/louisa-du-toit-omnibus-2-181935-9780624051985-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046370", "EISBN13": "9780624051985", "EISBN10": "0624051986" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192708" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181934", "attributes": { "name": "In jou hande", "subtitle": "", "description": "Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sy wat die motor bestuur het. Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar. Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg. Maar Douw blyk klaar n vrou in sy lewe te he: Annette die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel. En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .", "author": "Malene Breytenbach", "slug": "in-jou-hande-181934-9780624051954-malene-breytenbach", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051954.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181934", "product_url": "/app/ecom/book/181934/in-jou-hande-181934-9780624051954-malene-breytenbach", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047148", "EISBN13": "9780624051954", "EISBN10": "0624051951" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193120" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181933", "attributes": { "name": "Sabina's", "subtitle": "", "description": "Lexi het n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabinas op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton en haar Eric wat twee jaar gelede die pad gevat het, n maand later sy trouvrou ontmoet het en Lexi met n groot Eric-vormige gat in haar hart gelaat het. Boonop het sy twee selibate jare agter die rug - en dit kan nogal impak he op n vrou se positiewe lewensuitkyk. Plotseling het sy te kampe met: n ding vir n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme en n meisie; n kok met n wilde kyk in sy oe; n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabinas se mediabekendstelling wat soos n hoespoed Japannese trein nadersnel.", "author": "Nadia de Wet", "slug": "sabinas-181933-9780624052098-nadia-de-wet", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052098.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181933", "product_url": "/app/ecom/book/181933/sabinas-181933-9780624052098-nadia-de-wet", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046912", "EISBN13": "9780624052098", "EISBN10": "0624052095" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192672" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181932", "attributes": { "name": "Langverlof", "subtitle": "", "description": "n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp ... oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sys nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oe. Hartseer oe oor sy vrou wat hom verlaat het na n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hys nie haar kerel nie, hy is ... sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gaan saam met n vreemde man Mauritius toe vir n week, wat kan nou so erg daaraan wees?n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp ... oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sys nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oe. Hartseer oe oor sy vrou wat hom verlaat het na n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hys nie haar kerel nie, hy is ... sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gaan saam met n vreemde man Mauritius toe vir n week, wat kan nou so erg daaraan wees?", "author": "Annemari Coetser", "slug": "langverlof-181932-9780624052524-annemari-coetser", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052524.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181932", "product_url": "/app/ecom/book/181932/langverlof-181932-9780624052524-annemari-coetser", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046646", "EISBN13": "9780624052524", "EISBN10": "0624052524" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194136" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181931", "attributes": { "name": "Al is die maan 'n misverstand", "subtitle": "", "description": "Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van n huwelik in Duitsland sy break-up album is Al is die maan n misverstand n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in n nuwe verhouding. Tog is Marais se poesie allermins geluksalig verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderle. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poesie kenmerk. Soos die poesie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se poesie le in die wyse waarop dit ast ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.", "author": "Danie Marais", "slug": "al-is-die-maan-n-misverstand-181931-9780624052654-danie-marais", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052654.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181931", "product_url": "/app/ecom/book/181931/al-is-die-maan-n-misverstand-181931-9780624052654-danie-marais", "bisac_codes": [ "POE000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047612", "EISBN13": "9780624052654", "EISBN10": "0624052656" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193263" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181930", "attributes": { "name": "Schalkie van Wyk Keur 8", "subtitle": "", "description": "In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marne op Flaminke-eiland. Dis n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Reenboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle word dadelik vriende. Maar wat voer sy besonder aantreklike broer, Benno, in die mou? Is hy die gewetenlose rokjagter wat almal se hy is? En in Bittersoet verlange dring Leandri se ryk ouma daarop aan dat sy verloof moet raak aan hul huisvriend Mauritz. Maar Leandri vermoed hys eintlik verlief op haar vriendin Anina. Net toe kom n geheimsinnige vreemdeling by hul huis aan .", "author": "Schalkie van Wyk", "slug": "schalkie-van-wyk-keur-8-181930-9780624053668-schalkie-van-wyk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053668.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181930", "product_url": "/app/ecom/book/181930/schalkie-van-wyk-keur-8-181930-9780624053668-schalkie-van-wyk", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052777", "EISBN13": "9780624053668", "EISBN10": "0624053660" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194112" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181929", "attributes": { "name": "As jy 'n ster sien verskiet", "subtitle": "", "description": "Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart ge-dye het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis nie al moeilikheid wat sy het nie: na haar broer se dood drink haar ma weer te veel, en is haar pa se enigste bydrae die maandelikse onderhoudstjek wat hy van iewers in Kaapstad aan Riekie-hulle op Graaff-Reinet pos. Riekie besluit om haar pa in die Kaap te gaan soek", "author": "Maya Fowler", "slug": "as-jy-n-ster-sien-verskiet-181929-9780624053774-maya-fowler", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053774.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181929", "product_url": "/app/ecom/book/181929/as-jy-n-ster-sien-verskiet-181929-9780624053774-maya-fowler", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052869", "EISBN13": "9780624053774", "EISBN10": "0624053776" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193249" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181928", "attributes": { "name": "God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles", "subtitle": "", "description": "Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge. In die boek antwoord bekende Suid-Afrikaners, twaalf gelowiges en twaalf ongelowiges, die diepste vrae van die mens se bestaan met verstommende openhartigheid.Afrikaanse meningsvormers le hul diepste oortuigings bloot: die skrywer Antjie Krog, die teoloog Christina Landman, die digter Breyten Breytenbach, kommentator Rhoda Kadalie, skrywer Cecile Cilliers en tv-persoonlikheid Dave Pepler. Hul antwoorde verras: by van die ongelowiges is daar partykeer vonke van geloof, en by van die gelowiges skaduwees van twyfel.Die twee samestellers maak ook n ongewone paar: die wetenskapsjoernalis George Claassen, n uitgesproke ongelowige, en die oudpredikant Frits Gaum, n oortuigde Christen. Hul indringende vrae word reguit en roerend eerlik deur die bydraers beantwoord. Die uiteenlopende bydraes bring vars perspektiewe tot die godsdiensdebat en beloof om groot reaksie in die Afrikaanse media te ontlok.", "author": "George Claassen", "slug": "god-gesprekke-oor-die-oorsprong-en-uiteinde-van-alles-181928-9780624054153-george-claassen", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054153.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181928", "product_url": "/app/ecom/book/181928/god-gesprekke-oor-die-oorsprong-en-uiteinde-van-alles-181928-9780624054153-george-claassen", "bisac_codes": [ "REL000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054146", "EISBN13": "9780624054153", "EISBN10": "0624054152" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194178" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76368, "pages": 78413, "count": 1568241 } } }
Response Info
Default: None