Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76367
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76368", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76366" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000181972", "attributes": { "name": "My name is Vaselinetjie", "subtitle": "", "description": "She is Helena Bosman, from a tiny little town lost in the vast expanses of the Northern Cape, but Grandpa and Grandma call her Vaselinetjie. She is their little angel from the veldt, the beginning and the end of their world. But when Vaselinetjie is ten years old, two officials from Welfare step in and she is sent away to a boarding school in Gauteng.Its a strange, hard, dangerous world where no one bothers about anyone else, and where you too learn not to give a damn. But as the months turn into years, one name crops up again and again: Texan Kirby. And that name does strange things to Vaselinetjies heart.", "author": "Anoeschka von Meck", "slug": "my-name-is-vaselinetjie-181972-9780624052241-anoeschka-von-meck", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052241.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181972", "product_url": "/app/ecom/book/181972/my-name-is-vaselinetjie-181972-9780624052241-anoeschka-von-meck", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046585", "EISBN13": "9780624052241", "EISBN10": "0624052249" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193796" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181971", "attributes": { "name": "Satyn Omnibus 1", "subtitle": "", "description": "In Marijke Greeff se Een keer in n leeftyd le Alexandra se wereld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Die man is boonop besonder sexy, n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die sjokolade-stem, wat haar lewe in n nuwe rigting gaan dwing?", "author": "Marijke Greeff", "slug": "satyn-omnibus-1-181971-9780624053927-marijke-greeff", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053927.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181971", "product_url": "/app/ecom/book/181971/satyn-omnibus-1-181971-9780624053927-marijke-greeff", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053910", "EISBN13": "9780624053927", "EISBN10": "062405392X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193614" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181970", "attributes": { "name": "Bloots", "subtitle": "Prikkelend, passievol, sensueel", "description": "Die woordeboek se die erotiek gaan oor al die verskynsels en gevoelens van sinlike liefde, en oor die kuns om lief te he. Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wereld om ons: n Rodin-beeldhouwerk, n Picasso-skildery, n Dvorak-simfonie, n Zeferelli-rolprent, n Ferrari-ontwerp of Alexander McQueen-tabberd ... Maar erotiek het nie altyd met die liefde te make nie. Soms is dit sinloos, sedeloos, waansinnig en onsinnig ... Erotiek hoef nie noodwendig sag, pienk en romanties te wees nie. In Afrikaans het ons al bundels gehad wat die onderwerp aanraak dink maar aan Lyfspel/Body Play (1994), Rachelle Greeff se versameling erotiese verhale deur vroue; Johann de Lange en Antjie Krog se bundel Die dye trek die dye aan (1998), en meer onlangs was daar Maanvrug en Slavin deur Annelise. Maar die tyd is ryp vir n vars blik op die erotiek in Afrikaans. Tafelberg het die omvangrykste bundel oor die erotiek bedink: Bloots bevat verhale van ou hande en nuwe stemme; digters, joernaliste, skrywers, sangers, sakemense, sosiale vlinders, sekskatjies, tuiniers, politici, komediante, kosmense, kerkmense, kunstenaars, kommentators, ekonome, en regisseurs. Daars mas en pas, oumas en oupas, weduwees en wewenaars, ougetroudes, geskeides, alleenlopers. Van hulle is bekend, ander minder bekend. Bloots is lyfliteratuur uit die boonste rakke.", "author": "Karin Eloff, Peter van Noord", "slug": "bloots-181970-9780624054306", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054306.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181970", "product_url": "/app/ecom/book/181970/bloots-181970-9780624054306", "bisac_codes": [ "FIC005000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054290", "EISBN13": "9780624054306", "EISBN10": "0624054306" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193701" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181968", "attributes": { "name": "Schalkie van Wyk Keur 9", "subtitle": "", "description": "Die verhale in hierdie omnibus is: Drome van liefde: Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus is daar n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sal nooit weer n ernstige verhouding met enige man aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius, ernstig voel oor haar, besluit sy om te vlug. Erens is daar liefde: Lara en Wiehahn se paaie kruis keer op keer. Maar waarom wil hy nie vir haar se wat sy van is nie? En wat wil hy van haar he as hy so seker is dat die liefde en die huwelik net n bedrogspul is? Vlam van verlange: Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Maar moet sy met buurseun Vincent trou of sal sy by Meyer, n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind? Dit blyk egter dat Meyer geheime met hom saamdra.", "author": "Schalkie van Wyk", "slug": "schalkie-van-wyk-keur-9-181968-9780624054788-schalkie-van-wyk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054788.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181968", "product_url": "/app/ecom/book/181968/schalkie-van-wyk-keur-9-181968-9780624054788-schalkie-van-wyk", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054771", "EISBN13": "9780624054788", "EISBN10": "0624054780" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193245" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181967", "attributes": { "name": "Liefde in die skemering", "subtitle": "", "description": "Monique se passie is verpleging en haar pasient, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit of dit was totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is n man met geheime en n misterieuse geskiedenis. Hys net moeilikheid, en sy probeer holderstebolder om die emosies dood te druk wat sy onsekere bruin oe in haar aanwakker. Maar Joseph is n gas in oom Matty se huis en toe hy oornag kleinkindstatus verkry, kom Monique se handskoene af sy duld nie fortuinsoekers nie! Sy weet Joseph wil oom Matty net gebruik om agter die kap van die byl te kom wat sy eie geskiedenis betref, terwyl sy tot die dood vir oom Matty sal veg.Vonke spat tussen die twee uiterstes: Joseph wat op soek is na n verlede en sy wat hare probeer vergeet. Hulle is gewikkel in n wedloop teen die waarheid, en Monique moet byna met haar lewe boet . . .", "author": "Lizet Engelbrecht", "slug": "liefde-in-die-skemering-181967-9780624054641-lizet-engelbrecht", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054641.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181967", "product_url": "/app/ecom/book/181967/liefde-in-die-skemering-181967-9780624054641-lizet-engelbrecht", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054634", "EISBN13": "9780624054641", "EISBN10": "0624054640" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193213" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181966", "attributes": { "name": "Son op die horison", "subtitle": "", "description": "Kort na haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met die van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland?", "author": "Susanna M. Lingua", "slug": "son-op-die-horison-181966-9780624064459-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064459.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181966", "product_url": "/app/ecom/book/181966/son-op-die-horison-181966-9780624064459-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624064459", "EISBN10": "062406445X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193928" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181965", "attributes": { "name": "Jannie Mouton: And then they fired me", "subtitle": "", "description": "Jannie Mouton is one of South Africas greatest success stories. Here is the inside story of how he started PSG from scratch after getting fired at age 48 and turned it into a triumphant success in 15 years. Today it has interests in companies with a market capitalisation of R61 billion. In this book Jannie Mouton talks openly about what went on behind the scenes even the most controversial events, such as the Pioneer Foods cartel saga. With his typical honesty and humour, he freely shares his business and investment advice. Losing is not a word in Jannie Moutons vocabulary.", "author": "Carié Maas", "slug": "jannie-mouton-and-then-they-fired-me-181965-9780624053255-carie-maas", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053255.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181965", "product_url": "/app/ecom/book/181965/jannie-mouton-and-then-they-fired-me-181965-9780624053255-carie-maas", "bisac_codes": [ "BIO003000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053019", "EISBN13": "9780624053255", "EISBN10": "0624053253" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010035053639" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181963", "attributes": { "name": "In ruil vir my hart", "subtitle": "", "description": "Met die begrafnis van Sonja Britz se pa verander haar gerieflike, beskutte lewe oornag wanneer sy uitvind van sy ware lewe. Soos die een bedrogspul na die ander aan die lig kom, word Sonja toenemend deur die pers gejag en die polisie wantrou. Met rolle en rolle note in haar sportsak vlug sy na bykans vergete dele van Suid-Afrika. Hier ontmoet sy vir Burger Vollgraaff en die mense van Koppie-alleen. Kan sy dit waag om haar werklike identiteit bekend te maak? En hoe lank sal dit neem vir Burger om haar gesig wat op soveel advertensies pryk, te eien? Sonja is desperaat vir n ander lewe, maar sal Burger haar ooit kan vergewe vir die vernederende finansiele verknorsing waarin hy en soveel ander boere langs die rivier hulle bevind?", "author": "Annie Mouton", "slug": "in-ruil-vir-my-hart-181963-9780624051961-annie-mouton", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051961.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181963", "product_url": "/app/ecom/book/181963/in-ruil-vir-my-hart-181963-9780624051961-annie-mouton", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046288", "EISBN13": "9780624051961", "EISBN10": "062405196X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193085" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181962", "attributes": { "name": "Louisa en ek en die Celeb", "subtitle": "", "description": "Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel wat 'n mens nodig het is 'n goeie koekie seep. Hoe nou gemaak, veral as sy elke dag by die skool in die geheimsinnige en beeldskone Charlotte-May met haar gladde bruin bene, aarbeilipglans en gestrykte blonde hare moet vaskyk? Wanneer sy vir Louisa,haar amperse naamgenoot ontmoet, spat die vonke, maar daar is ook n Matador, 'n celeb en n weggesteekte rok wat sorg vir n paar interessante kinkels in die verhaal.", "author": "Ida Strydom", "slug": "louisa-en-ek-en-die-celeb-181962-9780624052340-ida-strydom", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052340.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181962", "product_url": "/app/ecom/book/181962/louisa-en-ek-en-die-celeb-181962-9780624052340-ida-strydom", "bisac_codes": [ "YD" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046882", "EISBN13": "9780624052340", "EISBN10": "0624052346" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194013" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181961", "attributes": { "name": "Onderwereld", "subtitle": "", "description": "Onderwereld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm n band tussen hulle. Eckardt is n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom onwillekeurig in n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het bevraagteken.", "author": "Fanie Viljoen", "slug": "onderwereld-181961-9780624052319-fanie-viljoen", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052319.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181961", "product_url": "/app/ecom/book/181961/onderwereld-181961-9780624052319-fanie-viljoen", "bisac_codes": [ "JUV001000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046691", "EISBN13": "9780624052319", "EISBN10": "0624052311" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350544" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181959", "attributes": { "name": "Goblin Diaries", "subtitle": "Apprenticed to the Red Witch", "description": "Enter the world of Goblins. Meet Mum, Dad, Great-Uncle Sylvestris, the crooked Uncle Viley, the even crookeder Uncle Pedley, the dim brother Bolverk, the wild brother Grimmy, and the youngest brother Ymaldris, whose diary this is. All they want is to get by - find a place to live, get a regular supply of ratburgers, stay out of jail, defrost Uncle Sylvestris and regain a necklace that strangles its wearer and which the Dark Lord is VERY CROSS with them for losing.", "author": "Alex D Angelo", "slug": "goblin-diaries-181959-9780624053385-alex-d-angelo", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053385.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181959", "product_url": "/app/ecom/book/181959/goblin-diaries-181959-9780624053385-alex-d-angelo", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052890", "EISBN13": "9780624053385", "EISBN10": "0624053385" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193717" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181958", "attributes": { "name": "Living without Liesl", "subtitle": "", "description": "On 26 February 1988, a Friday night, Douwleen Bredenhann fetched her oldest daughter Liesl from ballet class and started preparing the familys favourite supper of thick-crusted pizza. Liesl went outside to feed the new puppy. Moments later the family was shattered by the discovery of her body in their previously peaceful, suburban backyard.This is the true story of how Douwleen and her family began the long, slow process of learning to live with tragedy.Heartbreaking, searing in its unflinching honesty, this true story will not let you go.", "author": "Douwleen Bredenhann", "slug": "living-without-liesl-181958-9780624052531-douwleen-bredenhann", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052531.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181958", "product_url": "/app/ecom/book/181958/living-without-liesl-181958-9780624052531-douwleen-bredenhann", "bisac_codes": [ "SOC026000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048329", "EISBN13": "9780624052531", "EISBN10": "0624052532" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194022" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181957", "attributes": { "name": "Die dieper droom", "subtitle": "", "description": "Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met n allesverterende passie wil vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in n skemerwereld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere n wereld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans na donker te waag . . .", "author": "Ena Murray", "slug": "die-dieper-droom-181957-9780624056058-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056058.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181957", "product_url": "/app/ecom/book/181957/die-dieper-droom-181957-9780624056058-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624056058", "EISBN10": "0624056058" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193337" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181956", "attributes": { "name": "'n Klein lewe", "subtitle": "", "description": "Die fassinerende verhaal van n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van n stelsel, maar met n versigtige blik op dinge soos die tuislandbeleid, die expat-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.", "author": "Wilna Adriaanse", "slug": "n-klein-lewe-181956-9780624054689-wilna-adriaanse", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054689.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181956", "product_url": "/app/ecom/book/181956/n-klein-lewe-181956-9780624054689-wilna-adriaanse", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054672", "EISBN13": "9780624054689", "EISBN10": "0624054683" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193180" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181955", "attributes": { "name": "Bosveldliefde vir Jemma", "subtitle": "", "description": "Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoe nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so n wipplank-affere, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?", "author": "Amelia Strydom", "slug": "bosveldliefde-vir-jemma-181955-9780624054627-amelia-strydom", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054627.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181955", "product_url": "/app/ecom/book/181955/bosveldliefde-vir-jemma-181955-9780624054627-amelia-strydom", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054610", "EISBN13": "9780624054627", "EISBN10": "0624054624" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193222" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181954", "attributes": { "name": "Ena Murray Omnibus 32", "subtitle": "", "description": "In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word die aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nou dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-omnibus-32-181954-9780624053941-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053941.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181954", "product_url": "/app/ecom/book/181954/ena-murray-omnibus-32-181954-9780624053941-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053934", "EISBN13": "9780624053941", "EISBN10": "0624053946" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193010" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181953", "attributes": { "name": "Om die gedagte van geel", "subtitle": "", "description": "Van een van die voorste digters in Afrikaans kom hierdie baie ongewone bundel. Dit is gewy aan die son, wat hier in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Dit begin met n songeel landskapskildery waarop sewe telefoonpale voortstap, en waaier daarvandaan uit asof dit sewe aparte verhale uit die digter se lewe en reise op aarde vir die leser laat oopvou. Aan die een kant skakeer die geel uit na wit hoofsaaklik van die maan en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenamis. Die deurlopende tema is lewe en verlies; verlies en lewe. Die gedigte praat, soms met ontstellende direktheid, oor die ervaring van vroue op ver plekke in antieke Griekeland, Afganistan, Meksiko, Tibet, Rusland en Malta maar kom elke keer weer tuis by die graanwereld van die Overberg waar die digter, soos sy self se in die geelte van graan gebore is, en weer daar sal gaan le. Daar is hartstogtelike liriese gedigte, maar ook heelwat vertellende verse waarin n oombliklike insig in n ander mens se lewe oorvertel word. Dit is gedigte vol karakters die gespreksgenoot Harald uit vorige bundels, die mal-Elsie wat in Muller se kortverhale te vinde is, die ontwykende Geliefde, vriende soos David en Martin, broers en n suster, en dan veral die alomteenwoordige ouers, die mooi Ma en die woeste Pa. n Mens sou kon se dat Muller se digwerk n voortganende proses is, n soort onderbroke verhaal, waarin hierdie bundel n mylpaal is.", "author": "Petra Müller", "slug": "om-die-gedagte-van-geel-181953-9780624054474-petra-muller", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054474.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181953", "product_url": "/app/ecom/book/181953/om-die-gedagte-van-geel-181953-9780624054474-petra-muller", "bisac_codes": [ "POE000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054467", "EISBN13": "9780624054474", "EISBN10": "0624054470" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192980" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181952", "attributes": { "name": "Blou Maandag", "subtitle": "", "description": "n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy se dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het. Tafelberg-Uitgewers het 'n klompie interessante persoonlikhede gevra om lekker onderhoudend te vertel van hul ondervindings. Kom verkneukel jou in die ergste Blou Maandag wat al beleef is deur mense soos Elma Postma, Peter Veldsman, Toast Coetzer, Anton Goosen, Lien Botha, Ollie Viljoen, Kerneels Breytenbach en Schalk Joubert.", "author": "Kerneels Breytenbach", "slug": "blou-maandag-181952-9780624053903", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053903.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181952", "product_url": "/app/ecom/book/181952/blou-maandag-181952-9780624053903", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053897", "EISBN13": "9780624053903", "EISBN10": "0624053903" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193250" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181951", "attributes": { "name": "Signed, Hopelessly in Love", "subtitle": "", "description": "Signed, Hopelessly in Love hits all the core notes for a great read: it is set in high school, with entertaining main characters and incidents, there is the great love story of Amo and John, and the interfering parent in Granma, not to mention school bitchiness in the attack on Amos best friend, Nono, on the athletics track. A wonderfully original and humorous story.Signed, Hopelessly In Love was a finalist in the 2009 Sanlam Prize for Youth Literature.", "author": "Lauri Kubuitsile", "slug": "signed-hopelessly-in-love-181951-9780624056102-lauri-kubuitsile", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056102.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181951", "product_url": "/app/ecom/book/181951/signed-hopelessly-in-love-181951-9780624056102-lauri-kubuitsile", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052883", "EISBN13": "9780624056102", "EISBN10": "0624056104" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192690" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181950", "attributes": { "name": "Vlam van verlange", "subtitle": "", "description": "Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Sy is nou wel alleen, maar haar lewe is uitsorteer; sy weet immers van kindsdag af sy gaan trou met Vincent, die buurseun, alhoewel sy ma haar nie kan verdra nie. Maar die aantreklike Meyer Feldtmann daag soos n boemelaar in n ou geroeste bakkie voor haar glaspaleis op en gooi haar wereld deurmekaar. Sy ontdek sy het n tant Emma, huisdokter op Henningshoogte, en hoe dit voel om werklik verlief te wees. Die vlam van verlange na ware liefde brand hoog terwyl sy gekonfronteer word met geheime en jaloesie. Moet sy met Vincent trou of sal sy by Meyer, n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind? Tot haar ontsteltenis vind Carli uit Meyer het sy eie geheim . . .", "author": "Schalkie van Wyk", "slug": "vlam-van-verlange-181950-9780624052166-schalkie-van-wyk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052166.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181950", "product_url": "/app/ecom/book/181950/vlam-van-verlange-181950-9780624052166-schalkie-van-wyk", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046295", "EISBN13": "9780624052166", "EISBN10": "0624052168" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193678" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76367, "pages": 78413, "count": 1568241 } } }
Response Info
Default: None