GET /services/catalog/products?format=api&page=76366
Response information
HTTP 200 OK
Allow: GET, HEAD, OPTIONS
Content-Type: application/vnd.api+json
Vary: Accept

{
    "links": {
        "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1",
        "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78408",
        "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76367",
        "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76365"
    },
    "data": [
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181895",
            "attributes": {
                "name": "Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus",
                "subtitle": "",
                "description": "'n Omnibus van Alba Bouwer se drie klassieke verhale: Stories van Rivierplaas, Nuwe stories van Rivierplaas en Stories van Ruyswuyck. Met lyntekeninge deur Katrine Harries.",
                "author": "Alba Bouwer",
                "slug": "rivierplaas-alba-bouwer-omnibus-181895-9780624056119-alba-bouwer",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056119.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181895",
                "product_url": "/app/ecom/book/181895/rivierplaas-alba-bouwer-omnibus-181895-9780624056119-alba-bouwer",
                "bisac_codes": [
                    "Y"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624045311",
                    "EISBN13": "9780624056119",
                    "EISBN10": "0624056112"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192696"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181894",
            "attributes": {
                "name": "Reise van Isobelle",
                "subtitle": "",
                "description": "Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wereldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wereldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande.  Belangwekkende historiese gebeure bly egter kil feite voor dit deur die individu deurleef word. Daarin le die groot krag van hierdie meesterlike roman: Dit gebeur met mense  iedereen met sy persoonlike oortuiging en ideale  wat nie net op persoonlike vlak met andere bots nie maar ook vasgevang word in burgeroorloe en lotsbepalende besluite. Smutsmanne, apologete vir apartheid, liberale en oorlogshelde en bekende volksfigure soos die patriargale dominee en die oujongnooitante spreek tot die leser as onvergeetlike mense in eie reg. Wie en wat is die Afrikaner? En wat is verraad? Wie is my mense? Wanneer word die mens bloot vermink en wanneer is die stryd sinryk? Dit is die diepgaande vrae waaraan hierdie karakters dimensie verleen. As sodanig gooi die roman sy net so wyd dat dit ook aktuele werklikheid inhou vir meer as net die Afrikaner.",
                "author": "Elsa Joubert",
                "slug": "reise-van-isobelle-181894-9780624053828-elsa-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053828.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181894",
                "product_url": "/app/ecom/book/181894/reise-van-isobelle-181894-9780624053828-elsa-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053071",
                    "EISBN13": "9780624053828",
                    "EISBN10": "0624053822"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193913"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181893",
            "attributes": {
                "name": "Boereoorlogstories 2",
                "subtitle": "",
                "description": "Die Anglo-Boereoorlog van 18991902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak. In Boereoorlogstories 2 tree ook jonger skrywers tot die gesprek toe, onder andere Christine Barkhuizen Le Roux, Jaco Fouche en Gerda Taljaard. Die verhale van lyding en opoffering wat die eerste bundel gekenmerk het, word in die tweede bundel verbreed met n skerper blik op verraad. Die joiner en hensopper kom as uitgeworpene onder die soeklig (Die groot gemis, Dolf van Coller) maar ook as feilbare mens in vertwyfeling (Was Oupa dapper?, Lappe Laubscher; Groete daar op Voorstevlei, Jaco Fouche.) Die verkwikking van humor oor ernstige sake bly nie uit nie. Ook is daar erkenning vir die feit dat alle soldate van die Britse Ryk nie demone was nie (Eenmaal was daar n goeie man, Marita van Aswegen). En die Boer Gideon Scheepers  vir die Britse Ryk n rebel wat teregstelling verdien het vir sy verraad jeens sy regering  word geteken in sy barmhartigheid jeens n Engelse vrou op die platteland. So belig hierdie tweede bundel n nog wyer spektrum as die eerste in sterk verhale en n idioom wat die tydperk van die Anglo-Boereoorlog lewend hou: vir lesers met n voorkeur vir historiese verhale, maar ook vir enige leser wat die kortverhaalkuns waardeer.",
                "author": "Jeanette Ferreira",
                "slug": "boereoorlogstories-2-181893-9780624054344",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054344.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181893",
                "product_url": "/app/ecom/book/181893/boereoorlogstories-2-181893-9780624054344",
                "bisac_codes": [
                    "FIC014000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054337",
                    "EISBN13": "9780624054344",
                    "EISBN10": "0624054349"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193307"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181892",
            "attributes": {
                "name": "Die skrywer",
                "subtitle": "",
                "description": "Op n stil aand, in n herehuis langs n meer, dans n jong vrou in n verruklike rooi aandrok met haar werkgewer, Arthur Addington  befoeterde, eens beroemde Amerikaanse draaiboekskrywer en onbeminde eienaar van die Addington-landgoed. Nooit sou Arthur, worstelend met skrywersblok en wroegend oor die dood van sy vrou en kind, kon raai dat sy stralende dansmaat soveel geheime ronddra nie. Dat Anabella Maria Bennett, kortom Ben, gn huishoudster is nie, maar n joernalis en n sendelingdogter uit Afrika. Dat hy haar lank gelede daar ontmoet het . . . Daar is n somber rede waarom Ben haar hart nie blootle nie, maar eerder saans haar eie verhaal skryf: van die Swahili-wiegelied wat haar kleintyd getroos het, die wyse Kepo wat haar leer boogskiet het, van Paka, haar grootmaakleeu, en van haar en Kepo en dokter Catherine Dumay se ylingse vlug na Bulungwi . . . Slegs Jameson, opsigter by Addington, en sy Lucy-lief begryp. Hulle word haar vertrouelinge en wakende engele. Wanneer Arthur gehawend terugkeer na n reis deur Afrika, vind hy in sy lessenaar n manuskrip wat sy lewe sal verander en hom sy skeppende krag teruggee: Anabella se Afrika-testament. Die Skrywer is n aangrypende, eg menslike verhaal met dramatiese Afrika-uitlopers.",
                "author": "Esta Steyn",
                "slug": "die-skrywer-181892-9780624054429-esta-steyn",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054429.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181892",
                "product_url": "/app/ecom/book/181892/die-skrywer-181892-9780624054429-esta-steyn",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054412",
                    "EISBN13": "9780624054429",
                    "EISBN10": "062405442X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193664"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181891",
            "attributes": {
                "name": "Audrey Blignault",
                "subtitle": "Uit die dagboek van 'n vrou",
                "description": "Audrey Blignault was vir n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit is sy nog steeds. Uit die dagboek van n vrou sal vir haar bewonderaars toegang bied tot haar gewilde essays wat lank reeds uit druk is. Dit sal ook nuwe lesers lok, want Audrey se aanslag is onweerstaanbaar: haar uitbeelding van n bepaalde tyd en plek is onverbeterlik, telkens fyn waargeneem en sintuiglik ryk; haar deernis en begrip vir mense; die afwisseling van erns en humor, lewenswysheid, selfspot, refleksie, vreugde en verdriet. In haar geselskap beleef die leser nooit n enkele oomblik van verveling nie. Hierdie versameling is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marie Heese. Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het n merkwaardige resultaat opgelewer. Verspreid oor die nege bundels uit haar Sarie-rubrieke, gepubliseer oor n paar dekades, het Audrey haar lewe in sy volheid weergegee. Tesame met van haar verhale in Dit reen rose kan die leser met vreugde meeleef: haar kinderjare in Bredasdorp; studentejare, eerste huwelik, moederskap; die skok en stadige herstel na die gruwelike ongeluk waarin lewensmaat sterf; tyd van eensaamheid; tweede huwelik; soms ontstemmende oomblikke van ouma-wees; bewustheid van die klem van die tyd wat niemand kan ontkom nie.",
                "author": "Marié Heese",
                "slug": "audrey-blignault-181891-9780624052401",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052401.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181891",
                "product_url": "/app/ecom/book/181891/audrey-blignault-181891-9780624052401",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624047742",
                    "EISBN13": "9780624052401",
                    "EISBN10": "0624052400"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192917"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181890",
            "attributes": {
                "name": "Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)",
                "subtitle": "",
                "description": "Op n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Terwyl sy n toegang-verbode-bord op die plaashek vassit, juig sy saam met die vleipaddas dat die koedoe voor hulle ingehardloop het. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan.           Sy was nooit hulle kosbare kroonkiewietjie nie. Toe hulle haar moes bewaak teen die naglikkewaan, het hulle haar uitgelewer. Abel het van haar sy merrieponie gemaak toe sy nog wou kinderliedjies sing en naaldekokers jaag. Kindvrou wat in die silwer maanlig voor die venster vir hom moet dans; op haar kniee voor ouma Strydom se spieelkas staan en na gru-beelde kyk. Terwyl Susarah siende blind en horende doof le en slaap. Of is sy wakker?            In die huis teen die bergrant sit Mama Thandeka in haar isitulo esishu-kumayo en wieg liggietjies. Haar oe sien sleg. Haar hart is vol droefte. Sy, umakhulu, het als op Kwakersvallei gesien en gehoor, jare lank. Snags slaap sy sleg, want toe sy moes praat, het sy ge-thula. Nou het die tyd vir praat verbygegaan. Al wat vir haar oorbly, is om al die utatas en umamas van die aarde se geeste tot by haar wiegstoel te roep, en te se: Abazali, hlalani phantsi, phulapulani. Ouers, sit asseblief, luister mooi.           Sodat sy, met iNkosi as getuie, die waarheid van die mense van Kwakersvallei kan uitse. En Maandag se Maandag wil sy met haar notsungkierie afsukkel werf toe om Gertruida bietjie vas te hou. Al wil Gertruida van niemand vasgehou wees nie",
                "author": "Annelie Botes",
                "slug": "thula-thula-afrikaanse-uitgawe-181890-9780624052395-annelie-botes",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052395.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181890",
                "product_url": "/app/ecom/book/181890/thula-thula-afrikaanse-uitgawe-181890-9780624052395-annelie-botes",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046851",
                    "EISBN13": "9780624052395",
                    "EISBN10": "0624052397"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193825"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181889",
            "attributes": {
                "name": "Susanna M Lingua Keur 9",
                "subtitle": "",
                "description": "In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan  plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds n normale lewe  ook liefdeslewe  lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop  aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanle . . . maar sy sal haar nie so maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin n huwelik met die hertog na n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.",
                "author": "Susanna M. Lingua",
                "slug": "susanna-m-lingua-keur-9-181889-9780624052135-susanna-m-lingua",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052135.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181889",
                "product_url": "/app/ecom/book/181889/susanna-m-lingua-keur-9-181889-9780624052135-susanna-m-lingua",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046417",
                    "EISBN13": "9780624052135",
                    "EISBN10": "0624052133"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194026"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181888",
            "attributes": {
                "name": "Anna Atoom en die seerower se dolk",
                "subtitle": "",
                "description": "Hierdie verhaal is n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes n baie sterk groen boodskap. Anna Atoom se ouers is wereldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wereld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in n reeks van drie boeke.",
                "author": "Elizabeth Wasserman",
                "slug": "anna-atoom-en-die-seerower-se-dolk-181888-9780624053330-elizabeth-wasserman",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053330.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181888",
                "product_url": "/app/ecom/book/181888/anna-atoom-en-die-seerower-se-dolk-181888-9780624053330-elizabeth-wasserman",
                "bisac_codes": [
                    "Y"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053323",
                    "EISBN13": "9780624053330",
                    "EISBN10": "0624053334"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193970"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181887",
            "attributes": {
                "name": "Sir David Pieter de Villiers Graaff",
                "subtitle": "First Baronet of De Grendel",
                "description": "Sir David Graaffs unique South African story begins as a poor child in Villiersdorp, watching over sheep and pigs. He was helped by a well-off friend of the family and taken to Cape Town to work at the mans butchery. Within a few years, David was not only in charge of the butchery, but was the first person to use refrigerated food storage facilities for meat in South Africa. With a business empire begun, he went on to have a colourful political life and played a role in many South African milestones. He helped create Roggebaai by filling in the harbour with construction rubble, he became mayor of Cape Town and brought the first streetlights to the town, and bought the wine farm De Grendel.",
                "author": "Ebbe Dommisse",
                "slug": "sir-david-pieter-de-villiers-graaff-181887-9780624053248-ebbe-dommisse",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053248.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181887",
                "product_url": "/app/ecom/book/181887/sir-david-pieter-de-villiers-graaff-181887-9780624053248-ebbe-dommisse",
                "bisac_codes": [
                    "BIO006000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053040",
                    "EISBN13": "9780624053248",
                    "EISBN10": "0624053245"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193201"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181886",
            "attributes": {
                "name": "Horrelpoot",
                "subtitle": "",
                "description": "Horrelpoot is die verhaal van n lewensveranderende reis.  Op 'n reennag in Australie bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om die opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika  meer spesifiek Suid-Afrika  wat in puin le na 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet na 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in  verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland. Daar is gerugte dat Koert hom op die ou familieplaas bevind, nou in besit van hul voormalige werkers. Dat hy daar, bewaak en afgesonder, vir hom 'n magtige ryk opgebou het as die Koning van Vleis. Hier, op Ouplaas, aan die einde van Marlouw se verskriklike reis, word die hart van vrees oopgekloof . . .",
                "author": "Eben Venter",
                "slug": "horrelpoot-181886-9780624052289-eben-venter",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052289.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181886",
                "product_url": "/app/ecom/book/181886/horrelpoot-181886-9780624052289-eben-venter",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624045427",
                    "EISBN13": "9780624052289",
                    "EISBN10": "0624052281"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192896"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181885",
            "attributes": {
                "name": "Suiderkruis",
                "subtitle": "",
                "description": "n Vrou klop by n Johannesburgse woonstel aan, en wanneer die deur oopswaai, ontmoet platteland en stad, verlede en hede, onvergenoegdheid en die diep-sluimerende oorspronge daarvan. Die verhaal van Magriet en haar kinders se skeiding word om die beurt deur al die betrokkenes vertel. En broksgewys wys die vertellers hoe daar bokant die ma se onverbiddelikheid en die kinders se morbiede stiltes, nagmerries en desperate liefde n windpomp uittroon  die simbool van hul almal se opkoms en val.",
                "author": "Morné Malan",
                "slug": "suiderkruis-181885-9780624052623-morne-malan",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052623.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181885",
                "product_url": "/app/ecom/book/181885/suiderkruis-181885-9780624052623-morne-malan",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046868",
                    "EISBN13": "9780624052623",
                    "EISBN10": "0624052621"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193471"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181884",
            "attributes": {
                "name": "Ena Murray Omnibus 34",
                "subtitle": "",
                "description": "n Heerlike tweeluik. In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand  met die adres van n wildvreemdeling daarin  huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te le nie. Die gevolge van die brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge eers interessant. En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde hotelbestuurder Jean-Paul bystaan wanneer sy sekretaresse bedank. Erika se man, Philippe, is daarteen gekant, en die kloof tussen die egpaar raak al hoe groter  veral toe Philippe saam met n beeldskone blondine begin rondrits.",
                "author": "Ena Murray",
                "slug": "ena-murray-omnibus-34-181884-9780624054801-ena-murray",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054801.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181884",
                "product_url": "/app/ecom/book/181884/ena-murray-omnibus-34-181884-9780624054801-ena-murray",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054795",
                    "EISBN13": "9780624054801",
                    "EISBN10": "0624054802"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193376"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181883",
            "attributes": {
                "name": "Liefde onder die sterre",
                "subtitle": "",
                "description": "Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en syt allermins hierheen gekom op soek na n man  syt immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Die het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .",
                "author": "Susan Pienaar",
                "slug": "liefde-onder-die-sterre-181883-9780624054542-susan-pienaar",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054542.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181883",
                "product_url": "/app/ecom/book/181883/liefde-onder-die-sterre-181883-9780624054542-susan-pienaar",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054535",
                    "EISBN13": "9780624054542",
                    "EISBN10": "0624054543"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193878"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181882",
            "attributes": {
                "name": "Woestyngevangene",
                "subtitle": "",
                "description": "Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin n tog wat Leo se deursettingsvermoe tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad is daar meer gevaar as waarvan hy ooit kon droom, en hulle kanse op oorlewing lyk al hoe skraler . . .",
                "author": "Andrea Abbott",
                "slug": "woestyngevangene-181882-9780624053804-andrea-abbott",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053804.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181882",
                "product_url": "/app/ecom/book/181882/woestyngevangene-181882-9780624053804-andrea-abbott",
                "bisac_codes": [
                    "JUV001000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052913",
                    "EISBN13": "9780624053804",
                    "EISBN10": "0624053806"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030350517"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181881",
            "attributes": {
                "name": "Haar naam was Marina Neser",
                "subtitle": "",
                "description": "Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min.Want die blonde vlinder glo geen man kan haar vlerkies kneus nie. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marques De Conna, ontmoet het  n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.",
                "author": "Susanna M. Lingua",
                "slug": "haar-naam-was-marina-neser-181881-9780624070368-susanna-m-lingua",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070368.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181881",
                "product_url": "/app/ecom/book/181881/haar-naam-was-marina-neser-181881-9780624070368-susanna-m-lingua",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624070368",
                    "EISBN10": "0624070360"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193859"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181880",
            "attributes": {
                "name": "Louisa du Toit Omnibus 5",
                "subtitle": "",
                "description": "In n poging om te ontsnap uit die knellende bestaan van armoede en sosiale isolasie wat haar ouerhuis kenmerk, kom Elna Osman in Skepe in die nag voor brandende kwessies te staan. In Die huis langsaan verhuis Luther Luyten na Beukendal om veral die beeldskone Rhoda Baird vanuit Kaapstad agterna te lok sodat sy onder haar skatryk ouers se invloed kan uitkom. Dan ontmoet hy die ewe mooi Trix wat bedags verpleeguniform dra en in die nag kitaar speel. In Soetendal se mense beskou Duif hom as immuun teen vroue  sy voete word egter onder sy lyf uit geslaan deur 'n nuwe hoewel verbode liefde. Juis in hierdie tyd word hy opgespoor deur iemand uit sy verlede.  En in Die goue vuur aanvaar Bien Rademan 'n onderwyspos op Kloofdal. Maar wat vir haar 'n toevlug moes wees, word 'n situasie van misverstand en verstrengelde verhoudinge. Het sy 'n fout gemaak om hierheen te kom? En hoe lank sal sy nog haar hart se diepste hunkering kan verloen?",
                "author": "Louisa du Toit",
                "slug": "louisa-du-toit-omnibus-5-181880-9780624053705-louisa-du-toit",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053705.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181880",
                "product_url": "/app/ecom/book/181880/louisa-du-toit-omnibus-5-181880-9780624053705-louisa-du-toit",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052821",
                    "EISBN13": "9780624053705",
                    "EISBN10": "0624053709"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193532"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181879",
            "attributes": {
                "name": "So lig soos klip",
                "subtitle": "",
                "description": "Die verteller in hierdie ambisieuse, uitdagende debuutroman is n polisieman wat in die brandende townships van die jare tagtig diens doen. Dit is n lewe op die randjie van die afgrond, en daarom is sy eerste lewensbeginsel: Hou altyd die laaste patroon vir jouself. Dit is met sy opleiding in sy bewussyn ingestamp  Reel Nommer Een. Die vertelling begin in die skadu van Reel Nommer Een: Die verteller sit verstar in n polisievoertuig en staar na n oproerige skare wat met pangas en assegaaie op hom en sy makkers afstorm. Hy tas na daardie laaste blink patroon in sy hempsak  sy enigste hoop. In daardie moment begin sy vertelling. Vanaf die drumpel van die dood flits sy bewussyn uit op dit wat veronderstel is om n outentisiteit aan sy dood te verleen, op wat gewig sal verleen aan die ondraaglike ligtheid van sy bestaan. Wat was hierdie bestaan? Polisiediens in die townships het die protagonis die geleentheid gebied om sy manlikheid uit te leef: Hy verrig sy taak as polisieman met trots en oorgawe en vervul sy rol as seksuele veroweraar met net soveel ywer. Met die polisie as surrogaatvader is hy ideaal toegerus vir die jagtog van sy lewe: die soeke na die ideale vrou. Hierdie private jagtog van hom is net so meedoenloos soos die polisielewe. Soos die openbare geweld in die townships eskaleer, groei in hom n intieme geweld, net so donker, net so vernietigend. Die vertelling gaan in die eerste instansie oor n man se soeke na die sin van sy bestaan. Hy vertel teen die dood in, en as sodanig is sy soeke verhewe, n speurtog na die lig. Maar op die agtergrond praat ook twee ander stemme, die van hom as kind en as jong polisieman. Hierdie twee stemme dring sy verhewe soeke telkens binne en bring dit ast ware terug aarde toe. Dit anker sy vertelling in konkrete, banale ervaring, ondermyn dit selfs, om so lewenskragtig gestalte te gee aan die mens se oerdilemma, naamlik sy gevangenheid tussen hemel en hel, tussen dit wat die mens is en dit wat hy wil wees. So lig soos klip is die verhaal van die bedenklike oorspronge van ons liefdes, en wat dit verg om die liefde as iets suiwers terug te wen.",
                "author": "Jacques Pretorius",
                "slug": "so-lig-soos-klip-181879-9780624053637-jacques-pretorius",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053637.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181879",
                "product_url": "/app/ecom/book/181879/so-lig-soos-klip-181879-9780624053637-jacques-pretorius",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053620",
                    "EISBN13": "9780624053637",
                    "EISBN10": "0624053636"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193022"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181878",
            "attributes": {
                "name": "Wildvreemd",
                "subtitle": "",
                "description": "Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in. Sy vergiftig seuntjies, se die mense. Die merk aan haar keel, dis waar die hiena haar gebyt het; daarom is sy stom, se hulle. 'n Gevaarlike vrou is sy; 'n heks; 'n hoer. Mal . . . Nege jaar na haar aankoms stap sy nog 'n keer dorp toe, die keer gedryf deur haar werklike bemoeienis, 'n alleenstryd teen wildstropers. Die hele dorp hou asem op. Dan breek daar 'n veldbrand teen die berghange uit . . . en dis asof almal se vrese en begeertes, ou wrokke en verlangens self in vlamme uitbars.",
                "author": "Carina Stander",
                "slug": "wildvreemd-181878-9780624053408-carina-stander",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053408.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181878",
                "product_url": "/app/ecom/book/181878/wildvreemd-181878-9780624053408-carina-stander",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053392",
                    "EISBN13": "9780624053408",
                    "EISBN10": "0624053407"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030350804"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181877",
            "attributes": {
                "name": "Heler van skade",
                "subtitle": "",
                "description": "Lucinda ONeill het destyds in die weeshuis al geweet sy wil pediater word. Toe sy n pos by die Wynland Kliniek vir Aansteeklike Siektes aangebied word, bring dit n algehele ommekeer in haar lewe mee  en nie slegs op professionele gebied nie. Want hier ontmoet sy vir Werner Huber, n siviele ingenieur, wie se seun tydens n werkskontrak in Afrika n tropiese siekte opdoen het. Wanneer hy die seuntjie na die kliniek bring, maak dit n groter impak op Lucinda se lewe as wat sy ooit kon voorsien het. En intussen maak die resiesjaer Edwin van Reenen, wat haar ken sedert hulle kinderdae in die weeshuis, aanspraak op haar vriendskap en liefde. Lucinda het haar nog altyd van liefdesverbintenisse weerhou; haar werk was haar erns. Maar in Wynland kliniek word sy verplig om keuses te maak  en meteens lyk haar pad vorentoe baie gekompliseerd.",
                "author": "Malene Breytenbach",
                "slug": "heler-van-skade-181877-9780624051930-malene-breytenbach",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624051930.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181877",
                "product_url": "/app/ecom/book/181877/heler-van-skade-181877-9780624051930-malene-breytenbach",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046332",
                    "EISBN13": "9780624051930",
                    "EISBN10": "0624051935"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194035"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181875",
            "attributes": {
                "name": "Reisiger",
                "subtitle": "",
                "description": "Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is n lewensverhaal wat soos n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, die boeiende, donker, onbekende ding wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die lee kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oe: om mos op klipharte te laat groei.",
                "author": "Elsa Joubert",
                "slug": "reisiger-181875-9780624052432-elsa-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052432.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181875",
                "product_url": "/app/ecom/book/181875/reisiger-181875-9780624052432-elsa-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "BIO000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624048121",
                    "EISBN13": "9780624052432",
                    "EISBN10": "0624052435"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010023845184"
                    }
                }
            }
        }
    ],
    "meta": {
        "pagination": {
            "page": 76366,
            "pages": 78408,
            "count": 1568150
        }
    }
}

Response Info

Default: None