GET /services/catalog/products?format=api&page=76365
Response information
HTTP 200 OK
Allow: GET, HEAD, OPTIONS
Content-Type: application/vnd.api+json
Vary: Accept

{
    "links": {
        "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1",
        "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78408",
        "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76366",
        "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76364"
    },
    "data": [
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181917",
            "attributes": {
                "name": "Tracking the future",
                "subtitle": "Top trends that will shape South Africa and the world",
                "description": "Respected analyst Daniel Silke provides a glimpse into global trends that will influence South African business and politics in the coming decade, such as the decline of the USA, the rise of emerging markets and the changing workplace. This book is for every South African person and business preparing for the changing world.",
                "author": "Daniel Silke",
                "slug": "tracking-the-future-181917-9780624053378-daniel-silke",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053378.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181917",
                "product_url": "/app/ecom/book/181917/tracking-the-future-181917-9780624053378-daniel-silke",
                "bisac_codes": [
                    "BUS096000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624049050",
                    "EISBN13": "9780624053378",
                    "EISBN10": "0624053377"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194188"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181916",
            "attributes": {
                "name": "Spookskip",
                "subtitle": "",
                "description": "Tweelingbroers Christo en Andre ontdek n glasbotteltjie in n winkeltjie vol seevaartaandenkings in Houtbaai. Die eienaardige rooi gloed en die vreemde klomp syfers wat een nag uit die botteltjie stroom verander hulle ietwat vervelige vakansie by ouma en oupa eensklaps in n opwindende avontuur!Die derde boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die Burger se kinderblad, verskyn en daarna deur Tafelberg uitgegee word. Die eerste was Fanie Viljoen se Kaptein Hamerkophaai en daarna het Harlekyn, deur Jaco Jacobs, gevolg. Skole het weekliks saamgelees en die klasaktiwiteite voltooi wat spesiaal vooraf deur n span opvoeders uitgewerk is.Lesers van die boek sal ook die aktiwiteite kan aflaai by www.dieburger.com of www.nb.co.za.",
                "author": "Antoinette Diedericks",
                "slug": "spookskip-181916-9780624053750-antoinette-diedericks",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053750.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181916",
                "product_url": "/app/ecom/book/181916/spookskip-181916-9780624053750-antoinette-diedericks",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052845",
                    "EISBN13": "9780624053750",
                    "EISBN10": "062405375X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192815"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181915",
            "attributes": {
                "name": "Mieke rock uit",
                "subtitle": "",
                "description": "Geskei op 25, en dit met net n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term band bitches) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms  ook al kom niks sonder swaarkry nie.",
                "author": "Jana du Plessis",
                "slug": "mieke-rock-uit-181915-9780624054580-jana-du-plessis",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054580.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181915",
                "product_url": "/app/ecom/book/181915/mieke-rock-uit-181915-9780624054580-jana-du-plessis",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054573",
                    "EISBN13": "9780624054580",
                    "EISBN10": "0624054586"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193092"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181914",
            "attributes": {
                "name": "Hoe gemaak met my dikmond kind?",
                "subtitle": "",
                "description": "Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is n boelie. Jou dogter is heeldag agter n toe deur.  Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer.  Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers. Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners.  Beproefde wenke van ervare ouers. n Indeling wat die soek na oplossings n plesier maak.",
                "author": "Suzette Truter",
                "slug": "hoe-gemaak-met-my-dikmond-kind-181914-9780624054368-suzette-truter",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054368.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181914",
                "product_url": "/app/ecom/book/181914/hoe-gemaak-met-my-dikmond-kind-181914-9780624054368-suzette-truter",
                "bisac_codes": [
                    "FAM034000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624049685",
                    "EISBN13": "9780624054368",
                    "EISBN10": "0624054365"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192849"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181913",
            "attributes": {
                "name": "Byna liefde",
                "subtitle": "",
                "description": "Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Begeerte, wys hy, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde.",
                "author": "Izak de Vries",
                "slug": "byna-liefde-181913-9780624052593-izak-de-vries",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052593.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181913",
                "product_url": "/app/ecom/book/181913/byna-liefde-181913-9780624052593-izak-de-vries",
                "bisac_codes": [
                    "FIC029000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046844",
                    "EISBN13": "9780624052593",
                    "EISBN10": "0624052591"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192936"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181912",
            "attributes": {
                "name": "Sirkusboere",
                "subtitle": "",
                "description": "Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning, bulder Ben. U is by die grootste militere skouspel wat die wereld nog gesien het!  Hy stap van een kant van die arena na die ander. Ek wil u voorstel aan n groep helde uit die mees verafgelee dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg  en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier. Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook n stil figuur. Agter hom huiwer n vrou en n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. Generaal Piet Cronje, roep Ben oor sy megafoon. Cronje gaan staan met n geboe hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld.  Waarom doen Cronje dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teekom: Cronje wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede en hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.",
                "author": "Sonja Loots",
                "slug": "sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053361.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181912",
                "product_url": "/app/ecom/book/181912/sirkusboere-181912-9780624053361-sonja-loots",
                "bisac_codes": [
                    "FIC014000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053354",
                    "EISBN13": "9780624053361",
                    "EISBN10": "0624053369"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193578"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181910",
            "attributes": {
                "name": "Tuiskoms",
                "subtitle": "Stories oor die liefde",
                "description": "In hierdie boek word n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde  in sy vele fasette uitgebeeld  is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoe merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.",
                "author": "Irma Joubert",
                "slug": "tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053729.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181910",
                "product_url": "/app/ecom/book/181910/tuiskoms-181910-9780624053729-irma-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052791",
                    "EISBN13": "9780624053729",
                    "EISBN10": "0624053725"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193090"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181909",
            "attributes": {
                "name": "Staan in die algemeen nader aan vensters",
                "subtitle": "",
                "description": "In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van n sprekerstem poeties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgele. In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie. Hier word juis teen die poetiese tradisie gerebelleer, terwyl daar tegelykertyd n waardering van klassieke invloede is.",
                "author": "Loftus Marais",
                "slug": "staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052418.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181909",
                "product_url": "/app/ecom/book/181909/staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-181909-9780624052418-loftus-marais",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624047254",
                    "EISBN13": "9780624052418",
                    "EISBN10": "0624052419"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193080"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181908",
            "attributes": {
                "name": "Boerekryger",
                "subtitle": "'n Seun se hoogste offer",
                "description": "Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal.  Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.",
                "author": "Albert Blake",
                "slug": "boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053446.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181908",
                "product_url": "/app/ecom/book/181908/boerekryger-181908-9780624053446-albert-blake",
                "bisac_codes": [
                    "HIS000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053439",
                    "EISBN13": "9780624053446",
                    "EISBN10": "062405344X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193501"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181907",
            "attributes": {
                "name": "Kronkelpad",
                "subtitle": "",
                "description": "n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Marco Romanelli, n Italianer wat in n konsentrasiekamp was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . . . maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.",
                "author": "Irma Joubert",
                "slug": "kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053880.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181907",
                "product_url": "/app/ecom/book/181907/kronkelpad-181907-9780624053880-irma-joubert",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624093817",
                    "EISBN13": "9780624053880",
                    "EISBN10": "0624053881"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194106"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181906",
            "attributes": {
                "name": "Speurhond Willem en die seerowers",
                "subtitle": "",
                "description": "Adriaan se ma wen n reis op n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam  versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom.  Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.",
                "author": "Elizabeth Wasserman",
                "slug": "speurhond-willem-en-die-seerowers-181906-9780624053767-elizabeth-wasserman",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053767.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181906",
                "product_url": "/app/ecom/book/181906/speurhond-willem-en-die-seerowers-181906-9780624053767-elizabeth-wasserman",
                "bisac_codes": [
                    "JUV000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624052852",
                    "EISBN13": "9780624053767",
                    "EISBN10": "0624053768"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193203"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181905",
            "attributes": {
                "name": "Soekers na die son",
                "subtitle": "",
                "description": "Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het n vol en regverdige lewe agter die rug  daarvan kan sy seuns Helgard en Arnold, en sy skoondogters Elise en Rita en ook hulle kinders getuig. Maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom. Heeltemal onverwags word die sondes van die vaders (en die moeders!) geopenbaar, en moet elkeen van die kinders  Nols junior, Isabe en Janneman  skielik bitterlik swaar dra aan die gevolge van hul ouers se dade  gevolge wat ook tot in die volgende geslag gevoel sal word . . .",
                "author": "Ena Murray",
                "slug": "soekers-na-die-son-181905-9780624056072-ena-murray",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056072.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181905",
                "product_url": "/app/ecom/book/181905/soekers-na-die-son-181905-9780624056072-ena-murray",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624056072",
                    "EISBN10": "0624056074"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194036"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181904",
            "attributes": {
                "name": "Speurhond Willem en die wilddiewe",
                "subtitle": "",
                "description": "Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle die keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer",
                "author": "Elizabeth Wasserman",
                "slug": "speurhond-willem-en-die-wilddiewe-181904-9780624053316-elizabeth-wasserman",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053316.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181904",
                "product_url": "/app/ecom/book/181904/speurhond-willem-en-die-wilddiewe-181904-9780624053316-elizabeth-wasserman",
                "bisac_codes": [
                    "JUV002000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624053309",
                    "EISBN13": "9780624053316",
                    "EISBN10": "0624053318"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193497"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181903",
            "attributes": {
                "name": "Fees van die ongenooides",
                "subtitle": "",
                "description": "Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei n tent soos n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar, sou teen die helder tentdoek die silhoeet sien van n man wat oor die klawerbord van n klavier buig. Die een wat vanuit die nag sou kyk, sou ook op die kampbed die regop gestalte van n sittende vrou kon uitmaak. Diegene wat vanuit die kamp sou luister, hulle wat nie reeds volledig deur die stryd tussen lewe en dood ingeneem is nie, sou dalk agter die onbeholpe klavierspel van die man die vergeefse smagting hoor, agter die wankelende note die stilte wat groter is as enige geluid.Jare later buig majoor Philip Brooks in n biblioteek oor n vergelende foto. En hy probeer vasstel wat dit is wat hy op daardie foto sien. Hy probeer onthou wat gebeur het. Dit was hy in daardie tent. Die vrou op die bed was die mooiste vrou wat hy nog gesien het. Die klavier het gekom uit haar huis, een van die plaashuise wat sy soldate afgebrand het. Nou probeer hy kyk met die oog van Joey Drew, die skeeloog sukkelaar van Somerset, Engeland, wat die fotos geneem het. Hy kyk na n foto van n vrou met n baba in haar arms. Hy weet wat die pa van die kind nie geweet het toe hy die foto gesien het nie, dat die kind dood was. Dat hy een van die duisende slagoffers van die konsentrasiekampe was. Hy kyk na n familiefoto van die Van Wyks, en nog een keer, voordat die vergetelheid so koud soos die graf self oor alle geheue sak, probeer hy deur Joey se fotos die verhaal van die Van Wyks agterhaal. Hierdie roman is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Deur elkeen van hierdie onvergeetlike Van Wyks en hul bywoners, die Minters, dra hy n eie persoonlike tragedie in by die wyer ellende van die oorlog, en so word die oorloggegewe n vervlegting van uiters intense menslike dramas, onvergeetlike taferele van vergeefse liefde, verydelde drome en die verbryseling van menslikheid. Sentraal is die verhaal van Daantjie en Magrieta van Wyk, hy n Blinkstefaans en sy die allerpragtigste vrou. Hulle twee oorleef die oorlog, maar dan as draers en verteenwoordigers van die uiterstes in die menslike aard wat deur die oorlog op die spits gedryf is. Ook die Engelse offissier Philip Brooks oorleef die oorlog, en in sy bewussyn kry hierdie droewe geskiedenis n nuwe relevansie. Du Plessis se roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook n werk wat in n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet. En stellig die klinkklaarste antwoord op hierdie vrae is die feit dat sy boek n onvergeetbare leeservaring is.",
                "author": "PG du Plessis",
                "slug": "fees-van-die-ongenooides-181903-9780624052616-pg-du-plessis",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052616.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181903",
                "product_url": "/app/ecom/book/181903/fees-van-die-ongenooides-181903-9780624052616-pg-du-plessis",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624048374",
                    "EISBN13": "9780624052616",
                    "EISBN10": "0624052613"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193147"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181902",
            "attributes": {
                "name": "Vlinder teen die ruit",
                "subtitle": "",
                "description": "Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, verlief wees? Is dit bloot onbewustelike simpatie oor die groot tragedie wat sy lewe  en op n manier ook haar eie  onverwags oorval het? Gelukkig is Hendro se hoof by Suidkus-radio, Douw van der Linde, die man met die sjokolade-stem, byderhand om Hendro te ondersteun en te sorg dat hy, beeldhouer en vrye gees wat kort-kort neig om weer die ver paaie aan te durf, opnuut sy lewe in n vaste baan kry. Maar is Douw nie dalk ook juis die mens wat Surita se lewe in n nuwe rigting gaan dwing nie? En die dierbare klein Jorie, vol onskuld en onbewus van die onderstrominge in die lewens van die mense om haar . . .  gaan sy dalk iewers n slagoffer word?",
                "author": "Ettie Bierman",
                "slug": "vlinder-teen-die-ruit-181902-9780624052173-ettie-bierman",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052173.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181902",
                "product_url": "/app/ecom/book/181902/vlinder-teen-die-ruit-181902-9780624052173-ettie-bierman",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624046240",
                    "EISBN13": "9780624052173",
                    "EISBN10": "0624052176"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193638"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181901",
            "attributes": {
                "name": "Ruiter van my drome",
                "subtitle": "",
                "description": "Zandri was sewe jaar lank weg van Wyedraai, waar sy as kind salige vakansies by haar grootoom op sy perdeplaas deurgebring het. Die dorpie gons nou behoorlik: Hier kom sy aangery in n gekrokte viertrekvoertuig, en n gesiene familie van die dorp het haar in Londen, waar sy die afgelope jare gebly het, aangetref met n kind . . . haar kind, buite die eg, het sy kwansuis vir hulle gese. Ou vriende kyk haar nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Maar dis niks, sy is lankal oor hom. En tog . . . waarom is haar lewe skynbaar verstrengel met syne? Kan sy hoop om mee te ding met die vrou uit sy verlede, die een wat volgens sy tant Ragie sy hart gebreek het en hom vir ander vroue ruineer het? En wat tog van die kind?",
                "author": "Schalkie van Wyk",
                "slug": "ruiter-van-my-drome-181901-9780624054603-schalkie-van-wyk",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054603.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181901",
                "product_url": "/app/ecom/book/181901/ruiter-van-my-drome-181901-9780624054603-schalkie-van-wyk",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054597",
                    "EISBN13": "9780624054603",
                    "EISBN10": "0624054608"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194090"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181900",
            "attributes": {
                "name": "Susanna M Lingua se gunstelinge",
                "subtitle": "",
                "description": "Die goue vlinder: Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter n vlam wat n vlinder se vlerkies kan skroei . . .Son op die horison: Kort na haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor die talentvolle musiekstudent Verena Kestell haar sig in n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met die van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas, en boonop nog steeds droom van die aantreklike donkerkopman wat sy net vlugtig gesien het onderweg na die eiland?Haar naam was Marina Neser: Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat. Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. Maar dit was voordat sy Ricardo se neef, die aantreklike marques De Conna, ontmoet het  n streng aristokraat wat nog nooit die lokstem van die liefde gehoor het nie.",
                "author": "Susanna M Lingua",
                "slug": "susanna-m-lingua-se-gunstelinge-181900-9780624054764-susanna-m-lingua",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054764.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181900",
                "product_url": "/app/ecom/book/181900/susanna-m-lingua-se-gunstelinge-181900-9780624054764-susanna-m-lingua",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054757",
                    "EISBN13": "9780624054764",
                    "EISBN10": "0624054764"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193357"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181899",
            "attributes": {
                "name": "Ena Murray Omnibus 33",
                "subtitle": "",
                "description": "Ena Murray se Paradys-sage is n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom, Huise van klei, Soekers na die son en Terug na Eden. Die gemene deler in al vier heerlike verhale is die Karooplaas genaamd Paradys.",
                "author": "Ena Murray",
                "slug": "ena-murray-omnibus-33-181899-9780624054726-ena-murray",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054726.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181899",
                "product_url": "/app/ecom/book/181899/ena-murray-omnibus-33-181899-9780624054726-ena-murray",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054719",
                    "EISBN13": "9780624054726",
                    "EISBN10": "0624054721"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193378"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181898",
            "attributes": {
                "name": "Die goue vlinder",
                "subtitle": "",
                "description": "Ramiro de Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde Janet Hartman te tem. Maar die goue vlinder is allermins van plan om haar te laat vang en toespin in n kokon van adellike Portugese tradisies. Op die tropiese Mosambiekse paradys Espino raak hartstog egter n vlam wat n vlinder se vlerkies kan skroei . . .",
                "author": "Susanna M. Lingua",
                "slug": "die-goue-vlinder-181898-9780624064442-susanna-m-lingua",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064442.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181898",
                "product_url": "/app/ecom/book/181898/die-goue-vlinder-181898-9780624064442-susanna-m-lingua",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624064442",
                    "EISBN10": "0624064441"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192724"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000181897",
            "attributes": {
                "name": "Restless Nation",
                "subtitle": "Making Sense of Troubled Times",
                "description": "South Africa's rainbow nation has become a restless nation. Citizens are faced with poor service delivery and corruption, while a new bling culture has infected both politics and business. Renowned political commentator William Gumede takes a fearless look at these and other burning issues which threaten the South African democracy: leadership battles within the ANC, attacks on the constitution, black economic empowerment strategies which only benefit a few, racism and moral bankruptcy. Does the government have the ability - and the will - to lead us out of this malaise? Gumede is not convinced. Yet in his distinctive style, he not only criticises but also offers solutions to the country's unique challenges.",
                "author": "William Gumede",
                "slug": "restless-nation-181897-9780624055938-william-gumede",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055938.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "181897",
                "product_url": "/app/ecom/book/181897/restless-nation-181897-9780624055938-william-gumede",
                "bisac_codes": [
                    "POL000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624055921",
                    "EISBN13": "9780624055938",
                    "EISBN10": "0624055930"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193936"
                    }
                }
            }
        }
    ],
    "meta": {
        "pagination": {
            "page": 76365,
            "pages": 78408,
            "count": 1568151
        }
    }
}

Response Info

Default: None