Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76363
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78408", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76364", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76362" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000181958", "attributes": { "name": "Living without Liesl", "subtitle": "", "description": "On 26 February 1988, a Friday night, Douwleen Bredenhann fetched her oldest daughter Liesl from ballet class and started preparing the familys favourite supper of thick-crusted pizza. Liesl went outside to feed the new puppy. Moments later the family was shattered by the discovery of her body in their previously peaceful, suburban backyard.This is the true story of how Douwleen and her family began the long, slow process of learning to live with tragedy.Heartbreaking, searing in its unflinching honesty, this true story will not let you go.", "author": "Douwleen Bredenhann", "slug": "living-without-liesl-181958-9780624052531-douwleen-bredenhann", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052531.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181958", "product_url": "/app/ecom/book/181958/living-without-liesl-181958-9780624052531-douwleen-bredenhann", "bisac_codes": [ "SOC026000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624048329", "EISBN13": "9780624052531", "EISBN10": "0624052532" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194022" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181957", "attributes": { "name": "Die dieper droom", "subtitle": "", "description": "Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met n allesverterende passie wil vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in n skemerwereld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere n wereld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans na donker te waag . . .", "author": "Ena Murray", "slug": "die-dieper-droom-181957-9780624056058-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056058.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181957", "product_url": "/app/ecom/book/181957/die-dieper-droom-181957-9780624056058-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624056058", "EISBN10": "0624056058" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193337" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181956", "attributes": { "name": "'n Klein lewe", "subtitle": "", "description": "Die fassinerende verhaal van n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van n stelsel, maar met n versigtige blik op dinge soos die tuislandbeleid, die expat-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.", "author": "Wilna Adriaanse", "slug": "n-klein-lewe-181956-9780624054689-wilna-adriaanse", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054689.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181956", "product_url": "/app/ecom/book/181956/n-klein-lewe-181956-9780624054689-wilna-adriaanse", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054672", "EISBN13": "9780624054689", "EISBN10": "0624054683" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193180" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181955", "attributes": { "name": "Bosveldliefde vir Jemma", "subtitle": "", "description": "Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoe nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so n wipplank-affere, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?", "author": "Amelia Strydom", "slug": "bosveldliefde-vir-jemma-181955-9780624054627-amelia-strydom", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054627.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181955", "product_url": "/app/ecom/book/181955/bosveldliefde-vir-jemma-181955-9780624054627-amelia-strydom", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054610", "EISBN13": "9780624054627", "EISBN10": "0624054624" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193222" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181954", "attributes": { "name": "Ena Murray Omnibus 32", "subtitle": "", "description": "In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word die aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nou dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-omnibus-32-181954-9780624053941-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053941.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181954", "product_url": "/app/ecom/book/181954/ena-murray-omnibus-32-181954-9780624053941-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053934", "EISBN13": "9780624053941", "EISBN10": "0624053946" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193010" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181953", "attributes": { "name": "Om die gedagte van geel", "subtitle": "", "description": "Van een van die voorste digters in Afrikaans kom hierdie baie ongewone bundel. Dit is gewy aan die son, wat hier in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Dit begin met n songeel landskapskildery waarop sewe telefoonpale voortstap, en waaier daarvandaan uit asof dit sewe aparte verhale uit die digter se lewe en reise op aarde vir die leser laat oopvou. Aan die een kant skakeer die geel uit na wit hoofsaaklik van die maan en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenamis. Die deurlopende tema is lewe en verlies; verlies en lewe. Die gedigte praat, soms met ontstellende direktheid, oor die ervaring van vroue op ver plekke in antieke Griekeland, Afganistan, Meksiko, Tibet, Rusland en Malta maar kom elke keer weer tuis by die graanwereld van die Overberg waar die digter, soos sy self se in die geelte van graan gebore is, en weer daar sal gaan le. Daar is hartstogtelike liriese gedigte, maar ook heelwat vertellende verse waarin n oombliklike insig in n ander mens se lewe oorvertel word. Dit is gedigte vol karakters die gespreksgenoot Harald uit vorige bundels, die mal-Elsie wat in Muller se kortverhale te vinde is, die ontwykende Geliefde, vriende soos David en Martin, broers en n suster, en dan veral die alomteenwoordige ouers, die mooi Ma en die woeste Pa. n Mens sou kon se dat Muller se digwerk n voortganende proses is, n soort onderbroke verhaal, waarin hierdie bundel n mylpaal is.", "author": "Petra Müller", "slug": "om-die-gedagte-van-geel-181953-9780624054474-petra-muller", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054474.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181953", "product_url": "/app/ecom/book/181953/om-die-gedagte-van-geel-181953-9780624054474-petra-muller", "bisac_codes": [ "POE000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054467", "EISBN13": "9780624054474", "EISBN10": "0624054470" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192980" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181952", "attributes": { "name": "Blou Maandag", "subtitle": "", "description": "n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy se dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het. Tafelberg-Uitgewers het 'n klompie interessante persoonlikhede gevra om lekker onderhoudend te vertel van hul ondervindings. Kom verkneukel jou in die ergste Blou Maandag wat al beleef is deur mense soos Elma Postma, Peter Veldsman, Toast Coetzer, Anton Goosen, Lien Botha, Ollie Viljoen, Kerneels Breytenbach en Schalk Joubert.", "author": "Kerneels Breytenbach", "slug": "blou-maandag-181952-9780624053903", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053903.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181952", "product_url": "/app/ecom/book/181952/blou-maandag-181952-9780624053903", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053897", "EISBN13": "9780624053903", "EISBN10": "0624053903" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193250" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181951", "attributes": { "name": "Signed, Hopelessly in Love", "subtitle": "", "description": "Signed, Hopelessly in Love hits all the core notes for a great read: it is set in high school, with entertaining main characters and incidents, there is the great love story of Amo and John, and the interfering parent in Granma, not to mention school bitchiness in the attack on Amos best friend, Nono, on the athletics track. A wonderfully original and humorous story.Signed, Hopelessly In Love was a finalist in the 2009 Sanlam Prize for Youth Literature.", "author": "Lauri Kubuitsile", "slug": "signed-hopelessly-in-love-181951-9780624056102-lauri-kubuitsile", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056102.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181951", "product_url": "/app/ecom/book/181951/signed-hopelessly-in-love-181951-9780624056102-lauri-kubuitsile", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052883", "EISBN13": "9780624056102", "EISBN10": "0624056104" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192690" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181950", "attributes": { "name": "Vlam van verlange", "subtitle": "", "description": "Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Sy is nou wel alleen, maar haar lewe is uitsorteer; sy weet immers van kindsdag af sy gaan trou met Vincent, die buurseun, alhoewel sy ma haar nie kan verdra nie. Maar die aantreklike Meyer Feldtmann daag soos n boemelaar in n ou geroeste bakkie voor haar glaspaleis op en gooi haar wereld deurmekaar. Sy ontdek sy het n tant Emma, huisdokter op Henningshoogte, en hoe dit voel om werklik verlief te wees. Die vlam van verlange na ware liefde brand hoog terwyl sy gekonfronteer word met geheime en jaloesie. Moet sy met Vincent trou of sal sy by Meyer, n eenvoudige motorwerktuigkundige, haar sprokiesliefde vind? Tot haar ontsteltenis vind Carli uit Meyer het sy eie geheim . . .", "author": "Schalkie van Wyk", "slug": "vlam-van-verlange-181950-9780624052166-schalkie-van-wyk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052166.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181950", "product_url": "/app/ecom/book/181950/vlam-van-verlange-181950-9780624052166-schalkie-van-wyk", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046295", "EISBN13": "9780624052166", "EISBN10": "0624052168" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193678" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181949", "attributes": { "name": "Droomdelwers", "subtitle": "", "description": "Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Keppies se: Hys soesie see, soes n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand le. Maar nog voordat die skuim op die sand le, word die rustige lewensloop van die sout van die aarde skielik bedreig. Hulle kom te staan voor n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby le.", "author": "Esta Steyn", "slug": "droomdelwers-181949-9780624053453-esta-steyn", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053453.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181949", "product_url": "/app/ecom/book/181949/droomdelwers-181949-9780624053453-esta-steyn", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624051459", "EISBN13": "9780624053453", "EISBN10": "0624053458" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193024" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181948", "attributes": { "name": "Wolwedans in die skemer", "subtitle": "", "description": "Wanneer Sonja Daneel na n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by die hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoe misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroee jare tagtig n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in n moderne gedaante klee met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, die slag met n nuwe, makabere kinkel . . .", "author": "Leon van Nierop", "slug": "wolwedans-in-die-skemer-181948-9780624056133-leon-van-nierop", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056133.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181948", "product_url": "/app/ecom/book/181948/wolwedans-in-die-skemer-181948-9780624056133-leon-van-nierop", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056126", "EISBN13": "9780624056133", "EISBN10": "0624056139" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192922" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181947", "attributes": { "name": "Die blou van onthou", "subtitle": "", "description": "In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook die van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek. Haar kleindogter, Tina, word groot sonder om haar bloedfamilie te leer ken. Maar bloed bly bloed, jou familie bly jou familie, jou taal bly jou taal. Daarom word dit die verhaal van 'n Afrikaanse familie, van drie opeenvolgende geslagte wat reageer op mekaar en op hul tyd, van drie vroue wat leef in die spanning tussen weggaan en moet bly, tussen vergeet en moet onthou. Saudade, leer Colette in Portugal, is die liefde wat bly nadat die voorwerp van die liefde verdwyn het. Die blou van onthou is n wydstromende rivier van n roman, n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.", "author": "Marita van der Vyver", "slug": "die-blou-van-onthou-181947-9780624055204-marita-van-der-vyver", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055204.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181947", "product_url": "/app/ecom/book/181947/die-blou-van-onthou-181947-9780624055204-marita-van-der-vyver", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055181", "EISBN13": "9780624055204", "EISBN10": "0624055205" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193597" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181946", "attributes": { "name": "Sewe dae", "subtitle": "", "description": "Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer n vriendin haar sonder haar medewete vir n kompetisie inskryf . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoistiese Pierre Vaz. Die hele idee van so n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgese word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seevier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .", "author": "Lizet Engelbrecht", "slug": "sewe-dae-181946-9780624052111-lizet-engelbrecht", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624052111.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181946", "product_url": "/app/ecom/book/181946/sewe-dae-181946-9780624052111-lizet-engelbrecht", "bisac_codes": [ "FAM000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624046967", "EISBN13": "9780624052111", "EISBN10": "0624052117" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192848" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181945", "attributes": { "name": "Arendsnes", "subtitle": "", "description": "Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie dis n mannewereld. Sy het egter ook deursettingsvermoe, en dit is deurslaggewend wanneer sy te make kry met n reeks moorde wat dalk iets gemeen het: n polisieman wat voor sy woonstel in Wonderboom-Suid geskiet is; die lyk van n gesiene sakeman in die parkeergarage van n kantoorkompleks; n weermagman tussen die klippe langs Fort Klapperkop . . . Een van die spore lei Lydia en haar span na n kleinhoewe buite Pretoria. Die eienaar is ene Kalvyn Botha, n oudsoldaat wat nou n veiligheidskonsultant is. n Geheimsinnige man, wat boonop op die mees onverwagse tye in Lydia se lewe opdaag. Lydia se ontwikkelde intuisie het al so dikwels oplossings gebied, maar waardeur word dit die keer gevoed? Deur Kalvyn se ruwe charisma, deur haar huweliksprobleme, of deur haar jeugherinneringe aan n plaaswerf met n stil liggaam in die bloederige stof? Dirk Jordaan se verhaal is n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen n vergeldingsdrang en n sin vir geregtigheid, en n regstelsel wat swaar gebuk gaan onder die gewig van baie ou wrokke. Met sy debuut, Die Jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kan misdaadfiksie skryf; Arendsnes bring hierdie feit doodsekuur tuis. Dit is spannend, aktueel, n verhaal van die hoogste kaliber.", "author": "Dirk Jordaan", "slug": "arendsnes-181945-9780624055334-dirk-jordaan", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624055334.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181945", "product_url": "/app/ecom/book/181945/arendsnes-181945-9780624055334-dirk-jordaan", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055327", "EISBN13": "9780624055334", "EISBN10": "0624055337" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193256" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181944", "attributes": { "name": "Kelder", "subtitle": "", "description": "Gerda Taljaard volg haar sprankelende romandebuut, Engel in die hoenderhok, op met n roman wat byna letterlik veel dieper delf. Soos voorheen doen sy dit veral deur humor en satire, maar die keer is die satire snydender en omvattender, die humor inniger en ruimer. Dit is die verhaal van drie vroue wat jare uitmekaar gelewe het, maar verbind word deur drie dinge: n bemoeienis met mekaar se verhale, n aweregse lewensuitkyk en n donker, donker geheim. Esmeralda is n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar met die aanvang van die roman tref die leser haar midde-in n kreatiewe droogte. Sy sukkel. En dan word sy ast ware besoek deur n verhaal, en die keer is dit gn ligte verstrooiing nie. Dit is die verhaal van n meisie nog bogkind wat vyftig jaar tevore op n plaas n string babas gehad het en almal, behalwe een wat na geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het. Esmeralda se verbeelding gryp hierdie verhaal aan, nee, die verhaal gryp haar en ruk haar dat haar tande klap. Sy het geen verweer nie, die verhaal van Sus Niemand moet sy skryf. Is die Sus Niemand wat so by Esmeralda spook n versteurde moordenaar? Is sy bloot die slagoffer van bloedskande en veragtering? Hoeveel weet Sus van wat met haar gebeur, en watter aandeel het sy daaraan? Dit is die dinge wat Esmeralda moet deurgrond. In haar kreatiewe herskepping van Sus se verhaal kom Esmeralda agter dat die meisie kort-kort haar toevlug tot die plaashuis se kelder geneem het waar sy relikte ontdek het van n vrou wat n halwe eeu tevore daar toegesluit is briewe, fotos en graffiti. Dis n vrou met wie se kelderbestaan die meisie haar besonder vereenselwig het. Maar waarom word Esmeralda so aangegryp deur Sus se verhaal, waarvan sy die basiese besonderhede in n koerantberig gekry het? Wat is dit in die kelder van Esmeralda se gemoed wat haar so ontvanklik maak vir die verhaal van n klomp kindergraffies op n plaaswerf? n Aanduiding van die oorsprong van Esmeralda se bemoeienis is dat haar verhaal oor Sus Niemand ook die verhaal word van haar verhouding met haar seun, Benjamin. Dit is n holderstebolder verhouding wat tuimel tussen hewige konflik en tere toegeneentheid. Ma en seun se kleurryke en allermins konvensionele liefdeslewe speel hierin n groot rol, en die heerlik guitige uitbeelding daarvan, die vlymskerp satire van alles, van volksmites tot die popkultuur, word die agterdoek vir Sus Niemand se donker verhaal. Vertellend peil Esmeralda Sus Niemand se donker dieptes, en vertellend kom sy nader en nader aan n openbaring van wat in haar eie kelder verberg le.", "author": "Gerda Taljaard", "slug": "kelder-181944-9780624054320-gerda-taljaard", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054320.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181944", "product_url": "/app/ecom/book/181944/kelder-181944-9780624054320-gerda-taljaard", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054313", "EISBN13": "9780624054320", "EISBN10": "0624054322" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193839" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181943", "attributes": { "name": "Desert Prisoner", "subtitle": "", "description": "What would you do if you were left behind in the desert? Would you stay put in the hope that someone would find you? And if that someone turned out to be a scrawny stray dog, would you follow him?This is 12-year old Leo Knights dilemma when he is abandoned in the remote Namib Desert without food, water, or shelter from the searing sun. When no human help arrives, he seizes his only chance for survival he follows a mysterious dog that pitches up out of the blue.", "author": "Andrea Abbott", "slug": "desert-prisoner-181943-9780624053798-andrea-abbott", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053798.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181943", "product_url": "/app/ecom/book/181943/desert-prisoner-181943-9780624053798-andrea-abbott", "bisac_codes": [ "JUV001000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052906", "EISBN13": "9780624053798", "EISBN10": "0624053792" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193819" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181942", "attributes": { "name": "Spreuke van C.J. Langenhoven", "subtitle": "", "description": "C.J. Langenhoven, ook bekend as Sagmoedige Neelsie, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: Liefde en vriendskap, Vlyt en loon, Waardes en waagmoed, Wysheid en kennis en Leierskap.", "author": "C.J. Langenhoven", "slug": "spreuke-van-cj-langenhoven-181942-9780624054078-cj-langenhoven", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054078.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181942", "product_url": "/app/ecom/book/181942/spreuke-van-cj-langenhoven-181942-9780624054078-cj-langenhoven", "bisac_codes": [ "REF019000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054061", "EISBN13": "9780624054078", "EISBN10": "0624054071" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192971" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181940", "attributes": { "name": "Ettie Bierman Keur 7", "subtitle": "", "description": "Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder n sjarmante, aantreklike duiwel . . . Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar kerel afgese, en dan word sy byna deur n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein: Wat gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met n uiters aantreklike boer op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid . . .", "author": "Ettie Bierman", "slug": "ettie-bierman-keur-7-181940-9780624053965-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053965.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181940", "product_url": "/app/ecom/book/181940/ettie-bierman-keur-7-181940-9780624053965-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624053958", "EISBN13": "9780624053965", "EISBN10": "0624053962" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193845" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181939", "attributes": { "name": "Rykie: 'n lewe met woorde", "subtitle": "", "description": "In n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.In die 1960s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir Van alle kante in Die Burger en in die 1970s vir Op die randakker in Rapport. Die rubrieke was so gewild dat dit as n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is.Van Reenen se fyn waarnemingsvermoe, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillie en Schalk Pienaar en het n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970).", "author": "Lizette Rabe", "slug": "rykie-n-lewe-met-woorde-181939-9780624054016-lizette-rabe", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054016.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181939", "product_url": "/app/ecom/book/181939/rykie-n-lewe-met-woorde-181939-9780624054016-lizette-rabe", "bisac_codes": [ "BIO007000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052975", "EISBN13": "9780624054016", "EISBN10": "0624054012" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193861" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000181937", "attributes": { "name": "Annelize Morgan Omnibus 2", "subtitle": "", "description": "Pad na die skavot is n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celeste du Toit is Armand de Bordeaux meer as n werkgewer hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly, want hy is n graaf, n skatryk edelman, en sy n gewone bediende. Maar dan bevind sy haar in n avontuur wat haar hele lewe omverwerp.In Erfenis van liefde is Camille Rambart n pragtige negentienjarige meisie wat in n krot grootword nadat goewerneur Willem Adriaan van der Stel haar pa sy inkomste uit ruilhandel ontneem het. Op n dag daag n aantreklike, ryk jong man op met n aanbod wat Camille voor n pynlike keuse stel: As sy dit aanvaar, is daar uitkoms vir haar familie, maar dit sal n opoffering verg wat haar lewe kan verwoes.Die vergete era van die gouddelwers n goue era vol verdriet en ekstase word in Goud in die skemer weer lewendig gemaak. Mitzi Brandt is n tenger meisie, maar taai haar toekoms moet gebou word op n kis goud wat sy met haar eie hande help delf het. Die goud raak die spil waarom al haar geliefdes se lewens draai.", "author": "Annelize Morgan", "slug": "annelize-morgan-omnibus-2-181937-9780624053712-annelize-morgan", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624053712.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "181937", "product_url": "/app/ecom/book/181937/annelize-morgan-omnibus-2-181937-9780624053712-annelize-morgan", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624052838", "EISBN13": "9780624053712", "EISBN10": "0624053717" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193630" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76363, "pages": 78408, "count": 1568150 } } }
Response Info
Default: None