GET /services/catalog/products?format=api&page=76361
Response information
HTTP 200 OK
Allow: GET, HEAD, OPTIONS
Content-Type: application/vnd.api+json
Vary: Accept

{
    "links": {
        "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1",
        "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413",
        "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76362",
        "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76360"
    },
    "data": [
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182110",
            "attributes": {
                "name": "Back to Villa Park",
                "subtitle": "",
                "description": "The story takes place on the day of Dirks eighteenth birthday, when he has applied for a position in a youth training programme at Kagiso Holdings. At seventeen, and without finishing school, he had hitchhiked back to Johannesburg, where he lived with his parents until he was twelve years old. Now, back in Villa Park, his old Johannesburg neighbourhood, Dirk lives in the maids quarters of the house in Groenewald Street where he lived as a boy. \n\nAt the Kagiso Holdings interview Dirk finds he is unable to answer the questions in the test he is given, and copies from the girl in front of him. When he is discovered, he is kicked out of the interview. His day goes from bad to worse  and as the story unfolds, the reader learns of Dirks life up to now; why he was living with his sister for the last five years, and why he has come back to Joburg. Dirk eventually learns that while life can be unfair, we all have the power to treat fairly the people we encounter.",
                "author": "Jenny Robson",
                "slug": "back-to-villa-park-182110-9780624058809-jenny-robson",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624058809.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182110",
                "product_url": "/app/ecom/book/182110/back-to-villa-park-182110-9780624058809-jenny-robson",
                "bisac_codes": [
                    "JUV000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624058793",
                    "EISBN13": "9780624058809",
                    "EISBN10": "0624058808"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193006"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182109",
            "attributes": {
                "name": "Goree",
                "subtitle": "",
                "description": "Die drama, n liries en droomagtige maar tegelyk ook skreiend pynlike stuk oor herinnering en ongeregtigheid, is reeds in 1978 geskryf, in die hoogbloei van apartheid en twee jaar na die Soweto-opstand. Dit is etlike kere opgevoer, maar word nou die eerste keer gepubliseer. Dit is in wese n versetdrama, maar die artistieke krag en durende relevansie daarvan le in die wyse waarop dit wys hoe pynlik intiem verset en lojaliteit verstrengel is. Goree word gesien as Small se mees persoonlike letterkundige werk; hy het dit self beskryf as n gefiksionaliseerde outobiografie. Die titel van die teks is ook die naam van die gehuggie naby Robertson waar Small grootgeword het. Die drama gaan oor n bruin man wat n bom in n supermark geplant het en dan weens die terreurdaad verhoor en opgesluit word. Gedurende die verhoor en ook in sy tronksel tree hy deur middel van terugflitse in n voortdurende gesprek met die verlede, spesifiek met die sleutelmomente wat sy identiteit en sy verset bepaal het. Die klimaks van die drama is n gesprek  n konfrontasie  in die tronksel waaraan die aangehoudene, sy vrou en sy pa, sowel as die Afrikaanse bewaarder deelneem. Die klimaks wentel om die gewaarwording dat gevangene en bewaarder verdeel en saamgesnoer word deur dit wat hul onderskeie identiteite bepaal. Dit gaan hier om ons taal, ons kerk en ons grond. Dit is daarom so betekenisvol dat hierdie drama, wat aanvanklik in Engels geskryf is, nou in Afrikaans gepubliseer word. Die skrywer se verset teen sy onderwerping deur taalgenote word hierdeur die bevestiging van n grondliggende lojaliteit.",
                "author": "Adam Small",
                "slug": "goree-182109-9780624065432-adam-small",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065432.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182109",
                "product_url": "/app/ecom/book/182109/goree-182109-9780624065432-adam-small",
                "bisac_codes": [
                    "DRA000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624065425",
                    "EISBN13": "9780624065432",
                    "EISBN10": "062406543X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192986"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182108",
            "attributes": {
                "name": "Plesierengel",
                "subtitle": "",
                "description": "Elke plesier het sy prys . . . \n\nTristan Hansen word die engel van plesier genoem  n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het.\n\nMaar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie  die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?\n\nPlesierengel is n nuwe, aangepaste weergawe van Leon Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar die slag kookwater-warm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . .\n\nDaar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.",
                "author": "Leon van Nierop",
                "slug": "plesierengel-182108-9780624064725-leon-van-nierop",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064725.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182108",
                "product_url": "/app/ecom/book/182108/plesierengel-182108-9780624064725-leon-van-nierop",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624064718",
                    "EISBN13": "9780624064725",
                    "EISBN10": "0624064727"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193420"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182107",
            "attributes": {
                "name": "'n Fontein voor ons deur",
                "subtitle": "",
                "description": "n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos n wafferse prinses van n verre land deur Frankryk gereis en n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk.\n\nEn wat gebeur toe? \n\nSaam met haar prins sit sy huis op in n Franse dorpie. Hulle gaan woon in n ou kliphuis in Rue de leglise  Kerkstraat. Daaroor skryf sy in In die hart van ons huis.\n\nEn wat gebeur nou? \n\nHulle trek. En nie waarheen nie . . . Na n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.\n\nn Fontein voor ons deur is n reeks stories oor n verhuising  n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. \nEen ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe n fontein bruisend met verrassings.",
                "author": "Marita van der Vyver",
                "slug": "n-fontein-voor-ons-deur-182107-9780624064312-marita-van-der-vyver",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064312.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182107",
                "product_url": "/app/ecom/book/182107/n-fontein-voor-ons-deur-182107-9780624064312-marita-van-der-vyver",
                "bisac_codes": [
                    "BIO026000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624064305",
                    "EISBN13": "9780624064312",
                    "EISBN10": "062406431X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193767"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182106",
            "attributes": {
                "name": "Slavin van La Liberte",
                "subtitle": "",
                "description": "Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia n kosbare goue hangertjie met n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem, het Tembisa gese. Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . . Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin se koms op La Liberte veroorsaak n beroering. Sy is glad nie gedienstig nie, en haat haar ingeperkte vryheid en die mense wat dit veroorsaak intens. Haar sonderlinge skoonheid en ingebore adellikheid val mense op en bring komplikasies mee. Lantini wil haar graag terughe om teen n hoer prys van die hand te sit, en Beatrice de Boudelaire, die graaf se toekomstige vrou, wil haar tot elke prys weg he van La Liberte. Intussen is daar nog die goue hangertjie met die vreemde embleem wat die enigste sleutel is tot Leia se vergete verlede . . .",
                "author": "Annelize Morgan",
                "slug": "slavin-van-la-liberte-182106-9780624066507-annelize-morgan",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066507.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182106",
                "product_url": "/app/ecom/book/182106/slavin-van-la-liberte-182106-9780624066507-annelize-morgan",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624066507",
                    "EISBN10": "0624066509"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192891"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182105",
            "attributes": {
                "name": "Die winskopie",
                "subtitle": "",
                "description": "Gerhard Fouche kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Luderitz en later weer op Otavi teekom. Dat die ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas . . .",
                "author": "Sarah du Pisanie",
                "slug": "die-winskopie-182105-9780624058960-sarah-du-pisanie",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624058960.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182105",
                "product_url": "/app/ecom/book/182105/die-winskopie-182105-9780624058960-sarah-du-pisanie",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624058960",
                    "EISBN10": "0624058964"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193812"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182104",
            "attributes": {
                "name": "Die AA tot OE van seks",
                "subtitle": "",
                "description": "Wat is die een ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te he? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oe wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.\n\nJy leer onder meer:\n hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat\n wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie\n hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets)\n hoe om veel, veel waaghalsiger te wees",
                "author": "Riette Rust",
                "slug": "die-aa-tot-oe-van-seks-182104-9780624054030-riette-rust",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054030.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182104",
                "product_url": "/app/ecom/book/182104/die-aa-tot-oe-van-seks-182104-9780624054030-riette-rust",
                "bisac_codes": [
                    "HEA042000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624054023",
                    "EISBN13": "9780624054030",
                    "EISBN10": "0624054039"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192816"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182103",
            "attributes": {
                "name": "Die Meissner-kliniek",
                "subtitle": "",
                "description": "In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner  ook bekend as Godfather  en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer n nuwe trolliejoggie daar begin werk, n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik n gekwalifiseerde pediater is, en die ware kleindogter van dokter Albert Meissner!",
                "author": "Ena Murray",
                "slug": "die-meissner-kliniek-182103-9780624064046-ena-murray",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064046.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182103",
                "product_url": "/app/ecom/book/182103/die-meissner-kliniek-182103-9780624064046-ena-murray",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624064046",
                    "EISBN10": "0624064042"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193598"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182102",
            "attributes": {
                "name": "Monument",
                "subtitle": "",
                "description": "Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy verken bywonerstentedorpe na die Anglo-Boereoorlog. Die liefde en haat, die geloof en die diepste geheime van vier geslagte vroue van wie sy afstam, kom aan die lig in die Winburgse huis waaroor die aartsengelhond Michael snags waak. Margo stol voor die monument wat haar ma se buurvrou en die se seuns na n plaasmoord gebou het. Sy hoor die hart van haar ma se oppasster, wie se grootjie in n swart konsentrasiekamp was. Ook daar sien Margo monumente. n Man wat haar aan Kipling se alleenkat herinner, veroorsaak dat haar besluit oor waar sy hoort  in die land van haar voorouers of in Israel by haar geliefde Yachin?  nie meer so maklik is nie.\n\nMonument is feitefiksie. Dit is n verhaal rondom die Vrouemonument in Bloemfontein en ander monumente van klip en marmer. Maar ten diepste wys die roman na die onvernietigbare monumente wat Suid-Afrikaners al die afgelope 100 jaar in mekaar se menswees bou. Monument vertel van die meesterbouers, die vroue van Sentraal-Suid-Afrika.",
                "author": "Maretha Maartens",
                "slug": "monument-182102-9780624063155-maretha-maartens",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624063155.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182102",
                "product_url": "/app/ecom/book/182102/monument-182102-9780624063155-maretha-maartens",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624063148",
                    "EISBN13": "9780624063155",
                    "EISBN10": "0624063151"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193242"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182101",
            "attributes": {
                "name": "Toorbos",
                "subtitle": "",
                "description": "Toorbos is  n bosromanse. Dit is die storie van  n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit  n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is  n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur  n man, Johannes,  n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena \"afgetrou\" met hom, en moet sy  n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar  n mistieke ervaring moontlik  dit is die soort vervoering wat Karoliena soek  terwyl die dorpsbestaan aan  n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes  baie ouer as sy  en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar \"iewers, iewers iets verskriklik verkeerd\" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir  n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: \"wie s-jy, wie s-jy\".",
                "author": "Dalene Matthee",
                "slug": "toorbos-182101-9780624066101-dalene-matthee",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066101.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182101",
                "product_url": "/app/ecom/book/182101/toorbos-182101-9780624066101-dalene-matthee",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624043669",
                    "EISBN13": "9780624066101",
                    "EISBN10": "062406610X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030194108"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182100",
            "attributes": {
                "name": "South African Law",
                "subtitle": "What you should know",
                "description": "An accessible and utterly readable guide to the South African legal system. This book provides expert answers to all your legal questions and addresses a comprehensive list of day-to-day issues such as:\n\nFamily law: from marriage through divorce to deceased estates\n\nMoney matters, such as buying, leasing and debt\n\nNeighbour disputes\n\nRights in the workplace, including labour law and starting a business\n\nContracts and the traps they may contain\n\nWhat to do when you are involved in an accident\n\nCourt procedures\n\nThis book not only explains the legal principles pertaining to these and many other aspects of South African daily life in simple, understandable language, it is also full of practical advice, and tells you where to go for help and how to keep legal costs down.",
                "author": "François Smuts",
                "slug": "south-african-law-182100-9780624054405-francois-smuts",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054405.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182100",
                "product_url": "/app/ecom/book/182100/south-african-law-182100-9780624054405-francois-smuts",
                "bisac_codes": [
                    "LAW052000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624051565",
                    "EISBN13": "9780624054405",
                    "EISBN10": "0624054403"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193644"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182099",
            "attributes": {
                "name": "Die vierletterwoord",
                "subtitle": "",
                "description": "Clarissa Mentz is n gr. 11-leerder aan n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oenskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. \n\nDie verhaal speel af in n kontemporere Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans.\n\nKeurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.",
                "author": "Nelia Engelbrecht",
                "slug": "die-vierletterwoord-182099-9780624062943-nelia-engelbrecht",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062943.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182099",
                "product_url": "/app/ecom/book/182099/die-vierletterwoord-182099-9780624062943-nelia-engelbrecht",
                "bisac_codes": [
                    "JUV026000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624062875",
                    "EISBN13": "9780624062943",
                    "EISBN10": "0624062945"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192704"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182098",
            "attributes": {
                "name": "En die klippe sal uitroep",
                "subtitle": "",
                "description": "Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhone, is op dertig n gesogte vangs onder die skoner geslag.  Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beindruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid  veral teenoor die plaaswerkers. Die vurige kampvegter vir menseregte het n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word.  Daar is geen reenboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby  van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . . refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en n gewete het nie? Hoe moet die wereld n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .",
                "author": "Ena Murray",
                "slug": "en-die-klippe-sal-uitroep-182098-9780624066385-ena-murray",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066385.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182098",
                "product_url": "/app/ecom/book/182098/en-die-klippe-sal-uitroep-182098-9780624066385-ena-murray",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624066385",
                    "EISBN10": "062406638X"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193734"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182097",
            "attributes": {
                "name": "Satyn Omnibus 3",
                "subtitle": "",
                "description": "In Ettie Bierman se n Man vir more betrap Cecilia haar verloofde saam met n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer n man te vertrou nie. n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na n droom wat kan waar word  so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oe.\n\nIn Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou.\n\nEn in Helena Hugo se Troukoors kan Minette nie wag om oor ses weke mevrou professor Paul Hagen te word nie. Aan die besware, bespiegelings en beskinderings van almal om haar steur sy haar nie meer nie. Dit het niks met enigiemand te doen dat Paul met een van sy studente trou en dat daar so n groot ouderdomsverskil tussen hulle is nie. Behalwe een persoon: Pierre Hagen, Paul se seun . . .",
                "author": "Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo, Alexa Slabbert, Helena Hugo",
                "slug": "satyn-omnibus-3-182097-9780624065555-ettie-bierman-alexa-slabbert-helena-hugo-alexa-slabbert-helena-hugo",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065555.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182097",
                "product_url": "/app/ecom/book/182097/satyn-omnibus-3-182097-9780624065555-ettie-bierman-alexa-slabbert-helena-hugo-alexa-slabbert-helena-hugo",
                "bisac_codes": [
                    "FIC000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624065548",
                    "EISBN13": "9780624065555",
                    "EISBN10": "0624065553"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030208703"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182096",
            "attributes": {
                "name": "Donkerland",
                "subtitle": "",
                "description": "Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte.\n\nIn 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om na maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die wel en wee van n ontluikende volk beleef: die Groot Trek, die stryd teen die Zoeloes, die Anglo-Boereoorlog, Groot Depressie, 1948-verkiesing, Grensoorlog, Soweto-opstande en die oorgang tot n demokratiese Suid-Afrika. Vir honderd agt-en-vyftig jaar leef die De Witts die triomf en die smaad van die geskiedenis op n enkele stuk grond uit; na sewe geslagte begin dit deurskemer wat dit beteken om in hierdie aarde n hoekpaal in te slaan en n plaas af te tree.\n\nDonkerland is die eerste aflewering in Deon Opperman se Afrikaner-trilogie.",
                "author": "Deon Opperman, Kerneels Breytenbach",
                "slug": "donkerland-182096-9780624065258-deon-opperman-kerneels-breytenbach",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065258.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182096",
                "product_url": "/app/ecom/book/182096/donkerland-182096-9780624065258-deon-opperman-kerneels-breytenbach",
                "bisac_codes": [
                    "FIC014000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624065241",
                    "EISBN13": "9780624065258",
                    "EISBN10": "0624065251"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193424"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182095",
            "attributes": {
                "name": "Gister se verlange",
                "subtitle": "",
                "description": "Na twintig jaar in n klooster in Frankryk, hoor Rozanne de Savoye dat haar moeder nog leef en waarskynlik iewers aan die Kaap de Goede Hoop woon. Bykans ekstaties van vreugde en opwinding reis Rozanne na die Kaap  om sommer uit die staanspoor met teleurstellings en teenslae te doen te kry. Boonop raak sy vergeefs verlief op Armand le Riche, n aantreklike jong avonturier wat haar leer dat die liefde maar net n speletjie is. Rozanne se teenwoordigheid aan die Kaap skep spanning in die lewens van baie mense: Armand se ouers wat haar as n klein fortuinsoekster sien; die bekoorlike Angelique wat vier jaar lank op Armand se tuiskoms gewag het; Jacques le Riche, wat haar vir sy eie geldsugtige doeleindes wil gebruik; en Armand se tante wat met vrees en bewing verneem het van die jong non wat gekom het om die verlede oop te krap . . . Die spanning tril later snaarstyf, want n gemaskerde boosdoener probeer boonop telkens om Rozanne uit die weg te ruim.",
                "author": "Annelize Morgan",
                "slug": "gister-se-verlange-182095-9780624066521-annelize-morgan",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066521.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182095",
                "product_url": "/app/ecom/book/182095/gister-se-verlange-182095-9780624066521-annelize-morgan",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624066521",
                    "EISBN10": "0624066525"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193727"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182094",
            "attributes": {
                "name": "Liefie",
                "subtitle": "",
                "description": "Na die dood van haar moeder, wat reeds etlike jare weduwee was, besluit die twintigjarige Liefie Hugo om haar lewe te wy aan die grootmaak van die drie jongeres: Sjimmie, Lettie en Laurie. Sy gee hulle kleinhoewe vlak buite die dorp die naam Die Drie, en kry n padstal aan die gang om die begroting te laat klop. Deur die jare word sy die onwrikbare steunpilaar van haar suster en broers. Soos hulle volwasse raak en pynlike probleme op die lyf loop, prober sy hulle daarteen beskerm. Dan breek die dag aan dat die ou bestel begin wankel. Sal hulle die storms oorleef, en sal een of meer van hulle ooit werklik geluk vind?",
                "author": "Louisa du Toit",
                "slug": "liefie-182094-9780624066583-louisa-du-toit",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066583.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182094",
                "product_url": "/app/ecom/book/182094/liefie-182094-9780624066583-louisa-du-toit",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624066583",
                    "EISBN10": "0624066584"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030193460"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182093",
            "attributes": {
                "name": "Where the heart is",
                "subtitle": "",
                "description": "Dear reader, let me introduce myself: There are really several ways in which I could do this. If I wanted to create the illusion of exoticism, I could say that I was an Afrikaans writer living in a medieval village in the south of France. If I wanted to make a romantic impression, I could say that I lived in a Provencal stone house with lilac shutters, pink roses and lavender outside the kitchen window, and an enormous plane tree beside the gate. But if I were honest I would have to say that I am a tired housewife with a large family who lives in Church Street. There are six of us in the house made of stone: my French husband Alain, me, and four children between the ages of three and seventeen. His, mine and ours. Thats us. Its not as bad as it sounds. Pleased to meet you.",
                "author": "Marita van der Vyver",
                "slug": "where-the-heart-is-182093-9780624066767-marita-van-der-vyver",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066767.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182093",
                "product_url": "/app/ecom/book/182093/where-the-heart-is-182093-9780624066767-marita-van-der-vyver",
                "bisac_codes": [
                    "BIO026000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "EISBN13": "9780624066767",
                    "EISBN10": "0624066762"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192885"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182092",
            "attributes": {
                "name": "Sluimerliefde",
                "subtitle": "",
                "description": "Karli en Henk was aanvanklik beste maats toe sy by hom n kamer gehuur het. Maar skielik het hy stringe meisies begin huis toe bring, en boonop het hy en Karli stry gekry omdat hy rojaal leef en Karli gewoond is aan versigtig wees. Sy het uitgetrek en self n aanhangsel gekry, maar die naweek in Golden Gate was lankal beplan. Nou moet Henk se nuutste meisie, Anchen, en Karli se vatterige Maritz noodgedwonge saam op die naweek. Van die eerste sekonde maak alles wat Anchen en Maritz doen Karli heeltemal mal. Maritz klou en koer aaneen en Anchen doen dieselfde met Henk  wat sien hy tog in haar! Die naweek by Golden Gate raak n nagmerrie, met Maritz se vuil streke, bobbejane wat verwoesting saai en Anchen se mislikheid met Karli. En Henk vang boonop dinge met Karli aan wat haar laat dink hy moet n player wees, al geniet sy dit hoe. Terug in Gauteng lyk dit asof hul vriendskap gekelder sal word deur Anchen. En hoekom, hoekom kry Karli dit tog nie reg om die vreemde gedagtes en drome oor Henk uit haar kop te sit nie? Hys haar goeie vriend en boonop n rokjagter . . .",
                "author": "Susan Pienaar",
                "slug": "sluimerliefde-182092-9780624057710-susan-pienaar",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057710.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182092",
                "product_url": "/app/ecom/book/182092/sluimerliefde-182092-9780624057710-susan-pienaar",
                "bisac_codes": [
                    "FIC027000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624057703",
                    "EISBN13": "9780624057710",
                    "EISBN10": "0624057712"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030192746"
                    }
                }
            }
        },
        {
            "type": "Product",
            "id": "00010000182091",
            "attributes": {
                "name": "Hoopvol",
                "subtitle": "",
                "description": "Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011. Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het n pa. n Regte pa. \n\nDink jy ons is te slapgat om iets weg van hierdie dorp af te waag? vra Liefie terwyl sy haar lang, bruin bene in die sonnetjie strek. Hoekom het ons nie ook verlede jaar na matriek op n trein geklim en gaan kyk wat ons op die eerste die beste dorp anderkant Hoopvol gedoen kan kry nie?\" \n\nNathalie kyk na die druiweprieel wat die dak van die hotel se binnehof byna toegerank het. Dalk wou ons nie, antwoord sy. Miskien is dit bedoel dat party mense op sulke plekke soos Hoopvol moet lewe.\"\n\nHoopvol is die aangrypende verhaal van Ben wat na n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dis ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op n dorpie in die Karoo.  Op verrassende wyse word die stories een.",
                "author": "Derick van der Walt",
                "slug": "hoopvol-182091-9780624056249-derick-van-der-walt",
                "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056249.jpg",
                "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg",
                "product_type": "book",
                "product_id": "182091",
                "product_url": "/app/ecom/book/182091/hoopvol-182091-9780624056249-derick-van-der-walt",
                "bisac_codes": [
                    "JUV000000"
                ],
                "items_count": null,
                "identifiers": {
                    "ISBN13": "9780624056256",
                    "EISBN13": "9780624056249",
                    "EISBN10": "0624056244"
                },
                "drm": null,
                "cover_image": null,
                "default_cover_image": null,
                "book_type": null
            },
            "relationships": {
                "lowest_offering": {
                    "data": {
                        "type": "offerings",
                        "id": "00010030350518"
                    }
                }
            }
        }
    ],
    "meta": {
        "pagination": {
            "page": 76361,
            "pages": 78413,
            "count": 1568249
        }
    }
}

Response Info

Default: None