Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76358
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78413", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76359", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76357" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000182165", "attributes": { "name": "Lydia en die loodgieter", "subtitle": "", "description": "\"Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. \nTotdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is n fees van n man. Sy donkerblou oe kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.\nBernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughe. Een van haar skilderye word gekies vir n uitstalling by n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by n kruispad. \nWie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?\n\nKunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. \nTotdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is n fees van n man. Sy donkerblou oe kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.\nBernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughe. Een van haar skilderye word gekies vir n uitstalling by n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by n kruispad. \nWie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?\n\nKunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur. \nTotdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is n fees van n man. Sy donkerblou oe kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.\nBernard begin egter medikasie neem vir sy obsessief-kompulsiewe gedrag en hy wil Lydia terughe. Een van haar skilderye word gekies vir n uitstalling by n eksklusiewe galery in Parys, en daar, in die pragtige, romantiese stad van die liefde, vorder sake vir Lydia tot by n kruispad. \nWie moet sy vertrou? Haar mooi, slim professor, of die sterk, sexy loodgieter?\n\"", "author": "Anita du Preez", "slug": "lydia-en-die-loodgieter-182165-9780624056690-anita-du-preez", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056690.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182165", "product_url": "/app/ecom/book/182165/lydia-en-die-loodgieter-182165-9780624056690-anita-du-preez", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056683", "EISBN13": "9780624056690", "EISBN10": "0624056694" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193091" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182164", "attributes": { "name": "Die rooikop van Sonnerus", "subtitle": "", "description": "\"Elise Veldman, die beeldskone, vurige rooikoponderwyseres van Sonnerus, se liefde vir Armand van Rijn is besig om haar te verteer. Sy wou hom nie liefkry nie, het al trouens alles probeer om haar gevoel vir die aantreklike nuwe eienaar van haar ouers se buurplaas, Die Wilgers, dood te smoor. Sy word verder getreiter deur sy reputasie as n Don Juan wat met al wat meisie is flankeer, net vir eie afleiding en nooit omdat hy ernstig is nie.\nElise is egter die een wat sy hart steel, maar sy vertrou nie sy liefde nie, al wil sy bitter graag. Sy kan en sal nie toelaat dat hy haar verneder nie, en tog kan sy nie die warmte van sy liefkosings weerstaan nie. Armand kan nie begryp waarom sy teen haar liefde vir hom stry nie. Toe verskyn Tersia Dreyer op die toneel. Sy is die Vrystaatse meisie, sy ouers se keuse vir hom, en aan wie hy, soos almal glo, oenskynlik verloof gaan raak. Die situasie maak Elise sielsongelukkig. As Armand haar, Elise, werklik so innig bemin soos wat hy se, waarom skenk hy so baie aandag aan Tersia? Elise besluit om haar te vereenselwig met die feit dat Armand nooit net aan haar sal behoort nie. Al wat sy kan doen is om die betroubare maar onopwindende dokter Piet Beukes, wat so lief vir haar is, te trou. Maar of die besitlike, vurige Armand dit gaan toelaat, is n ander saak . . .\"", "author": "Susanna M Lingua", "slug": "die-rooikop-van-sonnerus-182164-9780624057406-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057406.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182164", "product_url": "/app/ecom/book/182164/die-rooikop-van-sonnerus-182164-9780624057406-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624057406", "EISBN10": "0624057402" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193019" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182163", "attributes": { "name": "Te eenders, te anders", "subtitle": "", "description": "Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Syt reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word inderdaad n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sy ken darem maniere! Wanneer sy saam met n vriendin n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sys al baie gesoen, onder meer deur n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .", "author": "Elsa Winckler", "slug": "te-eenders-te-anders-182163-9780624057673-elsa-winckler", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057673.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182163", "product_url": "/app/ecom/book/182163/te-eenders-te-anders-182163-9780624057673-elsa-winckler", "bisac_codes": [ "FRD" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057666", "EISBN13": "9780624057673", "EISBN10": "0624057674" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192797" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182162", "attributes": { "name": "As die wind kom draai", "subtitle": "", "description": "Sy draai weg van sy speurende blik, en saam kyk hulle af op die dal wat voor hulle tussen die berge le. Die vroee son maak dit nog geler, maar dit is 'n sagte geel. Die lang gras buig biddend in die effense wind. In die kloof agter hulle fluit 'n fisant. Dit is 1844. Die pioniersplaas Skuilhoek, waar Vryheid en Magriet uitstaar oor die wuiwende veld, is drie uur te perd van Potchefstroom se skaars meer as twintig huise. Die wereld is ongetem en nuut; van reg en orde is daar nog kwalik sprake. Die twee jonges is ook salig onbewus daarvan dat dit juis die wette is wat vir 'n fatsoenlike gemeenskap moet sorg wat in die pad gaan staan van hul ontluikende liefde, en dat die grootste hindernisse op die weg van die hart in hul eie bloed le. Soos in sy roman Die pad na Skuilhoek loop Hans du Plessis met As die wind kom draai op die spore van die vroee Voortrekkers die onverkende tegemoet, en bring 'n verhaal wat soos 'n rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.", "author": "Hans du Plessis", "slug": "as-die-wind-kom-draai-182162-9780624057475-hans-du-plessis", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057475.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182162", "product_url": "/app/ecom/book/182162/as-die-wind-kom-draai-182162-9780624057475-hans-du-plessis", "bisac_codes": [ "FIC014000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057468", "EISBN13": "9780624057475", "EISBN10": "062405747X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193259" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182161", "attributes": { "name": "Tot siens, koning Arthur", "subtitle": "", "description": "Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiele las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is werelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie haar hunk van n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies. \n\nWanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar se dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.", "author": "Annelie Ferreira", "slug": "tot-siens-koning-arthur-182161-9780624056232-annelie-ferreira", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056232.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182161", "product_url": "/app/ecom/book/182161/tot-siens-koning-arthur-182161-9780624056232-annelie-ferreira", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056225", "EISBN13": "9780624056232", "EISBN10": "0624056236" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350653" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182160", "attributes": { "name": "Elza Rademeyer Omnibus 6", "subtitle": "", "description": "Duwweltjiepad\nRudolf Mulder, jongste multimiljoener in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp.\n\nDie prys vir n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn in die Conradie Hospitaal herwin, is sy onderlyf verlam.\nNou duik n skim op uit sy verlede: die mooi swartkopgeitjie met die blitsende groen oe suster Jo. Hy kan haar nie plaas nie. Sy verwar hom met uitsprake soos: Julle ryk mans gee my n pyn. Natuurlik het ek al my sprankel verloor. Ek het dit ses jaar gelede al verloor toe jy . . . Julle mans is almal verraaiers!\nVerraad? Hy kan nie onthou nie . . .\n\nHier in die hospitaal kom Rudolf agter hoe die Here vooruitloop om die dorings uit die pad te vee. Daarom kan hy weer ja se vir die lewe.\n\nOm Jo span die vangnet van die verlede egter al hoe digter. Klein Anton se pleegouers pers haar af om hom vir aanneming aan hulle af te staan; die nuuskierige tant Betta dryf haar in n hoek oor die foto in haar huis wat so sprekend na een van Rudolf as kind lyk, en n tweede, identiese Rudolf Mulder verskyn op die toneel . . .\n\nKlopdans van die liefde\nWanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in n vurige omhelsing met n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. \n\nMaar die man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . \nAl is sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie hy lyk gevaarlik. Het hy n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? \n\nEn steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die ander vrou is bloot n vriendin, n aktrise, en dat hy haar gehelp het om n rol in te studeer? \n\nn Stukkie van jou hart\nDokter Lara Strydom is aanvanklik verslae wanneer sy sien hoe klein Darlingsdrift is, maar haar boesemvriendin Riekie is sterwend en het haar gevra om met haar en Janus se praktyk te kom help. \nKort voor lank is sy egter glad nie meer so seker dat sy wil teruggaan stad toe nie, want die dorpie en sy mense begin al hoe meer in haar hart kruip. Veral wanneer sy die aantreklike Paul Sauerman met sy gitswart hare en sy kruppel been beter leer ken. \n\nMaar Paul dra n bitterheid in hom wat hulle albei se geluk op die spel plaas. Waarom sien hy nog steeds die beeldskone Jessica, die vrou wat hom kort na sy ongeluk vir sy broer verruil het?", "author": "Elza Rademeyer", "slug": "elza-rademeyer-omnibus-6-182160-9780624057895-elza-rademeyer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057895.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182160", "product_url": "/app/ecom/book/182160/elza-rademeyer-omnibus-6-182160-9780624057895-elza-rademeyer", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057857", "EISBN13": "9780624057895", "EISBN10": "0624057895" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193548" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182159", "attributes": { "name": "Ag, Ma, whatever!", "subtitle": "Selfone, neusringe en ander tienerkwessies", "description": "Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak?\n\nAs ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos:\n\nHoe jy met jou kind kommunikeer\nAlkohol en dwelms\nBedorwe brokkies\nTieners en seks\nSlegte maniere en ongeskiktheid\nSwak prestasie op skool\nEetversteurings\nPornografie en die internet", "author": "Dr. Linda Friedland", "slug": "ag-ma-whatever-182159-9780624057239-dr-linda-friedland", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057239.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182159", "product_url": "/app/ecom/book/182159/ag-ma-whatever-182159-9780624057239-dr-linda-friedland", "bisac_codes": [ "FAM003000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057222", "EISBN13": "9780624057239", "EISBN10": "0624057232" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192753" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182158", "attributes": { "name": "Klimtol", "subtitle": "", "description": "Die yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oop pad . . .\n\nDis hier op Paternoster, waar hy aan die einde van n baie lang pad tot rus probeer kom, dat Snaartjie Windvogel haar opwagting maak. Nou eers kon sy van die suikerhuis wegbreek, maar sy het reeds die aand toe haar viool stukkend getrap is, geweet dat daar vir haar nooit weer n terugkeer na Matjiesfontein sou wees nie.\n\nEn dis op Paternoster waar haar pad kruis met die van Eenslie Maree, pas uitgeklaar as adelbors. Hy soek haar, want sy is n pragtige meisiekind met lang bene en goeie dye, kuite soos twee visse en regop borste, en hy is n jongman in uniform met n reguit rug. Al weet hy dat sy die een is wat die bouers jumps gee. Al se mense selfs oom Ludo ry elke oggend verby die vuurtoring om Snaartjie in die reservaat te ontmoet en dis hoekom hy deesdae so sonbruin en gesond lyk, want die meerminjintoe seks hom deeglik en hy is op dreef.\n\nEen ding is seker: twee lyke wat so kort na mekaar by Bekbaai uitspoel is geen grap nie. Wat sou al die sterftes met die vloek van die see na Paternoster gebring het?\nKlimtol is Etienne van Heerden se eerste roman sedert die veelbekroonde 30 nagte in Amsterdam in 2008 verskyn het. Dit is n kragtoer van n triek.", "author": "Etienne van Heerden", "slug": "klimtol-182158-9780624057260-etienne-van-heerden", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057260.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182158", "product_url": "/app/ecom/book/182158/klimtol-182158-9780624057260-etienne-van-heerden", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057796", "EISBN13": "9780624057260", "EISBN10": "0624057267" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193335" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182157", "attributes": { "name": "Wie met vuur speel", "subtitle": "", "description": "Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en na n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad moet kruis met die van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oe, opgelei deur die agente van die semi-militere Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As die kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die liasseerkabinet van die dood ooptrek.", "author": "Deon Meyer", "slug": "wie-met-vuur-speel-182157-9780624056324-deon-meyer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056324.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182157", "product_url": "/app/ecom/book/182157/wie-met-vuur-speel-182157-9780624056324-deon-meyer", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624066095", "EISBN13": "9780624056324", "EISBN10": "0624056325" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192976" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182156", "attributes": { "name": "Kristel Loots Omnibus 1", "subtitle": "", "description": "Dokter van harte se Jenna Joubert wil nie deur dokter Luca de Wet ondersoek word nie. Sy weet wat skort: haar hart is bloot gebreek. En sy weet hoe graag hartchirurge teater toe draf, of dit nou die beste ding is of nie. Dis net . . . Luca de Wet maak allerlei fantasiee in haar wakker, en hy duik boonop oral op.\n\nIn Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sy oe veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wereld se mooistes aan sy voete.\n\nIn Voorskrif vir die hart kan dokter Zoely du Toit nie wag om op Arendsnes aan die Weskus te gaan locum nie. Op die platteland sal niemand die waarheid oor haar verlede kan uitsnuffel nie, hoop sy. Maar sy sukkel om n lae profiel te handhaaf toe sy die dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo se werkkring en huis moet deel . . .", "author": "Kristel Loots", "slug": "kristel-loots-omnibus-1-182156-9780624063773-kristel-loots", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624063773.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182156", "product_url": "/app/ecom/book/182156/kristel-loots-omnibus-1-182156-9780624063773-kristel-loots", "bisac_codes": [ "FIC027020" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624063766", "EISBN13": "9780624063773", "EISBN10": "0624063771" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193385" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182155", "attributes": { "name": "Onder die radar", "subtitle": "Stories uit ons land", "description": "Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In die bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise.", "author": "Dana Snyman", "slug": "onder-die-radar-182155-9780624062288-dana-snyman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062288.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182155", "product_url": "/app/ecom/book/182155/onder-die-radar-182155-9780624062288-dana-snyman", "bisac_codes": [ "TRV010000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624062271", "EISBN13": "9780624062288", "EISBN10": "0624062287" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192756" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182154", "attributes": { "name": "A Nation in Crisis", "subtitle": "An Appeal for Morality", "description": "Schabir Shaik, Jackie Selebi, Tony Yengeni, 'Oilgate', Jacob Zuma, Judge Hlophe and the JSC, 'Travelgate' - what has happened to morality in South Africa?\n\nWith this book, respected academic and community leader Paulus Zulu cuts right to the heart of our current malaise.\n\nDrawing equally on Western concepts and on African traditional thought, he provides a searing indictment of the state of the nation, casting new light on corruption, incompetence and mismanagement. \n\nThis enlightening analysis makes for compelling reading.", "author": "Paulus Zulu", "slug": "a-nation-in-crisis-182154-9780624065371-paulus-zulu", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065371.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182154", "product_url": "/app/ecom/book/182154/a-nation-in-crisis-182154-9780624065371-paulus-zulu", "bisac_codes": [ "SOC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624065364", "EISBN13": "9780624065371", "EISBN10": "0624065375" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193346" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182153", "attributes": { "name": "Entertaining Angels", "subtitle": "", "description": "Following the trauma of miscarriage, the death of her baby and the collapse of her marriage, Griet contemplates suicide, but a strategically placed cockroach brings her attempt to an abrupt end. Holding on to her sense of humour and supported by her family, her friends and her therapist, Griet starts to rebuild her life. At her therapists suggestion she starts writing about her experiences and begins to create from her own life more of the fairy tales she loves so much. As she processes her feelings through her writings, she is still battling uncertainty about her future, but finds unexpected liberation in Adam, an unapologetically erotic and free-spirited surfer who literally arrives on her doorstep. And although her life is no fairy tale, Griet still holds out hope of finding her prince, or at least a happy ending.", "author": "Marita van der Vyver", "slug": "entertaining-angels-182153-9780624063940-marita-van-der-vyver", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624063940.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182153", "product_url": "/app/ecom/book/182153/entertaining-angels-182153-9780624063940-marita-van-der-vyver", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624047087", "EISBN13": "9780624063940", "EISBN10": "0624063941" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194051" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182152", "attributes": { "name": "Witness to AIDS", "subtitle": "", "description": "The moving and powerful story that stunned South Africa: Edwin Cameron - the first public office holder to disclose he was living with AIDS - writes about his decision, his experience and the struggle that millions face in seeking treatment.\n\nPart memoir, part thought-provoking analysis, this book is a vivid exploration of what HIV/AIDS means - for Edwin Cameron as he faces the possibility of lingering death, for all of us in facing one of the foremost challenges of our time.\n\nHe explains his decision to go public and to accept anti-retroviral treatment, in a country beset by \"denialism\". He takes a critical look at what is so different about African AIDS; at the divergent reactions of Mandela and Mbeki to the crisis; the role of international pharmaceutical companies; the intricacies of \"race, sex, death and Africa\"; and the impact of South Africas largest activist group, the Treatment Action Campaign.\n\nAlong the way we come to know a number of remarkable people, among others Gugu Dlamini, killed for owning up to HIV infection; Simon Nkuli, brave activist; the unnamed gardener who \"died of shame\"; and Zackie Achmat, trusted friend and wily strategist.\n\nCameron integrates the intensely personal with scientific research and a considered examination of the politics and cultural forces at play, particularly in Africa, in a touching human story which ultimately speaks of hope and possibility.", "author": "Edwin Cameron, Nathan Geffen", "slug": "witness-to-aids-182152-9780624063797-edwin-cameron", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624063797.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182152", "product_url": "/app/ecom/book/182152/witness-to-aids-182152-9780624063797-edwin-cameron", "bisac_codes": [ "JFFH2" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624041993", "EISBN13": "9780624063797", "EISBN10": "0624063798" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193251" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182151", "attributes": { "name": "Susanna M Lingua Gunstelinge 2", "subtitle": "", "description": "Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter n se het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak n verterende vlam . . . tot n jaagduiwel op n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesie: Graaf Marco de Castellano eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op n perd se rug of op n trekker aant ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?", "author": "Susanna M. Lingua", "slug": "susanna-m-lingua-gunstelinge-2-182151-9780624057369-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057369.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182151", "product_url": "/app/ecom/book/182151/susanna-m-lingua-gunstelinge-2-182151-9780624057369-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057802", "EISBN13": "9780624057369", "EISBN10": "0624057364" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193122" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182150", "attributes": { "name": "Rooiland", "subtitle": "", "description": "Hullet n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hullet vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daais die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27s een pad geloop het en die 28s n ander pad. n Tronksel. Vier gevangenes. n Vloeibare, ongevormde wereld. n Ritueel van bloed en offergawes. n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot n konflik oor dinge wat van universele belang is.", "author": "Tertius Kapp", "slug": "rooiland-182150-9780624062745-tertius-kapp", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062745.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182150", "product_url": "/app/ecom/book/182150/rooiland-182150-9780624062745-tertius-kapp", "bisac_codes": [ "DRA000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624062738", "EISBN13": "9780624062745", "EISBN10": "0624062740" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194084" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182149", "attributes": { "name": "Sarah du Pisanie Omnibus 7", "subtitle": "", "description": "My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om n onderwyspos op so n afgelee dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe. Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontein, besit? En waarvan, dink hy, moet sy, haar vier susters en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie? Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgelee plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nerens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!", "author": "Sarah du Pisanie", "slug": "sarah-du-pisanie-omnibus-7-182149-9780624057567-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624057567.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182149", "product_url": "/app/ecom/book/182149/sarah-du-pisanie-omnibus-7-182149-9780624057567-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057826", "EISBN13": "9780624057567", "EISBN10": "0624057569" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193891" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182147", "attributes": { "name": "Bitter bloeisels", "subtitle": "", "description": "Rothea Beukes kan haar man staan as dit moet. Maar sy vind spoedig uit dat sy nie n kans staan teen die groot Duitser, Dieter Richter, nie want sy het nie die geld en die mag van die Richters om teen hulle te kan veg nie. En die prys wat sy gaan verloor? Klein Albie Richter, seun van haar suster Barbara en haar man Ernest, wat in n botsing gesterf het. Die Richters eis voogdyskap oor die klein seuntjie en verwag sy moet hom sonder meer aan hulle oorhandig. Toe gryp Albie in. Hy sit so n keel op toe Dieter hom kom haal, dat hy verplig is om Rothea na die familieplaas, Schloss Hoffnung, saam te nooi. Sy het geen ander keuse nie. Sy moet ter wille van Albie gaan. En dit is goed ook, want daar is allerhande geheimsinnige onderstrominge op die plaas aan die gang. Daar is Ilse Bauer wat op Dieter verlief is en Rothea wil wegkry; daar is mevrou Olga Richter wat haar ongasvry en vyandig behandel; maar daar is ook Carl Richter wat haar vriendelik ontvang en behandel. Die ergste is egter die aanslae op Albie se lewe. Wie sal so n klein kindjie se dood verlang? En waarom? Rothea het haar vermoedens en sy wens Dieter het haar nooit hierheen laat kom nie. Sy wil wegvlug, want sy het hier verlief geraak en vrees vir haar eie lewe, maar sy kan nie. Sy is verantwoordelik vir Albie se veiligheid. Daarom bly daar vir haar net een ding oor: sy moet die aanvaller aan die kaak stel. Bitter bloeisels is n spannende liefdesverhaal vol intrige.", "author": "Ettie Bierman", "slug": "bitter-bloeisels-182147-9780624062240-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062240.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182147", "product_url": "/app/ecom/book/182147/bitter-bloeisels-182147-9780624062240-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624062240", "EISBN10": "0624062244" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193139" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182146", "attributes": { "name": "Bella se skaduwee", "subtitle": "", "description": "Toe Bella du Toit haar skaduwee sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is n gawe, vaal omie met n boepens en n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moes hy nou boonop so n aantreklike blikskottel wees? \nBella vertrou mooi mans net so ver as wat sy hulle kan gooi. Haar ma het met n mooi man getrou, en kyk net waar dit hulle gebring het. Renier, Bella se universiteitsliefde, was n beeld van n man, en sy sit nou nog met die letsels. Nee, van Markus wil Bella niks weet nie. \nMaar omstandighede dwing haar om nou saam met haar skaduwee te werk en sy begin dieper kyk as die modelmooi uiterlike wat haar so ontstem. Is dit waar dat mens nie n man op sy baadjie moet takseer nie? Of was haar eerste instink tog reg: Moet sy vlug van Markus en van die gevoelens wat hy in haar wakker maak? Bella moet die donker plekke van haar siel ondersoek om einde ten laaste lig van skaduwee te kan onderskei.", "author": "Amelia Strydom", "slug": "bella-se-skaduwee-182146-9780624057635-amelia-strydom", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/cover_image/9780624057635.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182146", "product_url": "/app/ecom/book/182146/bella-se-skaduwee-182146-9780624057635-amelia-strydom", "bisac_codes": [ "FRD" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057628", "EISBN13": "9780624057635", "EISBN10": "0624057631" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193568" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182145", "attributes": { "name": "[vii]", "subtitle": "", "description": "Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Die verse verbeeld konkreet dat die poesie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.", "author": "Gilbert Gibson", "slug": "vii-182145-9780624058854-gilbert-gibson", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624058854.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182145", "product_url": "/app/ecom/book/182145/vii-182145-9780624058854-gilbert-gibson", "bisac_codes": [ "POE000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624058847", "EISBN13": "9780624058854", "EISBN10": "0624058859" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193467" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76358, "pages": 78413, "count": 1568243 } } }
Response Info
Default: None