Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76354
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78419", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76355", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76353" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000182386", "attributes": { "name": "Louisa du Toit Omnibus 8", "subtitle": "", "description": "In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder n voertuig in. Die gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar wildste drome nie sou kon voorsien nie.\n\nIn Oorkant op die eiland vertrek Gert en Corrie Pullen oorsee, en hul dogter Janetta gaan kuier saam met haar kerel, Isidor, by sy ouerhuis teen die Oranjerivier. Corrie is bekommerd om haar dogter na totale vreemdelinge te stuur. In die weke wat volg, sou Janetta meermale wonder of haar ma n voorgevoel gehad het, want op Stroomlangs is daar gesindhede en duisterhede wat haar mateloos ontstel. Boweal is daar die moontlikheid dat haar lewe in gevaar is. . .\n\nEn in Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste. Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee almal se lewens.", "author": "Louisa du Toit", "slug": "louisa-du-toit-omnibus-8-182386-9780624068259-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068259.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182386", "product_url": "/app/ecom/book/182386/louisa-du-toit-omnibus-8-182386-9780624068259-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068242", "EISBN13": "9780624068259", "EISBN10": "0624068250" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193490" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182385", "attributes": { "name": "Segoed met slaankrag", "subtitle": "3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings", "description": "Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-segoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in die boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.", "author": "George Claassen", "slug": "segoed-met-slaankrag-182385-9780624063193-george-claassen", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624063193.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182385", "product_url": "/app/ecom/book/182385/segoed-met-slaankrag-182385-9780624063193-george-claassen", "bisac_codes": [ "REF019000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624063186", "EISBN13": "9780624063193", "EISBN10": "0624063194" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193989" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182384", "attributes": { "name": "21st Century Megatrends: Perspectives from a Fox", "subtitle": "", "description": "'Clem Sunter is South Africa's pre-eminent scenario planner'\n- Daily Maverick\n\nLike true foxes, South Africans invariably rise to the challenge of adapting to whatever the future throws at them. All that is needed is leadership of the right kind.\n\nThe latest in Clem Sunter's top-selling series of books, 21st Century Megatrends gives politicians, business leaders, social activists - and all the rest of us - a way of understanding the path forward in a world that constantly generates mixed signals about the future.\n\nPacked full of wit and wisdom, this book offers the best of his recent columns, which highlight the megatrends shaping our lives. It describes how South Africa must establish an economic platform able to launch a new generation of entrepreneurs - in order to make the rest of this century a prosperous one for us all.", "author": "Clem Sunter", "slug": "21st-century-megatrends-perspectives-from-a-fox-182384-9780624066064-clem-sunter", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066064.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182384", "product_url": "/app/ecom/book/182384/21st-century-megatrends-perspectives-from-a-fox-182384-9780624066064-clem-sunter", "bisac_codes": [ "BUS086000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624066057", "EISBN13": "9780624066064", "EISBN10": "0624066061" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193078" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182382", "attributes": { "name": "Tannie Pompie se Oorlog", "subtitle": "In die Driehoek van die Dood", "description": "In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed.\nHierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Swapo-insurgente het die land jaarliks deur die gebied binnegesypel om sagte teikens aan te val. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp. Hy beskryf dit vanuit die perspektief van kommandant Roland de Vries, bevelvoerder van 61 Meg, die burgerlike vrywilligers en tannie Pompie, wie se man en skoonseun in die hinderlaag was. 'n Spannende en diep menslike storie wat wys daar is geen wenners in 'n oorlog nie.", "author": "Deon Lamprecht", "slug": "tannie-pompie-se-oorlog-182382-9780624054207-deon-lamprecht", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624054207.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182382", "product_url": "/app/ecom/book/182382/tannie-pompie-se-oorlog-182382-9780624054207-deon-lamprecht", "bisac_codes": [ "BIO008000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624054191", "EISBN13": "9780624054207", "EISBN10": "0624054209" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193656" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182381", "attributes": { "name": "Kruispad", "subtitle": "", "description": "Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het.\nIn Donkerland het Opperman gekyk na die aanloop van 1834 tot 1994 en in Hartland na die huidige stand van sake. In Kruispad fokus hy op 1994 en wat die verlies van mag vir Afrikaners ingehou het. Dis n verhaal van vreugde, smart, trots en vernedering wat tot n klimaks ontvou soos ons dit nog selde op TV gesien het, en die romanweergawe vat die emosionele gegewe meesterlik in woorde vas.\nDie stuk wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is met die skatryk FG van den Berg getroud en Mariana met die arm, bekrompe Andries Landman. Terwyl FG en Andries albei hul ekonomiese status na die verkiesing van 27 April 1994 verloor, sit hul onderskeie seuns, Klein FG en Henk, met die nalatenskap van apartheid. FG rinkink en ploeter voort asof sy pa se besigheid nie besig is om ten gronde te gaan nie en Henk, wat op skool gepresteer het, vind weer dat die deur vir hom toegaan omdat hy wit is. Hy verloor n beurs en moet op sy eie bene leer staan. Tussen die ontwikkeling van die groot menslike drama deur probeer die susters, Sophia en Mariana, agter die skerms red wat te redde is grootliks in eie belang. Maar hulle is van uiteenlopende stoffasie en uiteindelik sal net een van die twee kop omhoog voortgaan. Kruispad bevat al die verhaalelemente wat gesorg het dat Hartland en Donkerland soveel byval by lesers gevind het en nog meer: Dit belig nie net die snykant van apartheid fel nie, maar boor ook diep in die problematiek waarmee die Afrikaner in die jare negentig moes worstel en toon hoeveel inbors en karakter dit verg om die juk van die verlede af te skud. Maar anders as in Donkerland en Hartland gaan dit in Kruispad uiteindelik oor hoe ouers hul kinders verraai deur n toekomskoers in te slaan wat wreed in die gesig van die nageslag kan ontplof.", "author": "Deon Opperman", "slug": "kruispad-182381-9780624071433-deon-opperman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071433.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182381", "product_url": "/app/ecom/book/182381/kruispad-182381-9780624071433-deon-opperman", "bisac_codes": [ "F" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624071426", "EISBN13": "9780624071433", "EISBN10": "062407143X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192699" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182380", "attributes": { "name": "Chuck Norris kan deel deur nul", "subtitle": "", "description": "Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter n wending wanneer die buurvrou oorkant die straat in kraam ingaan en Albert en die boelie die enigstes is wat haar kan help.", "author": "Annelie Ferreira", "slug": "chuck-norris-kan-deel-deur-nul-182380-9780624068945-annelie-ferreira", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068945.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182380", "product_url": "/app/ecom/book/182380/chuck-norris-kan-deel-deur-nul-182380-9780624068945-annelie-ferreira", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068938", "EISBN13": "9780624068945", "EISBN10": "0624068943" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193641" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182379", "attributes": { "name": "Die snip van Sesdorings", "subtitle": "", "description": "Toe n beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met n stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geerf het, op Sesdorings aankom om besit van haar erfenis te neem, begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas... en ook dat die spul Meirings haar oupa behoorlik laat les opse het. En wat kon hy, n arme ou man, doen om hom te laat geld? Natuurlik moes hy maar af en toe op sy eie manier vir hulle wys hoe die vurk in die hef steek. Nie alleen wou Hennie van haar erfenis n klinkende sukses maak nie, maar ook wou sy die onreg teenoor haar arme, weerlose oupa uitwis. Aanvanklik slaag sy in haar doel maar dit is voordat die sjarmante Donnie Meiring op die toneel verskyn en die strydbyl begrawe. En veral voordat sy ouer broer, Carl, wat niks met enigiemand wat n rok dra te doen wil he nie, sy ware kleure wys.", "author": "Ettie Bierman", "slug": "die-snip-van-sesdorings-182379-9780624072430-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624072430.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182379", "product_url": "/app/ecom/book/182379/die-snip-van-sesdorings-182379-9780624072430-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624072430", "EISBN13": "9780624072430", "EISBN10": "0624072436" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193366" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182378", "attributes": { "name": "Ultrasatyn 2-in-1", "subtitle": "", "description": "Sophie en Sophia was die wenverhaal in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing. Reels van die spel was die naaswenner. Reels van die spel: Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was naief en onervare genoeg om in sy bed te beland en die reels van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om n sensuele spel van lus en passie te speel maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree? Sophie en Sophia: Op sewe-en-twintig moet Sophie dit nou eenmaal erken: sy benodig sekslesse. Syt dan nog nooit die groot O gevoel nie, nog nie eens naastenby nie! Dan gebeur drie dinge byna tegelyk: Sophie kom in kontak met n skrywer van witwarm hygromans, raak lus om te begin blog soos in Julie & Julia, en trek in n nuwe woonstel in langs haar broers se pel Derek. Ja, die een wat soos haar amper-ouboet is . . . Maar ook so glad nie! Sophie verbrand haar vingers met Derek, want van hartsake weet sy so min as van kosmaak, en mens kan van albei n liederlike brouspul maak. Derek weet veel meer van sensuele sake, en saam-saam beproef hulle allerlei resepte wat hy reeds vervolmaak het. Teen die muur . . . In n restaurant . . . In n bewegende motor . . . Sophie kan nie uitgeproe raak nie, maar haar seks-blog is n bestanddeel wat Derek nie verwag het nie, en die lewe dreig om Sophie alleen voor haar rekenaarskerm te laat . . .", "author": "Elsa Winckler, Collette Berg", "slug": "ultrasatyn-2-in-1-182378-9780624072195-elsa-winckler-collette-berg", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624072195.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182378", "product_url": "/app/ecom/book/182378/ultrasatyn-2-in-1-182378-9780624072195-elsa-winckler-collette-berg", "bisac_codes": [ "FP" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624072188", "EISBN13": "9780624072195", "EISBN10": "0624072193" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010018198571" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182377", "attributes": { "name": "Granite", "subtitle": "", "description": "Thoughtful, insightful and compelling, Granite is a well-executed imagining of what happened to cause the collapse of the civilisation of Great Zimbabwe (called Zimba Remabwe in the book). While adult historical fiction has experienced a recent resurgence in interest, narratives are mostly drawn from European history; Granite is refreshingly African, illuminating a relatively unexplored area in fiction. It also shifts fictionalised history away from the European centre: in the story, Zimba Remabwe exists as a sophisticated African city state well integrated with the rest of the mid-fifteenth-century world. It is a world in which Arab scholars travel from China and India to Europe and Britain, filing their chronicles in the revered library of Timbuktu.\nThe narrative method is worth noting: because he cannot write, the story is dictated by a young nobleman called Mokomba one of few survivors of his citys downfall. The penman is Shafiq, a learned Arab traveller who is a father figure after the passing of Mokombas own father. Each chapter relates a series of events from these two characters perspectives, as they fill in what the other might have glossed over. The result is a finely rendered narrative of two distinct voices. \nThe story is rich in detail and significance: the battle of Mokombas twin sister Raii against the status quo that will trap her in an arranged marriage; the bizarre prejudice experienced by the non-witches; the absolute power that corrupts the king; the tragedy of the most innocent of Mokombas family inviting in the pest that will kill them all; the tentative peace between nobles and commoners, which falls apart in times of peril. \nGranite is a stimulating, thought-provoking and exciting flight of imagination, grounded in a historical perspective that paints Africa as anything but the dark continent.", "author": "Jenny Robson", "slug": "granite-182377-9780624073109-jenny-robson", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624073109.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182377", "product_url": "/app/ecom/book/182377/granite-182377-9780624073109-jenny-robson", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624073093", "EISBN13": "9780624073109", "EISBN10": "0624073106" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193940" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182376", "attributes": { "name": "Sy was n somerdeel", "subtitle": "", "description": "Jonathan Bergman kom op Isaacsdal aan om n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?", "author": "Louisa du Toit", "slug": "sy-was-n-somerdeel-182376-9780624074175-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624074175.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182376", "product_url": "/app/ecom/book/182376/sy-was-n-somerdeel-182376-9780624074175-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624074175", "EISBN10": "062407417X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194046" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182375", "attributes": { "name": "Eva se appel", "subtitle": "", "description": "Beeldhouer Leah Louw moet al haar energie fokus op die beelde wat sy vir n uitstalling oor Madiba se nalatenskap maak. Maar wanneer Leah en haar suster, Mari, en die se kinders in n motorongeluk betrokke is, word haar lewe op sy kop gekeer. Die beseerde Mari en haar kinders kom by Leah bly en die buurman Hein Malherbe, teen wie se motor hulle gebots het, ontferm hom oor hulle almal. Terwyl Leah aan haar beelde moet werk, kan sy haar aantreklike argitek-buurman nie uit haar kop kry nie. Maar Mari blyk ook haar oog op Hein te he. Hoe kan Leah haar suster, n enkelma, van n kans op geluk ontneem? Nee, Hein is beslis verbode. Buitendien, by watter suster le hy nou eintlik aan?", "author": "Jacolet van den Berg", "slug": "eva-se-appel-182375-9780624071136-jacolet-van-den-berg", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071136.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182375", "product_url": "/app/ecom/book/182375/eva-se-appel-182375-9780624071136-jacolet-van-den-berg", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624071129", "EISBN13": "9780624071136", "EISBN10": "0624071138" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192937" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182374", "attributes": { "name": "Easy Walks in the Cape Peninsula", "subtitle": "", "description": "This informative guide inspires everyone, whether fit or unfit, elderly or very young, to get out there and do it! \"Easy Walks in the Cape Peninsula\" introduces an undemanding walk - in and around Cape Town - for every weekend of the year. These walks have been carefully chosen because of particular points of interest such as waterfalls, caves, unusual flora, or spectacular views. Each includes an accurate map, an easy-to-follow route description, information on the average hiking time and the availability of water, as well as practical advice on mountain safety and weather conditions, interspersed with lively historical anecdotes and environmental notes. For this revised edition, all route descriptions and maps have been meticulously updated, and it also includes a brand new walk.", "author": "Mike Lundy", "slug": "easy-walks-in-the-cape-peninsula-182374-9780624069539-mike-lundy", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069539.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182374", "product_url": "/app/ecom/book/182374/easy-walks-in-the-cape-peninsula-182374-9780624069539-mike-lundy", "bisac_codes": [ "SPO050000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624069522", "EISBN13": "9780624069539", "EISBN10": "0624069532" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193413" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182373", "attributes": { "name": "Eggo's in die skimberge", "subtitle": "", "description": "Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand na aand die sterrereen oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle kry teespoed toe hulle vlot by n waterval afstort. Gelukkig kry hulle dit reg om uit die malende rivier te swem, en hulle begin stap in die hoop om weer hulle pad huis toe te vind. \n\nIn die ravyn ontdek hulle die elfkoninkryk Loherin. Hier raak hulle betrokke by die soektog na die elfkoningin se twee kinders, wat jare gelede op onverklaarbare wyse verdwyn het . . . En dit is maar net die begin van n reis wat Mattie en Henk se lewens handomkeer sal verander . . .", "author": "Kobie Krüger", "slug": "eggos-in-die-skimberge-182373-9780624068341-kobie-kruger", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068341.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182373", "product_url": "/app/ecom/book/182373/eggos-in-die-skimberge-182373-9780624068341-kobie-kruger", "bisac_codes": [ "JUV037000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068334", "EISBN13": "9780624068341", "EISBN10": "062406834X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193152" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182372", "attributes": { "name": "Winde van herinnering", "subtitle": "", "description": "Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?", "author": "Susanna M. Lingua", "slug": "winde-van-herinnering-182372-9780624070405-susanna-m-lingua", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070405.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182372", "product_url": "/app/ecom/book/182372/winde-van-herinnering-182372-9780624070405-susanna-m-lingua", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624070405", "EISBN10": "0624070409" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193950" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182371", "attributes": { "name": "Yihlathi Leli", "subtitle": "", "description": "Winner of a Sanlam Prize for Youth Literature (Nguni languages) 2011. Mchithwa Ncokwanes prime goal in life is to become a teacher. But when a taxi driver stops to offer him assistance on the side of the road one day, he is drawn into the world of drug trafficking. Mchithwas main duty is to get a supply of ARVs which can be mixed with certain drugs to produce a dangerous addictive concoction called wunga. After Mchithwas gang is eventually arrested and the druglord is caught, Mchitwa and his gang get suspended sentences. Mchithwa ends up as a powerful motivational speaker who warns the youth against the hazards of using and dealing drugs.", "author": "Bhekisigcino D Khawula", "slug": "yihlathi-leli-182371-9780624050797-bhekisigcino-d-khawula", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624050797.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182371", "product_url": "/app/ecom/book/182371/yihlathi-leli-182371-9780624050797-bhekisigcino-d-khawula", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056317", "EISBN13": "9780624050797", "EISBN10": "0624050793" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193087" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182370", "attributes": { "name": "Vlerkdans (skooluitgawe)", "subtitle": "", "description": "Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in n skildery in die middel van n hoe sprong vasvang: soos n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met n Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur en n ATKV-kinderboektoekenning (13-15 jaar).\n\nHierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.", "author": "Barry Hough", "slug": "vlerkdans-skooluitgawe-182370-9780624065883-barry-hough", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065883.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182370", "product_url": "/app/ecom/book/182370/vlerkdans-skooluitgawe-182370-9780624065883-barry-hough", "bisac_codes": [ "JNF020000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057505", "EISBN13": "9780624065883", "EISBN10": "062406588X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350745" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182369", "attributes": { "name": "Karoo-Kantate", "subtitle": "", "description": "Die verhaal van Jeanne Labuschagne of Jannie Lappies wat vir n kort vakansie uit n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, n wereldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.", "author": "Marié Heese", "slug": "karoo-kantate-182369-9780624062714-marie-heese", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062714.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182369", "product_url": "/app/ecom/book/182369/karoo-kantate-182369-9780624062714-marie-heese", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624062707", "EISBN13": "9780624062714", "EISBN10": "0624062716" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194110" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182368", "attributes": { "name": "Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp", "subtitle": "", "description": "Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op n ontdekkingstog gaan.\n\nIn die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .\n\nToe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: n laserstraal wat n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat n mens n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe die SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van n spieel weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . \n\nDie derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.", "author": "Elizabeth Wasserman & Astrid Castle, Astrid Castle", "slug": "die-dingesfabriek-3-jannus-en-kriek-krimp-182368-9780624068372-elizabeth-wasserman-astrid-castle", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068372.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182368", "product_url": "/app/ecom/book/182368/die-dingesfabriek-3-jannus-en-kriek-krimp-182368-9780624068372-elizabeth-wasserman-astrid-castle", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068365", "EISBN13": "9780624068372", "EISBN10": "0624068374" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193797" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182367", "attributes": { "name": "The Arrogance of Power", "subtitle": "South Africa's Leadership Meltdown", "description": "Xolela Mangcu has earned a reputation as one of the most vibrant and engaging public voices in South Africa. This selection of his best columns, published locally and internationally over the past two decades, is vivid, polemical and poignant. It records the initial excitement - and growing disillusionment - about the ANC in government, and the leadership meltdown at the heart of the South African crisis. Placing South Africa in an African context, Mangcu examines political transitions and the limits to the politics of patronage in post-colonial societies. He also casts rare light on the relationship between black intellectuals and South Africa's black-led government.", "author": "Xolela Mangcu", "slug": "the-arrogance-of-power-182367-9780624070788-xolela-mangcu", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070788.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182367", "product_url": "/app/ecom/book/182367/the-arrogance-of-power-182367-9780624070788-xolela-mangcu", "bisac_codes": [ "POL025000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624070771", "EISBN13": "9780624070788", "EISBN10": "0624070786" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193386" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182366", "attributes": { "name": "Krake", "subtitle": "", "description": "As hy die finansiele state het, kan hy begin. Dan kom die werklike kragmeting: sy stadige, planmatige, geduldige kyk met forensiese X-straalvisie na wat skelm rekenmeesters en regsadviseurs hul base help verdoesel. Hy kyk nie net na wat daar is nie, maar ook na wat nie daar is nie. Hy voel die afwagting in sy maag. Dis soos wanneer n jagter die slot oopmaak en die patrone in die magasyn druk. Vir hom is so n finansiele dokument die reuk van forensiese geweerolie. Daar is geen waarborg dat hy sal tref of selfs n skoot sal inkry nie, maar dis die begin van die jag. Roux Venske, hy is die jagter. Jare in die staatsdiens, eers die polisie en toe forensies, maar nou vryskut. Die oproep wat hy van Nono Baloyi gekry het, maak hom nie juis opgewonde nie. Hy het nie ooghare vir die nuwe politieke elite nie, hulle is vir hom net so erg soos die voriges. Maar toe kry hy, terwyl hy met haar goed besig is, die state. Die van Vincent Mabena, een van die rykste mense in die land. En die jag begin. Krake is n goed geoliede geweer van n spanningsroman. Vlot, blitssnel, doodsekuur, maar met n polsslag wat saamval met die hartklop van hierdie komplekse land en al sy mense.", "author": "Peet van Staden", "slug": "krake-182366-9780624070849-peet-van-staden", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070849.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182366", "product_url": "/app/ecom/book/182366/krake-182366-9780624070849-peet-van-staden", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624070832", "EISBN13": "9780624070849", "EISBN10": "0624070840" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193633" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76354, "pages": 78419, "count": 1568373 } } }
Response Info
Default: None