Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76353
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78419", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76354", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76352" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000182415", "attributes": { "name": "Ndizigwaze ngowam!", "subtitle": "", "description": "Xolas mother died when he was very young and he is being raised by his loving but poor grandmother. They struggle and there are days when they go to bed without food. Xolas education is very important to his grandmother and she encourages him to focus on school.\nNdoda, on the other hand, has an easier life. His father died in a car accident when he was ten but left Ndoda and his mother with enough money to get by. Ndoda is spoiled by his mother and grows up to become a problem child who is always coming up with schemes to get quick money and cause as much trouble as he can his excuse being that he cant get a job. The story plays out in an unnamed township in Cape Town to illustrate the shared struggles of all the townships in the city with poverty, unemployment, alcohol and crime. The story also ventures out to the Bellville and Claremont areas. It is a coming-of-age story that focuses on the clever and outright dastardly scams the boys use to rob people of their money and how it all eventually catches up with them. The story also looks at African belief systems and superstitions that the two boys take advantage of when they scam their victims.", "author": "Sipho Richard Kekezwa", "slug": "ndizigwaze-ngowam-182415-9780624069096-sipho-richard-kekezwa", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069096.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182415", "product_url": "/app/ecom/book/182415/ndizigwaze-ngowam-182415-9780624069096-sipho-richard-kekezwa", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624069089", "EISBN13": "9780624069096", "EISBN10": "0624069095" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350834" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182414", "attributes": { "name": "Baas van Babilon (Boss of Babilon)", "subtitle": "", "description": "n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart en n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met agtergrond en status kan spog nie.", "author": "Ena Murray", "slug": "baas-van-babilon-boss-of-babilon-182414-9780624064374-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064374.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182414", "product_url": "/app/ecom/book/182414/baas-van-babilon-boss-of-babilon-182414-9780624064374-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624064374", "EISBN10": "0624064379" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194160" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182413", "attributes": { "name": "Die Suidwestertjie", "subtitle": "", "description": "Sarie Wessels ken net die sonkant van die lewe tot daardie onheilsdag dat die lot juis haar tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die intrapslag loop dinge skeef... Tuis duik n onverwagte penarie in Hugo se lewe op. Hy huisves sy broer, Paul, en die se twee kleuters terwyl hul ma n rugoperasie ondergaan, maar blindedermontsteking stel sy huishoudster n maand lank buite aksie. Wat nou gedaan? Sarie, die aflos-huishoudster, steel dadelik klein Annemie en Karl se harte. Met haar sonnige geaardheid laat sy selfs vir Hugo, die bot buffel, geleidelik ontdooi en anders na die lewe kyk. Totdat die snobistiese Alice Sullivan op die toneel verskyn en hom waarsku dat daar dalk slinkse plannetjies agter die Suidwestertjie se onskuld skuil. Hugo kan homself nie meer peil nie. Nog erger, selfs die jaloesieduiwel begin hom teister wanneer Daan by Sarie kom kuier. Het die son dalk te laat in sy lewe begin skyn?", "author": "Sarah du Pisanie", "slug": "die-suidwestertjie-182413-9780624072492-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624072492.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182413", "product_url": "/app/ecom/book/182413/die-suidwestertjie-182413-9780624072492-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624072492", "EISBN13": "9780624072492", "EISBN10": "0624072495" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193528" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182412", "attributes": { "name": "Ettie Bierman Keur 10", "subtitle": "", "description": "In Die snip van Sesdorings kom n beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met n stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geerf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas . . . En ook dat die spul Meirings haar oupa behoorlik laat les opse het. En wat kon hy, n arme ou man, doen om hom te laat geld? Natuurlik moes hy maar af en toe op sy eie manier vir hulle wys hoe die vurk in die hef steek. Nie alleen wou Hennie van haar erfenis n klinkende sukses maak nie, maar ook wou sy die onreg teenoor haar arme, weerlose oupa uitwis. Aanvanklik slaag sy in haar doel maar dit is voordat die sjarmante Donnie Meiring op die toneel verskyn en die strydbyl begrawe. En veral voordat sy ouer broer, Carl, wat niks met enigiemand wat n rok dra te doen wil he nie, sy ware kleure wys. In Rabbedoe en rissiepit is Nell al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik nie. n Rissiepit, sy, maar ook hardekop! Gedurende daardie veelbewoe rit ontmoet sy iemand wat n groot rol in haar lewe sou speel, maar sake verloop volgens niemand se plan nie. Ryk, selfversekerde Dewald vind die nuwe aankomeling op Kuilvlei oenskynlik nie onweerstaanbaar nie, en sy hom ook nie. Daar is te veel dinge in die weg van n romanse tussen hulle twee. Een struikelblok is Badie . . . Badie jeugvriend, toegewyde ridder, sjarmante hofmaker. Nell weier om die lasterlike dinge wat van hom gese word te glo. Daarvoor is haar vurige geaardheid te lojaal. As motorwerktuigkundige het sy ook nie juis tyd vir liefdesspeletjies nie. Maar die rabbedoe leer meer as werktuigkunde gedurende haar stormagtige leerlingskap. Ook van mense en van die liefde. In Die hart se tweede lente is n gekletterde seekat, n towenaar, twee Duitsers in n koma, n lang, groen, haarlose hond en n twyfelagtige waarsegster maar enkele van die dinge waarmee Klara Verster op haar eerste oorsese vlug as lugwaardin te doen kry. Daarby help dit haar nie veel toe sy uitvind dat die man wie se sportmotor sy op pad lughawe toe gestamp het, haar kaptein op die vlug is nie. Adriaan Kirsten is egter net so oorbluf deur die blondine met die viooltjieblou oe wat net soos sy gewese verloofde lyk, wat hom so te se voor die kansel laat staan het. n Humoristiese liefdesverhaal wat sommer weer vonk in die lewe sit.", "author": "Ettie Bierman", "slug": "ettie-bierman-keur-10-182412-9780624071785-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071785.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182412", "product_url": "/app/ecom/book/182412/ettie-bierman-keur-10-182412-9780624071785-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624071778", "EISBN13": "9780624071785", "EISBN10": "0624071782" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194161" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182411", "attributes": { "name": "Lamplig teen die seile", "subtitle": "", "description": "Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword het, vergesel vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf, maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, n speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe n sprokie groei?", "author": "Louisa du Toit", "slug": "lamplig-teen-die-seile-182411-9780624074236-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624074236.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182411", "product_url": "/app/ecom/book/182411/lamplig-teen-die-seile-182411-9780624074236-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624074236", "EISBN10": "0624074234" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192961" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182410", "attributes": { "name": "Our Madiba", "subtitle": "Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela", "description": "Meeting Nelson Mandela simply took your breath away. He had a remarkable aura, which left you without any doubt that you were in the presence of greatness.\n\n'Our Madiba' is a collection of anecdotes from people who met Mandela. From ordinary South Africans - his former bodyguard, the child he met in hospital, the woman who shared his birthday - to celebrities and leaders like Richard Attenborough, Angelique Kidjo, Francois Pienaar and John Carlin.\n\nThese stories reveal the traits that struck people about Madiba: His kind eyes, his broad smile, his mischievousness, his compassion and humility, his sense of humour and his genuine interest in the person meeting him.\n\n\n\"He really made you feel you were the only person in the world.\"\n- Zapiro\n\n\"It was not a publicity stunt or to look good. What he did was out of a true place of care and compassion.\"\n- Desmond Tutu", "author": "Francois Pienaar, Richard Attenborough, Zapiro, Angelique Kidjo, Melanie Verwoerd", "slug": "our-madiba-182410-9780624066361", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066361.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182410", "product_url": "/app/ecom/book/182410/our-madiba-182410-9780624066361", "bisac_codes": [ "BIO006000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624066354", "EISBN13": "9780624066361", "EISBN10": "0624066363" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192799" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182409", "attributes": { "name": "Ridder in 'n wit jas", "subtitle": "", "description": "Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dit en herstelkans van die trauma van haar suster se ongeluk. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was n manlike kollega te wagte en wil absoluut nie n vrou daar he nie. Boonop kom daar n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy moet hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak in sy kliniek en sy lewe? Of gaan haar geheim n wig tussen hulle indryf?", "author": "Amelia Strydom", "slug": "ridder-in-n-wit-jas-182409-9780624067146-amelia-strydom", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624067146.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182409", "product_url": "/app/ecom/book/182409/ridder-in-n-wit-jas-182409-9780624067146-amelia-strydom", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624067139", "EISBN13": "9780624067146", "EISBN10": "0624067149" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193854" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182408", "attributes": { "name": "It's a Black-White Thing", "subtitle": "\"Forgiveness is not for sissies.\" - Desmond Tutu", "description": "In 2008, the University of the Free State was thrust into the international spotlight when the racist Reitz video became public. Have South Africans changed in any significant way since 1994, or are black and white still constrained by racial stereotypes?\n\nThis is the question American-born Donna Bryson asks herself as she goes to investigate. Over the next five years, Bryson returns again and again to Bloemfontein and realises that the university is a microcosm of the rest of the country.\n\nOn the UFS campus, black and white have had to learn to live together, but this has not always been easy. Bryson uncovers numerous personal stories of transformation, of students and staff from different backgrounds beginning to see their common humanity under the leadership of their charismatic rector, Jonathan Jansen.\n\nA story of hope in a country desperate for good news.", "author": "Donna Bryson", "slug": "its-a-black-white-thing-182408-9780624065197-donna-bryson", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065197.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182408", "product_url": "/app/ecom/book/182408/its-a-black-white-thing-182408-9780624065197-donna-bryson", "bisac_codes": [ "SOC031000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624065180", "EISBN13": "9780624065197", "EISBN10": "0624065197" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193695" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182407", "attributes": { "name": "Satan van Zimbabwe", "subtitle": "", "description": "Dit het alles begin by daardie koerantberig oor die bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees? Of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? Bloedhond Gustaf Lenard volg hierdie bloedlose spoor na Ruined Paradise, gasteplaas van Phil en Nina Andrews in Zimbabwe, waar deurwinterde misdaadverslaggeefster Sandra Steyn toevallig kom vakansie hou. Erens, verskuil in die mis tussen die mistieke ruines, le die antwoord op al die raaisels. Erens in die hart van die makabere murasies, wag dit op hulle Satan self.", "author": "Ena Murray", "slug": "satan-van-zimbabwe-182407-9780624070351-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070351.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182407", "product_url": "/app/ecom/book/182407/satan-van-zimbabwe-182407-9780624070351-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624070351", "EISBN10": "0624070352" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193922" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182406", "attributes": { "name": "Eiland van drome", "subtitle": "", "description": "Wanneer Irene Basson, n bekwame jong psigiater van Kaapstad, deur haar baas, Nicholas Barton, kleinseun van die skatryk Georgios Nikos, gevra word om n posisie te aanvaar by sy familie se nuwe luuksekliniek op n Griekse eiland, stem sy na oorweging in wie sal so n glansryke lewe nou versmaai?\nAanvanklik is sy en Nicholas op formele voet. Wanneer hy egter vir Irene vra om sy halfbroer Gary, wat met skisofreniese steuring gediagnoseer is, te behandel, leer sy hom en die glansryke Nikos-familie beter ken. Dan daag Irene se voormalige pasient, die oorlogskorrespondent Bob Butcher, by die kliniek op. Net Irene mag sy behandeling vir posttraumatiese stres verder hanteer, en hy is duidelik persoonlik te geheg aan haar.\nTerwyl Bob struweling tussen Irene en Nic veroorsaak, leer Irene ook meer van die Nikos-clan se troebel familieverhoudinge. En moet daar tog soveel vroue om die aantreklike Nic draai? Wanneer Irene hom verdink van n affair met n bekende aktrise en pasient, struikel die nuwe verhouding tussen haar en Nic byna. Sal hierdie haakplek, en Bob se voorbarigheid, nie dalk genoeg wees om sake tussen hulle twee te laat skipbreuk ly nie? En dans daar nog Georgios Nikos se familiedinge ...", "author": "Malene Breytenbach", "slug": "eiland-van-drome-182406-9780624065029-malene-breytenbach", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065029.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182406", "product_url": "/app/ecom/book/182406/eiland-van-drome-182406-9780624065029-malene-breytenbach", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624065012", "EISBN13": "9780624065029", "EISBN10": "0624065022" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193709" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182405", "attributes": { "name": "Die uurglas loop leeg", "subtitle": "", "description": "Karien Saayman, wie se lewe altyd so op koers was, se kompas is aant wankel.\n\nDie hospitaal waar sy verpleegsuster is, se Don Juan, dr. Arnold Lutz, het sy oog op haar en sy weet nie hoe om sy onwelkome attensies die hoof te bied nie. Selfs die feit dat sy met Hannes Eksteen, vooruitstrewende boer van die plaas Franskraal, trou, skrik die voortvarende dr. Lutz nie af nie.\n\nDan verskyn dr. Christian Willems, briljante chirurg, op die toneel, en in plaas daarvan dat hy vir haar uitkoms bied, word Karien se lewe net verder deurmekaar gekrap.\n\nUiteindelik is dit n terminaal siek meisietjie van vyf wat vir die erg beseerde Hannes en die ander weerlose en ontredderde grootmense die pad na herstel aanwys.\n\nIn Die uurglas loop leeg is daar veral een lewensles te leer: om voluit te leef is n gawe wat elkeen self moet ontdek.", "author": "Ena Murray", "slug": "die-uurglas-loop-leeg-182405-9780624069683-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069683.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182405", "product_url": "/app/ecom/book/182405/die-uurglas-loop-leeg-182405-9780624069683-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624069683", "EISBN10": "0624069680" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193268" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182404", "attributes": { "name": "Haar beste bruidegom", "subtitle": "", "description": "Anneme het voor De Wet se oe grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Anneme n volwasse vrou . . .\nn Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters was nie wat sy as kind wou he nie, en sys nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos n goeie kandidaat wees, en Anneme weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel.\nWanneer De Wet besef dat Anneme ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hyt al foute gemaak, en Anneme ook daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes maar as sy darem met daardie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nog wees. Nee, De Wet kan dink aan n beter bruidegom vir Anneme...", "author": "Dirna Ackermann", "slug": "haar-beste-bruidegom-182404-9780624064992-dirna-ackermann", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624064992.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182404", "product_url": "/app/ecom/book/182404/haar-beste-bruidegom-182404-9780624064992-dirna-ackermann", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624064985", "EISBN13": "9780624064992", "EISBN10": "0624064999" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193382" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182403", "attributes": { "name": "Agaat", "subtitle": "", "description": "Die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift ontvou deur n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirannieke wyse. Jak herken homself oor die jare met stygende verontwaardiging, as die slagoffer van niksontsiende manipulasie deur die twee vroue van die huis. En Jakkie, hulle enigste seun, verlaat uiteindelik die land as politieke vlugteling om in Kanada heenkome te soek en homself as etnomusikoloog te bekwaam. Hierdie geskiedenis word onthul terwyl Milla verlam en van spraak ontneem deur motorneuronsiekte versorg word deur n diep bedroefde en wraaksugtige Agaat, nou in haar middeljare.\n\nIn Agaat n teer en oorrompelende roman oor plaasvroue, in nood aangewese op mekaar gee Marlene van Niekerk n ontstemmende blik op n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop.\n\nDie uitsterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik liefde en sorg noem?", "author": "Marlene van Niekerk", "slug": "agaat-182403-9780624068761-marlene-van-niekerk", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068761.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182403", "product_url": "/app/ecom/book/182403/agaat-182403-9780624068761-marlene-van-niekerk", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624055129", "EISBN13": "9780624068761", "EISBN10": "0624068765" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192812" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182402", "attributes": { "name": "Storms van die liefde", "subtitle": "", "description": "In Storms van die liefde ontvou n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar?", "author": "Elza Rademeyer", "slug": "storms-van-die-liefde-182402-9780624071242-elza-rademeyer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071242.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182402", "product_url": "/app/ecom/book/182402/storms-van-die-liefde-182402-9780624071242-elza-rademeyer", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624071242", "EISBN10": "0624071243" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193687" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182401", "attributes": { "name": "Annelize Morgan Omnibus 5", "subtitle": "", "description": "In Somer van die rooi robyn reis Nicole na die Kaap om daar by haar ouers aan te sluit. Haar avonture sluit in storms ter see, seerowers en n silwer robynhalssnoer wat n vloek dra. En dit is maar nog net die begin . . . \n\nIn Spoelgoud verhuis Beth in die vroee 1870s na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van n delwersgemeenskap armoede en harde werk is haar voorland, maar dit is n nuwe begin . . .\n\nEn in Die geheim van Rust der Vrede word Engela na die landgoed Rust der Vrede ontbied, al word sy deur die familie soos n uitgeworpene behandel. Sy ontmoet die sjarmante, welgestelde landheer Armand de Savoye, en dis duidelik dat hy n groot rol in haar lewe sal speel. Maar dan kom sy tot die skokkende besef dat haar lewe in gevaar is . . .", "author": "Annelize Morgan", "slug": "annelize-morgan-omnibus-5-182401-9780624068280-annelize-morgan", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068280.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182401", "product_url": "/app/ecom/book/182401/annelize-morgan-omnibus-5-182401-9780624068280-annelize-morgan", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068273", "EISBN13": "9780624068280", "EISBN10": "0624068285" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192909" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182400", "attributes": { "name": "Kamphoer", "subtitle": "", "description": "Dit is die Eerste Wereldoorlog. In n Britse militere hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is wat sestien jaar tevore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het . . .? Susan Nell se hand word loodswaar. Iets soos n warrelwind ruk deur haar. Sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood. \n\nKamphoer is die ware verhaal van n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels gegooi is. Met die hulp van n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was.\n\nIn Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sal hou.", "author": "Francois Smith", "slug": "kamphoer-182400-9780624065524-francois-smith", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065524.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182400", "product_url": "/app/ecom/book/182400/kamphoer-182400-9780624065524-francois-smith", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624065517", "EISBN13": "9780624065524", "EISBN10": "0624065529" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010034561465" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182398", "attributes": { "name": "Liefde per dosyn", "subtitle": "", "description": "Muskiekonderwyseres Christa van Graan moet teen haar sin op n afgelee plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar na al die jare onthou? En is hy steeds so n gemene buffel?", "author": "Sarah du Pisanie", "slug": "liefde-per-dosyn-182398-9780624074113-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624074113.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182398", "product_url": "/app/ecom/book/182398/liefde-per-dosyn-182398-9780624074113-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624074113", "EISBN10": "0624074110" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192740" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182397", "attributes": { "name": "'n Vrou vir Herman", "subtitle": "", "description": "Beesboer Herman van Rensburg soek n vrou soos sy ouboet sn Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan...", "author": "Sarah du Pisanie", "slug": "n-vrou-vir-herman-182397-9780624074151-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624074151.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182397", "product_url": "/app/ecom/book/182397/n-vrou-vir-herman-182397-9780624074151-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624074151", "EISBN10": "0624074153" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193579" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182396", "attributes": { "name": "Ballade vir 'n enkeling", "subtitle": "", "description": "In die laat tagtigerjare het die treffer TV-reeks Ballade vir n enkeling rekords gebreek. En nou word die verhaal weer vertel, maar die slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir vandag.\nDit begin wanneer een van die land se gewildste skrywers, Jacques Rynhard, op die kruin van sy loopbaan verdwyn. Dan kry n voormalige misdaadverslaggewer, Carina Human, opdrag om nie alleen uit te vind waar hy is nie, maar ook hoekom hy verdwyn het. Sy krap n perdebynes oop van verraad, donker geheime, moord en mislukte verhoudings. Maar wanneer sy by die eintlike rede uitkom vir Jacques se verdwyning, besef sy dat sy met een van die grootste stories van haar loopbaan te doen het. En dat nie almal met wie sy tot dusver oor Jacques gepraat het lewend uit hierdie ondersoek sal kom nie.\nMaar nog erger: Carina besef dat daar sterk ooreenkomste tussen haar en Jacques Rynhard is wat haar lewe in gevaar kan stel.", "author": "Leon van Nierop", "slug": "ballade-vir-n-enkeling-182396-9780624070313-leon-van-nierop", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070313.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182396", "product_url": "/app/ecom/book/182396/ballade-vir-n-enkeling-182396-9780624070313-leon-van-nierop", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624070306", "EISBN13": "9780624070313", "EISBN10": "062407031X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193341" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182395", "attributes": { "name": "Skilpoppe", "subtitle": "", "description": "Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ander mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of skilpoppe.\nHierdie boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (1998) en die M.E.R.-Prys.", "author": "Barrie Hough", "slug": "skilpoppe-182395-9780624068532-barrie-hough", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068532.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182395", "product_url": "/app/ecom/book/182395/skilpoppe-182395-9780624068532-barrie-hough", "bisac_codes": [ "JNF020000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624038399", "EISBN13": "9780624068532", "EISBN10": "0624068536" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350774" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76353, "pages": 78419, "count": 1568380 } } }
Response Info
Default: None