Product List
GET /services/catalog/products?format=api&page=76341
{ "links": { "first": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=1", "last": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=78402", "next": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76342", "prev": "https://redshelf.com/services/catalog/products?format=api&page=76340" }, "data": [ { "type": "Product", "id": "00010000182295", "attributes": { "name": "Die baron van Rauenshof", "subtitle": "", "description": "Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly.", "author": "Sarah du Pisanie", "slug": "die-baron-van-rauenshof-182295-9780624070535-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070535.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182295", "product_url": "/app/ecom/book/182295/die-baron-van-rauenshof-182295-9780624070535-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624070535", "EISBN10": "0624070530" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194103" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182294", "attributes": { "name": "Dogtective William and the pirates", "subtitle": "", "description": "Alexs mum wins a luxury cruise holiday and takes her son along. Willem plays stowaway in Alexs backpack and later in a linen closet on board. When modern day pirates take the ship hostage Williams sleuth skills save the day. Alex and William work together to foil the pirates plans, which include locating and stealing a treasure on the tiny island of Trommelin.\n\nThis is the second book in the series. The third, Dogtective William and the Poachers, will be released in February 2014.", "author": "Elizabeth Wasserman, Chris Venter", "slug": "dogtective-william-and-the-pirates-182294-9780624062677-elizabeth-wasserman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624062677.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182294", "product_url": "/app/ecom/book/182294/dogtective-william-and-the-pirates-182294-9780624062677-elizabeth-wasserman", "bisac_codes": [ "JUV002000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624062660", "EISBN13": "9780624062677", "EISBN10": "0624062678" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193939" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182293", "attributes": { "name": "Eensaam op Wegdraai", "subtitle": "", "description": "n Skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid . . . n vloekwoord en blykbaar n ongeneeslike siekte. Dis veral juffrou Estelle Huizeman se arendsoog wat die dinge opmerk. Nog meer, daardie fyn oog bespeur ook die manlikheid van hul wewenaar-pa en skoolhoof, Henk Beukes. Die tweeling besef gou hulle sal n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Want dis duidelik sy het haar visier ingestel op die aantreklike wewenaar van Jagershoek. Die oplossing: hulle soek eerder self n moeder so na hul hart. En die aangewese plek is Soek en Vind, tydskrifhoekie vir eensames. So word Eensaam op Wegdraai geskep eensame, aantreklike wewenaar van sewe en dertig, op soek na n vrou wat raad kan gee met dertienjarige tweelingdogters. Al wat Bokkie en Tokkie nou moet doen, is om uit al die aansoeke die regte een te vind. Iemand wat n eie ma vir hulle kan wees. Want so n vrou sal tog hul pa se hart ook steel, of hoe?", "author": "Ena Murray", "slug": "eensaam-op-wegdraai-182293-9780624066972-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624066972.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182293", "product_url": "/app/ecom/book/182293/eensaam-op-wegdraai-182293-9780624066972-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624066972", "EISBN10": "0624066975" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194079" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182292", "attributes": { "name": "Fluisterliefde", "subtitle": "", "description": "\"Die liefde praat met baie stemme in n mens se hart, het Beamari eens op n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met n fluisterstem en soms is dit soos die druising van n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. \nNaudesrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. \nDie noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief wat haar hart laat luister. Beamari moet n keuse maak wat haar lewe en die van haar kind gaan verander.\n\nDie liefde praat met baie stemme in n mens se hart, het Beamari eens op n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met n fluisterstem en soms is dit soos die druising van n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. \nNaudesrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. \nDie noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief wat haar hart laat luister. Beamari moet n keuse maak wat haar lewe en die van haar kind gaan verander.\n\"", "author": "Ettie Bierman", "slug": "fluisterliefde-182292-9780624056676-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624056676.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182292", "product_url": "/app/ecom/book/182292/fluisterliefde-182292-9780624056676-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624056669", "EISBN13": "9780624056676", "EISBN10": "0624056678" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193119" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182291", "attributes": { "name": "Asbesmiddag", "subtitle": "", "description": "n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die skrywer n bejaarde en beroemde biljoener, n asbesmagnaat.\n\nVersteek in n steeg voorsien die haarsalon bekendes, wat op soek is na privaatheid en rus, van uurlange kopmasserings, begelei deur Italiaanse tenore en pierings vol olywe. Die skrywer se vader eens n vuurspuwer en latere ringmeester in n Karoosirkus deel n ongelukkige geskiedenis met die asbesmagnaat en die skrywer is voyeuristies daarop uit om wraak te neem by wyse van sy vertelling of so dink hy.\n\nGou ontdek hy egter dat ander spelers in die verhaal ratser manipuleerders van storielyne is as hy.\n\nDie biljoener word n karakter in die skrywer se boek en die hooftema word die kunstenaar se uitbeelding van die werklikheid, wat lei tot die skepping van n vervormde en nuwe werklikheid, kortom, n onwaarskynlike onmoontlike: Storie. Dit word deur die sirkus se hoogtepunt-toertjie gesimboliseer twee kameelperde wat op onwaarskynlike wyse hul nekke verknoop.\n\nDie skrywer en die biljoener se lewens verknoop, werklikheid en fantasie verknoop, die twee vaders (die skrywer se bloedvader en sy nuwe magnaatvader) verknoop en lei tot n skokkende einde wat reeds vroeg in die boek deur n Indiese fortuinverteller voorspel is.\n\nWie het ten slotte vir wie geskryf? Wie van die twee mans die romansier of die magnaat is die werklike hand agter die verhaal? n Storie oor bloedeed, sensualiteit, n veranderende Suid-Afrika, n verlange na n verlore verlede, en n geheimsinnige Wes-Afrikaan, die alomteenwoordige Mister Deejay Gucci X.\n\nOok n handleiding oor kunstenaarskap, en n wrede verkenning van die etiese problematiek van die skrywer.", "author": "Etienne van Heerden", "slug": "asbesmiddag-182291-9780624068747-etienne-van-heerden", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068747.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182291", "product_url": "/app/ecom/book/182291/asbesmiddag-182291-9780624068747-etienne-van-heerden", "bisac_codes": [ "FIC000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624045755", "EISBN13": "9780624068747", "EISBN10": "0624068749" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194123" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182289", "attributes": { "name": "Dubbelspel", "subtitle": "", "description": "Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor n politieke bestel of n reenboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.\n\nToe Ellie McKenna instem om hierdie wereld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gese het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.\n\nEn nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gese dis n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.\n\nWilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van n beplande tweeluik.", "author": "Wilna Adriaanse", "slug": "dubbelspel-182289-9780624068044-wilna-adriaanse", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068044.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182289", "product_url": "/app/ecom/book/182289/dubbelspel-182289-9780624068044-wilna-adriaanse", "bisac_codes": [ "FIC022000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068037", "EISBN13": "9780624068044", "EISBN10": "0624068048" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193459" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182288", "attributes": { "name": "Die uurglas wentel", "subtitle": "", "description": "In Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste. Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee almal se lewens.", "author": "Louisa du Toit", "slug": "die-uurglas-wentel-182288-9780624071402-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071402.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182288", "product_url": "/app/ecom/book/182288/die-uurglas-wentel-182288-9780624071402-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624071402", "EISBN10": "0624071405" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193336" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182287", "attributes": { "name": "The Mark", "subtitle": "", "description": "In the future, the world has flipped. Ravaged by the Conflagration, this is a harsh world where the relentless sun beats down, peoples lives are run by a heartless elite and law is enforced by a brutal brigade. A mark at the base of the spine controls each persons destiny. The Machine decides what work you will do and who your life partner will be. In this world, everyone must make their contribution. Some more than others. Juliet Seven Ettie will soon turn 15 and her life as a drudge will begin, her fate-mate will be chosen. Like everyone else, her future is marked by the numbers on her spine. But Ettie decides to challenge her destiny. And in so doing, she fulfils the prophecy that was spoken of before she even existed.", "author": "Edyth Bulbring", "slug": "the-mark-182287-9780624068822-edyth-bulbring", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068822.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182287", "product_url": "/app/ecom/book/182287/the-mark-182287-9780624068822-edyth-bulbring", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068815", "EISBN13": "9780624068822", "EISBN10": "062406882X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193073" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182286", "attributes": { "name": "Ontsnap!", "subtitle": "Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid", "description": "Onstuitbaar en vreesloos. So was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie 'n moontlike skietdood, 'n oseaan vol haaie, die gevaar om van 'n bewegende trein af te spring of 'n tonnel wat op hulle kon inval nie. In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorle en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indie, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon. Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees.", "author": "Albert Blake", "slug": "ontsnap-182286-9780624069980-albert-blake", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069980.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182286", "product_url": "/app/ecom/book/182286/ontsnap-182286-9780624069980-albert-blake", "bisac_codes": [ "BIO008000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624069973", "EISBN13": "9780624069980", "EISBN10": "0624069982" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193363" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182285", "attributes": { "name": "BEE: Helping or Hurting?", "subtitle": "", "description": "South Africa has arguably the most comprehensive and challenging affirmative action policies of any country in the world. But is black economic empowerment achieving its goal of correcting past injustices and opening up opportunities for black South Africans? Or is it in practice more harmful than helpful? In the first comprehensive review of BEE policies since 1994, respected political analyst Anthea Jeffery tackles this question head-on. She examines affirmative action in education and employment, along with the BEE generic codes and BEE in mining, the oil industry, and elsewhere. She also deals with land reform. This book is unique in drawing all the different aspects of BEE together and explaining often complex rules in simple laymans terms. Jeffery also asks the challenging questions about the pros and cons of BEE that most commentators avoid.", "author": "Anthea Jeffery", "slug": "bee-helping-or-hurting-182285-9780624071617-anthea-jeffery", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071617.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182285", "product_url": "/app/ecom/book/182285/bee-helping-or-hurting-182285-9780624071617-anthea-jeffery", "bisac_codes": [ "BUS069000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624071600", "EISBN13": "9780624071617", "EISBN10": "0624071618" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194044" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182284", "attributes": { "name": "Ena Murray Keur 3", "subtitle": "", "description": "Die geheim van Hercule Cordier: Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat n man kan doen, kan Zonika ook doen selfs beter. Maar die dinge wat n man aan n vrou en haar hart kan doen . . . Wel, dis n ander storie een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die DArcy-skat in Frankryk? Paspoort na gevaar: Die vurige Nicolette de Lille vlug na die Kaap van die Goeie Hoop, want sy sien nie kans om met n Franse laventelhaan te trou nie. Maar n soortgelyke dilemma wag hier op haar . . . n Bruid vir graaf Debussy: Jean-Paul Debussy is al dertig, die ouderdom waarop n Franse edelman veronderstel is om te trou en besadig te raak. Hy moet binne n maand n aanvaarbare bruid vind, anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op n stormnag in n herberg tee. n Misverstand dryf hulle egter uiteen . . . Maar Simone besluit om haar man terug te wen.", "author": "Ena Murray", "slug": "ena-murray-keur-3-182284-9780624070900-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070900.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182284", "product_url": "/app/ecom/book/182284/ena-murray-keur-3-182284-9780624070900-ena-murray", "bisac_codes": [ "FA" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624070900", "EISBN10": "0624070905" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192905" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182283", "attributes": { "name": "Sarah du Pisanie Omnibus 10", "subtitle": "", "description": "In Die Suidwestertjie ken Sarie Wessels net die sonkant van die lewe tot daardie onheilsdag dat die lot juis haar tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die intrapslag loop dinge skeef . . . Tuis duik n onverwagte penarie in Hugo se lewe op. Hy huisves sy broer, Paul, en die se twee kleuters terwyl hul ma n rugoperasie ondergaan, maar blindedermontsteking stel sy huishoudster n maand lank buite aksie. Wat nou gedaan? Sarie, die aflos-huishoudster, steel dadelik klein Annemie en Karl se harte. Met haar sonnige geaardheid laat sy selfs vir Hugo, die bot buffel, geleidelik ontdooi en anders na die lewe kyk. Totdat die snobistiese Alice Sullivan op die toneel verskyn en hom waarsku dat daar dalk slinkse plannetjies agter die Suidwestertjie se onskuld skuil. Hugo kan homself nie meer peil nie. Nog erger, selfs die jaloesieduiwel begin hom teister wanneer Daan by Sarie kom kuier. Het die son dalk te laat in sy lewe begin skyn? In Dierbare drosters moet Betsie Viljoen se pa weens geldnood hul plaas aan Barend von Throtha verkoop en by die Ebony-myn gaan werk, en dit steek n wit vlam van wraak in haar hart aan. En nou, na jare op die stowwerige myndorpie, is Jasper Viljoen oorlede en wag sy en haar vier pragtige halfsussies op die mynmagnaat om hulle te kom haal. Gelukkig kry hulle snuf in die neus oor sy plan om vir Betsie werk te kry en die ander vier weeshuis toe te stuur. Met wa en donkies vlug hulle na die ou berghut op die plaas. As hulle moes geweet het dat ou Barend se seun, Ludwig, op die plaas boer, sou hulle dadelik die hasepad gekies het. Gelukkig kry hulle n beskermengel in die vorm van die vertoiingde ou prospekteerder, oom Slonsie. Wanneer Barend besluit om self op Kameeldoring na die Viljoen-dogters te kom soek, het Ludwig sy eie planne om hulle te beskerm. Want Betsie is die eerste meisie wat sy gewese verloofde, Anette Adendorf, se beeld uit sy hart verdryf. Anette daag egter onverwags saam met sy pa op die dorp op, en skommel Ludwig se kaarte lelik deurmekaar. Waar eindig jammerte en waar begin liefde? En kan n vrou weer lewe in uitgebrande kole blaas? In n Nooi vir Omdraaikrans sorg Hilda Cronje met 'n slinkse slenterslag dat haar vriendin Mariet Fourie weer eens haar kastaiings uit die vuur moet krap. Na n tref-en-trap-ongeluk jaag Hilda weg. n Ooggetuie wys haar omkoopgeld van die hand en haar gewetenlose daad kom op die lappe. n Desperate Bernard Cronje reel dat sy selfsugtige dogter drie maande tikster moet speel vir doktor Kobus Liebenberg, sielkundige navorser op die afgelee Omdraaikrans. Maar Hilda het net een ambisie en dit is om n topmodel in Johannesburg te word. Eers op Omdraaikrans ontdek Mariet waarvoor sy haar ingelaat het. Almal minag en wantrou haar en sy sukkel om die rol van haar selfsugtige, gewetenlose vriendin oortuigend te speel, want sy kan eintlik niks anders wees as haar onbaatsugtige self nie. Kobus kan Hilda Cronje, oftewel Griet, dus in geen kategorie plaas nie. Totdat Yvonne Sterling, Kobus se vriendin, onwetend die eerste saadjie van agterdog oor die geval Cronje saai. Waarom lyk sy tikster Griet so baie na Hilda Cronje, die sosiale vlinder wat gereeld oor glansblaaie dartel? Kobus begin in die doolhof van Griet se identiteit rondspeur. Nie net sy agterdog nie, maar ook Mariet se hart dryf haar al meer in n hoek . . .", "author": "Sarah Du Pisanie", "slug": "sarah-du-pisanie-omnibus-10-182283-9780624071754-sarah-du-pisanie", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071754.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182283", "product_url": "/app/ecom/book/182283/sarah-du-pisanie-omnibus-10-182283-9780624071754-sarah-du-pisanie", "bisac_codes": [ "FR" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624071747", "EISBN13": "9780624071754", "EISBN10": "0624071758" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193313" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182282", "attributes": { "name": "City Girl en die swart hings", "subtitle": "", "description": "Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar die vakansie is haar pa weg op wittebrood saam met sy nuwe vrou en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry, waar sy by n navorsingspan oor Heaviside-dolfyne gaan aansluit. Hulle bly by n langverlore familielid van hulle, tannie Pollie. Die Weskus is n wereld wat Nicole glad nie ken nie, maar sy word vinnig deel van n groep kinders van die naburige plaas wat ook perdry. Hulle kry te doene met Soutvis die wilde perd wat weggehardloop het en in die veld oorleef, en baie skugter is. Die klomp kinders beraam n plan om die perd aan te keer.", "author": "Marga Jonker", "slug": "city-girl-en-die-swart-hings-182282-9780624069249-marga-jonker", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069249.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182282", "product_url": "/app/ecom/book/182282/city-girl-en-die-swart-hings-182282-9780624069249-marga-jonker", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624069232", "EISBN13": "9780624069249", "EISBN10": "0624069249" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192737" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182281", "attributes": { "name": "Dare We Hope?", "subtitle": "Facing our Past to find a New Future", "description": "'It is a gruesome tale - how we have moved so rapidly from the era of hope to the bleak landscape ushered in by Zuma's ascent to power ...'\n\nYet Pumla Gobodo-Madikizela, acclaimed author and international expert on reconciliation, wants to rekindle our hope.\n\nAs a clinical psychologist who has worked for the TRC, in Rwanda and with Holocaust survivors, she offers unique perspectives on healing the wounded South African nation. In this selection of her best local and international writing, she explores our unfinished business, Afrikaner rage, the politics of revenge, why apologies are not enough and how Zuma has corrupted the soul of South Africa.\n\nGobodo-Madikizela offers a lucid and compelling argument that it is only in facing up to our painful past that we can find hope - and a meaningful future.", "author": "Pumla Gobodo-Madikizela", "slug": "dare-we-hope-182281-9780624068648-pumla-gobodo-madikizela", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624068648.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182281", "product_url": "/app/ecom/book/182281/dare-we-hope-182281-9780624068648-pumla-gobodo-madikizela", "bisac_codes": [ "SOC031000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624068631", "EISBN13": "9780624068648", "EISBN10": "0624068641" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193072" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182280", "attributes": { "name": "Oorkant op die eiland", "subtitle": "", "description": "In Oorkant op die eiland vertrek Gert en Corrie Pullen oorsee, en hul dogter Janetta gaan kuier saam met haar kerel, Isidor, by sy ouerhuis teen die Oranjerivier. Corrie is bekommerd om haar dogter na totale vreemdelinge te stuur. In die weke wat volg, sou Janetta meermale wonder of haar ma n voorgevoel gehad het, want op Stroomlangs is daar gesindhede en duisterhede wat haar mateloos ontstel. Boweal is daar die moontlikheid dat haar lewe in gevaar is. . .", "author": "Louisa du Toit", "slug": "oorkant-op-die-eiland-182280-9780624071389-louisa-du-toit", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071389.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182280", "product_url": "/app/ecom/book/182280/oorkant-op-die-eiland-182280-9780624071389-louisa-du-toit", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624071389", "EISBN10": "0624071383" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030194171" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182279", "attributes": { "name": "Spoelklippies in stormwater", "subtitle": "", "description": "In Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie die kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .", "author": "Elza Radmeyer", "slug": "spoelklippies-in-stormwater-182279-9780624071280-elza-radmeyer", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624071280.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182279", "product_url": "/app/ecom/book/182279/spoelklippies-in-stormwater-182279-9780624071280-elza-radmeyer", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624071280", "EISBN10": "0624071286" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193680" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182278", "attributes": { "name": "Bring dan jou offer", "subtitle": "", "description": "Soveel mense, soveel grense . . . Aan die een kant, Ninon Weyers, naiewe kelnerin by Swanepoel en Kie. se restaurant. Oorkant die grens van snobisme en groot geld, grootbaas Bertram Swanepoel. Nie een van die twee nie, selfs nie eens Tinus, die Swanepoels se kroonprins en sjarmante rokjagter met sy bedrogskemas weens dobbelskuld nie, sou ooit kon droom: liefde breek so baie grense af selfs die tussen ryk en arm, waarheid en leuen.", "author": "Ena Murray", "slug": "bring-dan-jou-offer-182278-9780624070450-ena-murray", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624070450.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182278", "product_url": "/app/ecom/book/182278/bring-dan-jou-offer-182278-9780624070450-ena-murray", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624070450", "EISBN10": "062407045X" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030193390" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182277", "attributes": { "name": "Ver pad na Konigsee", "subtitle": "", "description": "Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oe, is n Afrikaans-onderwyseres by n hoerskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartstogtelik lief vir diere en sy wil baie graag nog n hele string boeke skryf.\n\nHaar amper-verloofde, Charl Myburgh, is n LO-onderwyser en n plesiersoeker wat veel eerder rondrits as om rustig tuis te bly. Ezette het hom lief en geniet sy geselskap, maar tog wonder sy soms: Is hulle regtig geesgenote?\n\nDan ontmoet sy Derek Myburgh, Charl se ouer broer wat n veearts is en toevallig haar twee groot voorliefdes deel. Tot Ezette se groot ontsteltenis voel sy dadelik baie aangetrokke tot hom en is hy vir haar byna onweerstaanbaar aantreklik . . .\n\nMaar sy vind gou uit dat sy nie net moet rekening hou met haar kloppende hart nie, maar ook met haar naderende verlowing, haar onderwyspos en die feit dat Derek Myburgh\nhaar reeds soos n ware skoonsuster behandel . . .", "author": "Ettie Bierman", "slug": "ver-pad-na-konigsee-182277-9780624069768-ettie-bierman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624069768.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182277", "product_url": "/app/ecom/book/182277/ver-pad-na-konigsee-182277-9780624069768-ettie-bierman", "bisac_codes": [ "FIC027000" ], "items_count": null, "identifiers": { "EISBN13": "9780624069768", "EISBN10": "0624069761" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030192886" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182276", "attributes": { "name": "Sharkey's Son (school edition)", "subtitle": "", "description": "This award-winning novel is a story of friendship, adventure and a journey of trust. When thirteen-year-old Grants dad disappears, the only clue to his whereabouts is R50 000 in a cell phone FLASH account. Rather than going to his uncle in Cape Town, Grant decides to run away to find his fisherman father. But before long he finds himself hurt and alone on a secluded West Coast beach. Desperate to remain hidden from the authorities, Grant seeks the help of Smiler and Ally; but can they be trusted?\nWinner of the Gold Sanlam Prize for Youth Literature (2007).\n\nThis school edition of Sharkeys Son is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel. Memoranda available online at www.tafelberg.com.", "author": "Gillian D’achada", "slug": "sharkeys-son-school-edition-182276-9780624065920-gillian-dachada", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065920.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182276", "product_url": "/app/ecom/book/182276/sharkeys-son-school-edition-182276-9780624065920-gillian-dachada", "bisac_codes": [ "JUV000000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057543", "EISBN13": "9780624065920", "EISBN10": "0624065928" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350831" } } } }, { "type": "Product", "id": "00010000182275", "attributes": { "name": "Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)", "subtitle": "", "description": "n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar le die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013).\n\nHierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.", "author": "Elizabeth Wasserman", "slug": "anna-atoom-en-die-seerower-se-dolk-skooluitgawe-182275-9780624065906-elizabeth-wasserman", "thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/9780624065906.jpg", "default_thumbnail_image": "//redshelf-images.s3-external-1.amazonaws.com/thumbnail/default_book_thumbnail.jpg", "product_type": "book", "product_id": "182275", "product_url": "/app/ecom/book/182275/anna-atoom-en-die-seerower-se-dolk-skooluitgawe-182275-9780624065906-elizabeth-wasserman", "bisac_codes": [ "JNF020000" ], "items_count": null, "identifiers": { "ISBN13": "9780624057482", "EISBN13": "9780624065906", "EISBN10": "0624065901" }, "drm": null, "cover_image": null, "default_cover_image": null, "book_type": null }, "relationships": { "lowest_offering": { "data": { "type": "offerings", "id": "00010030350516" } } } } ], "meta": { "pagination": { "page": 76341, "pages": 78402, "count": 1568026 } } }
Response Info
Default: None